English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 119
Total Replies: 227 535
Total Views: 82 271 490
topics: 10 743
replies: 123 346
views: 38 803 480
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Kamp staanplek nommers

replies: 8
views: 195
03 Jul 2019 @ 14:06:02 pm
308
New Member
51% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 Jul 2019

Kamp staanplek nommers in die Krugerwildtuin. Ons was nou onlangs in Krokedilbrug, Satara en Bergendal kampterreine. Die probleem was dat wanneer n bespreking gedoen word jy n staanplek met krag kry soos op die bespreking dokument aangedui. Daar was geen hek beheer by die kampe nie dus kon enige kampeerder inry en kamp opslaan soos hy goed dink op enige plek met krag.Daar was by Krokedilbrug en Satara sulke probleme. Te veel kamppeerders en te min kragpunte wat probleme veroorsaak het. Ek voel staanplekke moet n nommer hê met krag of sonder krag soos op jou besprekings dokument. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 16:00:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sanparks moet by elke kamp n man op site hê wat alles monitor. Besprekings nagaan en aanwys waar mens kan staan. Ek het al op meer as een geleentheid gehoor dat mense byvoorbeeld by Pretoriuskop bespreek en dan sommer gaan oorstaan by Skukuza of elders waar hulle nie plek kon kry nie....sonder enige probleme. Hulle sê daar is mense wat besprekings in die aande nagaan, maar ek het dit nog nooit gesien nie. Ek glo nie as hulle so n man in elke kamp aanstel gaan Sanparks bankrot maak nie.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 16:43:10 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 865
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Dit is maar ‘n ou probleem by die KNP. In Europa sal so iets net nie gebeur nie. Mense daar is net te gehoorsaam en kom die reels na. Ongelukkig is dit ‘n ander storie hier....

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 21:38:25 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wat te wagte is in die KNP en maak vrede met dit.

Geen dienslewering, swak bystand in noodgevalle, verwaarloosde kamp terein en ablusies, peper duur winkels, swak wegneem etes en restaurante in meeste kampe, swak beheer oor toeriste, 

Dan sê ek ook, geniet waardeer wat jy sien. Soos wat dinge agteruit gaan sal dit ook nie meer lank wees voor daar niks oor is.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 06:17:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis 'n plan. Bespreek sonder krag en kamp op 'n staanplek met krag.  So bespaar ek myself R10 per dag.  'n Lekker Chinese besparing soos Brommer sal sê.

Gelukkig is ek genees van die Wild tuin. Het daar gewerk.  Vat my vrou net soontoe eenkeer elke 10 jaar vir 'n dag besoek dan het ons genoeg gesien. Of ek kamp by privaat reservate. Of hou die webcams dop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 06:18:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die wat daar kamp en dit steeds geniet............ gaan vir GOUD

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 06:53:10 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 865
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Dit bly my geliefkoosde kampplek. Ja, daar is probleme en daar is agteruitgang, maar dit is nie so sleg soos sommige mense uitmaak nie. ‘n Mens moet maar om die haakplekke werk en ‘n paar aanpassings maak. Vermy vakansietye. Arriveer so vroeg moontlik by jou kamp om jou kanse  om lekker staanplek te kry te verbeter.  Vermy die restaurants en winkels so ver moontlik - koop net brood, water en ys. En, veral in die suide, ry vroeg uit die kamp uit om die hordes te vermy en wees vroeg terug. Jy kan weer laat middag ry. Stort ens in die middel van die dag wanneer die ablusies leeg en mooi skoon is en daar baie warm water is.Bo alles  - bly rustig.....jy is met vakansie!

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 08:34:12 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit bly my geliefkoosde kampplek. Ja, daar is probleme en daar is agteruitgang, maar dit is nie so sleg soos sommige mense uitmaak nie. ‘n Mens moet maar om die haakplekke werk en ‘n paar aanpassings maak. Vermy vakansietye. Arriveer so vroeg moontlik by jou kamp om jou kanse  om lekker staanplek te kry te verbeter.  Vermy die restaurants en winkels so ver moontlik - koop net brood, water en ys. En, veral in die suide, ry vroeg uit die kamp uit om die hordes te vermy en wees vroeg terug. Jy kan weer laat middag ry. Stort ens in die middel van die dag wanneer die ablusies leeg en mooi skoon is en daar baie warm water is.Bo alles  - bly rustig.....jy is met vakansie!

Ons doen pressies dit en vermy die bondels. 

Ons broei ook nie by n trip leeus of so iets nie. Kyk en ry. 

So ook in Kamp, stort wanneer daar niemand is nie en vat als saam koop niks binne nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 20:05:16 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek verstaan Klipdraai begin ook nou stands te nommer. Wie het meer info ?

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required