Jabuweni is op die R516 pad so 75 km van Bela Bela. Lyk baie mooi daar.
Ek sien daar is 'n klein karavaanpark maar hoofsaaklik chalets.
Hier is die link.
http://www.jubaweni.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=19&Itemid=30
Arnie welkom sien j het reg gekom dis ook my eerste keer dat ek van die plek hoor