Waar bly jy in die Vrystaat Johan? Daar is items waarin ek belangstel.
Baie sterkte sonder die karavaan. Hoop julle gaan darem 'n motorhome of so in sy plek kry. Mens kan nie heeltemal van kamp af sien nie.
Die goete gaan gou verkoop u pryse is puik.
Ek neem aan die Rally sal te groot wees vir die Sprite Swift, 1995. Enige lid mag 'n antwoord verskaf.
Johan, is die dstv skottel nog beskikbaar?
Dries welkom op die forum.
Hierdie items is reeds in Januarie 2016 maw 4 jaar gelede ge adverteer.