English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 604
Total Replies: 253 779
Total Views: 83 280 970
topics: 11 619
replies: 139 822
views: 39 360 139
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kamp weer oop

replies: 59
views: 1169
page 2 of 2
08 Aug 2020 @ 10:01:08 am
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Vertel ons bietjie meer van jou beweging van die huis tot jou Kamp plek.

 

 

Ons moes kanseleer weens my vrou se werks omstandigede. Maar vriende het in ons  plek gegaan en reguit N1 gery sonder enige probleme. As dinge reg uitwerk sal ek volgende Vrydag die pad vat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Aug 2020 @ 11:26:27 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9878
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kan die wat hierdie langnaweek gaan kamp het ook ASB vertel van hoe julle dit ondervind het.

Op die pad met of sonder onnodige stop asook by die kamp die ablusie en ander geriewe.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 17:30:33 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Sanparks se nuutste goeie nuus.

Media Release: KNP Intra-Provincial Travel And Leisure Accommodation Guidelines During Level 3 of the Lock Down

12 August 2020

Following the announcement by the Minister of Tourism that intra-provincial travel will now be open to residents, South African National Parks (SANParks) would like to inform the public that Kruger National Park (KNP) will partially open some of its camps for accommodation as from Friday, 14 August 2020. KNP Management would like to advise those with confirmed bookings to be aware that there will be strict enforcement of the regulations that are stipulated in the protocols around the easing of travel and leisure accommodation restrictions. Travellers may only overnight in their province of residence e.g. if they are from Limpopo, their booking must be for KNP Rest Camps in Limpopo. If guests are uncertain of, in which province is the rest camp they are staying in found, the booking agents via central reservations on 012 428 9111 will be able to offer assistance. Within the KNP, the Olifants River is recognised as the boundary between Mpumalanga and Limpopo.

The following rest camps and accommodation facilities are in the Limpopo Province:

Pafuri Border Camp, Punda Maria Rest Camp, Sirheni Bushveld Camp, Shingwedzi Rest Camp, Bateleur Bushveld Camp, Mopani Rest Camp, Shipandani Overnight Hide, Tsendze Rustic Camp, Boulders Bush Lodge, Shimuwini Bushveld Camp, Sable Overnight Hide, Letaba Rest Camp and Olifants Rest Camp.
Please note that Punda Maria, Shingwedzi and Letaba will reopen a few days later on 20 August 2020.

The following rest camps and accommodation facilities are in the Mpumalanga province:

Balule Camp, Roodewal Bush Lodge, Satara Rest Camp, Tamboti Tent Camp, Talamati Bushveld Camp, Skukuza Rest Camp, Pretoriuskop Rest Camp, Berg-en-Dal Rest Camp, Malelane Camp, Biyamiti Bushveld Camp, Lower Sabie Rest Camp and Crocodile Bridge Rest Camp.
Please note that Satara and Pretoriuskop will reopen a few days later on 17 August 2020.

The Managing Executive of the KNP, Gareth Coleman said the park is ready to welcome back overnight guests but this will be done in phases. "As the regulations of COVID 19 continuously change; it is imperative that we as KNP also adjust to make sure that those who will be visiting enjoy their experience regardless of the pandemic. The issue of PPE, training and the recording of personal details of visitors will be strictly adhered to; we are pleading with our clients to work with the gate and camp staff members on the observation of Health Protocols around the virus for safety," said Coleman.

The guidelines to adhere to during the intra-provincial travel overnight stay in the KNP are as follow:

  • Maintain social distancing by at least 2m at all times.
  • Limitations on vehicle capacity and the number of occupants will be firmly enforced upon entry at gates. The restriction is that occupants may not exceed more than 70% of capacity and we request visitors to adhere so they are not turned back at the gates.
  • Guests visiting the Park must wear masks in the public areas as this is compulsory in South Africa; the driver of the vehicle must also ensure all passengers travelling with them adhere to this.

Coleman concluded by wishing all those who will be in the KNP a safe and enjoyable stay, and to make good memories. We also implore guests not to deposit their litter inside the bins within the parks but to leave with as much of it as hygienically possible.

