English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 845
topics: 717
replies: 5 782
views: 2 368 184

Kamp tafel met banke

replies: 3
views: 359
30 Sep 2018 @ 11:41:20 am
Anonymous

Ek het hierdie "Heavy Duty" opvoubare kamp tafel met bankies te koop.

Was aangekoop by Outdoor Warehouse. Tans is die verkoop prys by OW teen R 1799-00.

Was slegs 2-keer ingebruik, elk vir een dag.

Maak my jou beste aanbod en dit is joune.

Die toerusting sal aan die hoogste aanbod toegestaan word.

Kontak: nul,7,ses,vyf,0,3,twee,6,nege,3.

E-pos: denniskatsurteespuntcopuntza

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2018 @ 12:02:03 pm
Anonymous

ń Gelyk ruiling vir die volgende sal in ag geneem word:

- 2x Karavaan bande - 165R13C.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 10:09:29 am
Anonymous

Die aanbod is toegestaan aan Annemarie Janse van Vuuren teen 'n winskopp van R800.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 13:47:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bargain. Goeie besigheid Dennis.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required