English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 124
Total Replies: 227 581
Total Views: 82 274 474
topics: 4 359
replies: 29 234
views: 17 318 640
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 122
replies: 38
views: 7 597
Aldam Holiday Resort & Conference Centre
Free State, Aldam
18
Total Ratings: 18
17   
1
Rated: 16 Sep 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Kamp staanplekke

replies: 15
views: 9521
22 Sep 2015 @ 23:04:30 pm
Jaansie
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 26 Jun 2007
Experience: 36 years
Hi. Wie was onlangs by Aldam? Laas wat ek gehoor het het die plek bietjie agteruit gegan. Enige "updates"?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 09:28:19 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Jana, ek was Maart 2015 daar. Behalwe dat ons net 4 waens daar was in die week was die plek netjies. Net een ablusie was in gebruik was ook skoon en netjies was. Die plek is n tyd gelede opgeknap en is gewoonlik baie besig is nie somer maande veral oor Desember. Ek sal die plek weer besoek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 09:55:56 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ons was 3 jaar terug daar vir 'n paar nagte gedurende buite-seisoen.   Die ablusieblok was gerieflik en skoon, ook al een wat oop was.   Die swembaddens was nie skoon genoeg vir die kleinkinders om te swem nie.  Toe ons kla daaroor, was die reaksie van bestuur bietjie never mind.   Die winkeltjie se rakke was so te sê leeg en daar is nie ander winkels naby nie.   Ek sou graag wou teruggaan soontoe want dit is 'n baie lekker kampplek,  maar glo hul sal beter na die plek omsien as daar meer mense is.  Ons het ook daarna gehoor hul het dinge bietjie opgeknap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 10:22:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Nog nie van die plek gehoor nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 10:37:38 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nog nie van die plek gehoor nie.

So 130 kilos van bloem oppie N1 tussen winburg en ventersburg. N natuur reservaat, groterige dam in die sand rivier. Daars chalets ook..etc
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 12:20:22 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1005
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Thnx johan nou weet ek waar dit is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Sep 2015 @ 13:37:56 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Die natuur reservaat is Willem Pretorius en dit is ook die naam van die oord Suid van die dam. Die oord is redelik verwaarloos en die reservaat het redelik onder wildstropers van Senekal se kant af deurgeloop. Baie mense kamp langs die dam om vis te vang. Die oord aan die Noorde is Aldam Estate en is n netjiese plek en baie besig veral oor desember. Deur die wintermaande is dit betreklik stil en word net een ablusie blok gebruik agv die lae getalle. Ek sal die in Willem Pretorius kamp nie maar kan wel Aldam aanbeveel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2015 @ 10:23:05 am
Barkingmad
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 138
Joined: 06 Oct 2014
Experience: 9 years

We camped there last month for a couple of nights. As has already been said, there was only 1 ablutions in use, which was neat and clean, with plenty hot water. It was lovely and peaceful and I would happily camp there again when going that way.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 14:07:52 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Aldam is onlangs verkoop en het nou nuwe eienaars. Ons het daar gekamp voor die oorname en toe was dit glad nie sleg nie. Ablusies was skoon. Ek kan hulle ook aanbeveel.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2015 @ 19:54:34 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Bly om te hoor die plek is weer op standaard  het ń hele  paar keer daar oornag  op pad Kaap toe

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Sep 2015 @ 08:01:27 am
Wihan 1
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 45 years
Stel nogal belang in nuwe inligting oor Aldam. Reeds daar bespreek vir n aand (1 Januarie 2016). Indien iemand meer onlangs daar was, laat weet asb wat ons tewagte kan wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 02:22:50 am
Neels
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 28 Feb 2011
Experience: 63 years
Klink asof daar 2 oorde is nl. Aldam- asook die Willem Pretorius-vakansieoord? Kan enigiemand sy/haar indrukke van beide gee ten opsigte van geriewe oor die algemeen asook vergelykende tariewe indien moontlik asb? Sal baie waardeer, dankie by voorbaat. Groetnis, Neels.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 12:46:57 pm
Wihan 1
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 26 Aug 2013
Experience: 45 years
Neels,
Ons was toe Januarie by Aldam. Moet erken ons het nie in die oord rondgeloop nie. Ons was net een aand daar. Was ook van die begin af meegedeel dat mense wat lank daar gaan staan die plekke nader aan die water sou kry. Ons het dit so aanvaar. Lyk na n lekker oord as jy die visvang en motorboot mens is. Die watervlak was baie laag, dus het mense met hul voertuie tot by die water gery. Die ablusie was heel aanvaarbaar alhoewel daar heelwat mense was. Volgens my kan jy maar daar gaan oorstaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2016 @ 03:40:34 am
Neels
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 28 Feb 2011
Experience: 63 years
Dankie Wihan vir jou info, ek waardeer.
Sal kyk na Aldam as ek oor 'n week of so daar verby gaan hoe dit lyk; ook die ander een, Willem Pretorius, wat op sig afstand is. Indien dit realiseer sal ek terugvoering gee.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Nov 2016 @ 12:40:26 pm
Willie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 07 Nov 2016
Experience: 41 years
Ek wil byvoeg dat die nuwe eienaar heelwat opgradering gedoen het en nog steeds doen. So het hy al n wildskamp teen die karavaan staanplekke opgerig met baie verskeie eksotiese wild soos goue hatbeeste ,swartsprinbokke ens.
Die restuarant het n maand gelede afgebrand maar is hy besig om te bou ens.
Willie Basson
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 11:46:21 am
Piet Pad
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 87
Joined: 16 Feb 2016
Experience: 32 years
More almal. Jan 2016 en toe weer Paasnaweek 2016 by Aldam Estate gekamp. Baie mooi ervaring gehad. Kleinkinders het die hengel in die dam baie geniet en al vier dogterjies tusse 2 en 5 het ń eie vissie gevang. Oujaarsaand bietjie probleme met besope bure gehad maar die bestuur het die jongmanne vroeg op nuwejaarsoggend kom hak en verwyder na niemandsland. Wat ń plesier met bestuur wat hulle reŽls toepas. Ons gaan weer in 2017. Ablusies baie goed,swembad skoon, winkel goeie voorraad met bilike pryse. Restaurant ete uitmuntend en goeie programme vir die jongmense. Geniet julle kampe. Mag 2017 vol glimlagte wees
'n Glimlag is gratis!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required