Issued by:
South African National Parks, Kruger National Park

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 17:55:37 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

If ever you are still wondering if we are being played. You can travel to different parts of the park during the day but you must overnight in the province where you live. One cannot make this stuff up.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2020 @ 18:19:32 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16184
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kids stuff.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 11:15:37 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 407
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Hoekom? Ek verstaan dit nie. Provinsiale grense nou in KNP ook!

Bly weg mense, boikot dit, ons is nie kinders wat met sulke belaglike opgemaakte reels hoef opgeskeep te sit nie. Dit is amper asof daar gese word "shame, kom ons gee hulle maar iets om me tevrede te wees" Dis tyd dat ons hulle in hulle moer stuur. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 18:16:46 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1209
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Jeff en Piet.   Die grens beperking was in plek vandat KNP vir dagbesoekers oopgemaak het.   Dit is dus niks nuut nie.  SanParke is 'n staats instansie en moet dus die "baas" se reëls nakom.  Soos ek verstaan sal jy nie oor die Olifantsrivier-brug mag ry nie.   Die piepie stop in Olifantskamp is dus 'n knypprobleem as jy van die suide af kom.sealed

Vriende en familie het onlangs uit Centurion by 'n karavaanpark in Noordwes gekamp en my kinders in Pilanesberg.  Die kinders is gevra waar kom hulle vandaan maar het gelukkig 'n adres ook in Hartbeespoort ten spyte van die GP registrasie op die voertuig.    Mense vat maar 'n kans maar moet nie huil as jou planne by 'n padblokkade bederf word nie.  Die oordeienaar wat die mense toelaat is eintlik ook in die moeilikheid omdat hy/sy nie die regulasies toegepas het nie.  

Don't shoot the messenger -   hy hou ook nie van die twak reëls nie want hy moet in September in KNP wees met sy botteltjie wyn en whisky (vir die muskiete).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2020 @ 19:13:27 pm
JeffA
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Jeff en Piet.   Die grens beperking was in plek vandat KNP vir dagbesoekers oopgemaak het.   Dit is dus niks nuut nie.  SanParke is 'n staats instansie en moet dus die "baas" se reëls nakom.  Soos ek verstaan sal jy nie oor die Olifantsrivier-brug mag ry nie.   Die piepie stop in Olifantskamp is dus 'n knypprobleem as jy van die suide af kom.sealed

Vriende en familie het onlangs uit Centurion by 'n karavaanpark in Noordwes gekamp en my kinders in Pilanesberg.  Die kinders is gevra waar kom hulle vandaan maar het gelukkig 'n adres ook in Hartbeespoort ten spyte van die GP registrasie op die voertuig.    Mense vat maar 'n kans maar moet nie huil as jou planne by 'n padblokkade bederf word nie.  Die oordeienaar wat die mense toelaat is eintlik ook in die moeilikheid omdat hy/sy nie die regulasies toegepas het nie.  

Don't shoot the messenger -   hy hou ook nie van die twak reëls nie want hy moet in September in KNP wees met sy botteltjie wyn en whisky (vir die muskiete).

Ek mik absoluut niks teen die oorde nie of die KNP nie. Maar werklik, die regering en almal wat hulle adviseer en saamstem is werklik in lalaland.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2020 @ 20:50:21 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 209
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Ai ai gedog daars fout met my - nuwe Sprite Swing gaan haal 6 aug en in motorhuis parkeer so bietjie geloer en al die toebehore en bybehore uitgesorteer en oorgepak vanaf Wildebeest Kalfie wat ons verkoop het.  Natuurlik was als groen voorheen nou moet dit blou wees maar was nog ongeeerg daaroor.  Van vrydag af rondgebel vir kampplek en vandag paar dae vasgemaak vir Sept by 3Berge  Okt by Bass lake en Des Almega en skielik werk my kop oortyd oor alles wat ek wil doen wat ek waar moet pak ens.  Nou is ek opgewonde kan nie wag nie.  Reels gekry wat vra jy moet asb in jou eie "bubble" kuier en as jy rondbeweeg  jou masker opsit en sanitize voor en na ablusie.  Ook net noem dat Bass Lake lodge ons nog steeds n krediet gee van Des 2019 (sterfte in fam gehad) wat ons April sou gebruik het (Covid) wat uitstekende diens is en waardeer word omstandighede in ag geneem. 

Jippee ons gaan kamp - nog net 18 slapies vir hierdie ouvrou !    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za