Hi Mensies
Hoe voel julle oor om te gaan kamp tydens hierdie krisis? Ek weet die president het gese geen byeenkomste van 100 mense of meer nie. Sou julle kamp terreine daarby insluit?
Ja, die is n moeilike vraag want n kampterein is basies n byeenkoms van kampers.
Ek het reeds op een van die drade genoem dat ek nie kan toelaat dat hierdie gedoente my lewe opvoeter nie. Ek glo nie daar is n virus waar ek kamp nie. TroUens, ek dink die heel veiligste plek op die oomblik is weg van mense, langs n rivier met n stok in die water. Of iewers in die Karoo waar die son pragtig sak en die wyn ekstra lekker smaak.
Verder bly ek by my huis en ry ek rond soos dit my pas.
En as n ou naby my nies dan sê ek "GEZUNDHEID!"
Ek Kan met Danie saam stem. Hang af waar jy wil kamp gaan dit dalk veiliger wees as in die gemaal van mense in die stede. Dan het die kinders n Langer skool vakansie ook.
Baie belangrik dat veiligheid maatreels nog steeds in plek is.
Ek het reeds op een van die drade genoem dat ek nie kan toelaat dat hierdie gedoente my lewe opvoeter nie. Ek glo nie daar is n virus waar ek kamp nie. TroUens, ek dink die heel veiligste plek op die oomblik is weg van mense, langs n rivier met n stok in die water. Of iewers in die Karoo waar die son pragtig sak en die wyn ekstra lekker smaak.
Verder bly ek by my huis en ry ek rond soos dit my pas.
En as n ou naby my nies dan sê ek "GEZUNDHEID!"
Ek stem saam. Daar waar ek kamp is ek met minder mense direk in aanraaking as by die huislike omgewing. Ek praat met die kampeerder langs my maar dis in elkgeval verder as die voorgestelde 1m afstand.
Daar gaan doen ek dalk inkopies by die huis ook so wat is die verskil.
Wel ons het 'n bespreking by Weesgerus vir die naweek van die 27ste. Hulle het vanoggend 'n brief uitgestuur om te laat weet dat hulle nog oop is vir besigheid totdat hulle bevestiging kry van die verskeie Departemente af.
Ek het self ook geskakel en daar is gese dat ons nie ons Depositos sal verloor sou ons dit uitstel nie.
Weesgerus is heerlik maar kan bietjie "crowded" raak, veral by die swembad areas, dis my enigste bekommernis. As dit nou 'n bosveld kamp was sou dit my geensins gepla het nie.
Wel ek as n mens sal gaan kamp tot daarn algehele verbod is wat jou verbied om te reis Wat mensies gaan besluit moet die mensies maar maak soos hulle wil Ek as n mens sal maar my eie besluit neem
Dit is verseker so dat mens jou eie omstandighede in ag moet neem. Ek gaan kamp en gebruik partykeer nie eers die swembad nie. Met kinders is dit weer 'n probleem.
So jou eie kamp gewoontes en gebruike gaan vir jou sê of jy werklik sal kan gaan kamp of nie.
Dinokeng resort het gister al n skrywe uitgestuur dat alles by hulle normaal voortgaan. Hulle sê as jy gaan kanseleer as gevolg van virus, gaan jy al jou gelde verloor soos n normale kanselasie
Dinokeng resort het gister al n skrywe uitgestuur dat alles by hulle normaal voortgaan. Hulle sê as jy gaan kanseleer as gevolg van virus, gaan jy al jou gelde verloor soos n normale kanselasie
Dis great dat hulle steeds oop is. Dis ook hoe ek maar die gathering reelings gesien het.
Sou iemand steeds nie wou gaan nie sal ek eerder uitstel as kanseleer. Glo hulle sal mens met so iets kan help.
Dinokeng resort het gister al n skrywe uitgestuur dat alles by hulle normaal voortgaan. Hulle sê as jy gaan kanseleer as gevolg van virus, gaan jy al jou gelde verloor soos n normale kanselasie
Sou wil glo Dinokeng se skrywe is uitgestuur voor die Prez se aankondiging? Ons is tans onder 'n Noodtoestand wat wye magte aan die regering gee (van ons sal nog die 1980's se Noodtoestande onthou). As oorde soos Dinokeng nie in die verband rede sal wil sien nie moet hulle maar verlief daarmee neem dat vorentoe mense dit sal onthou en eerder sal verbyhou. Maar ek dink die aankondiging gisteraand sal hulle ook van siening laat verander?

Nee....gisteraand 22h28 uitgestuur. Hier is die bokant van boodskap.....kon nie alles inkry met screenshot nie
Kamp bly koning
Ons kamp ook van Vrydag af vir 'n week.
As hulle my dan 'n spesiale prys gun staan ek nog langer.
Ons kamp ook van Vrydag af vir 'n week.
As hulle my dan 'n spesiale prys gun staan ek nog langer.
Ha ha ha.......................... so bek moet jam kry! ! ! ! !
As ek in jou skoene was het ek dieselfde gedoen.
Ek het paar kamp planne vir die nabye toekoms en sal maar sien wat is die beste om te doen as dit nader kom. Die doel van skole wat gesluit is en werke wat nou mense laat tuis werk is deel van ons land se plan om die virus te stop versprei. Om dan daai tyd elders te gaan spandeer tussen publiek met die kanse om dit verder te versprei is seker nie die doel nie, maar meer om tuis te bly en so min as moontlik kontak met ander te hê wat risiko verlaag vir verspreiding. Soos reeds genoem moet almal in die wêreld saam werk om dit te laat slaag....dit is vir almal onaangenaam en ongerieflik, maar êrens moet ons begin en dit help nie om te wag tot onsself in gevaar is nie. Ons SA burgers moet saamwerk om dit te stop.....kan nie verwag van regering om virus te stop sonder samewerking nie....saam moet ons die stryd wen
Jy is heelwaarskynlik veiliger as jy kamp. Ek kanselleer verseker nie my KNP bespreking vir einde April nie...👍
Dinokeng resort het gister al n skrywe uitgestuur dat alles by hulle normaal voortgaan. Hulle sê as jy gaan kanseleer as gevolg van virus, gaan jy al jou gelde verloor soos n normale kanselasie
Hulle was nog altyd geld gierig, dis n opdrag van die President sou hy kamp ook Blok.
Sal hulle ry, of as hulle my toelaat op my eie risiko kom kamp.
Sou wil glo Dinokeng se skrywe is uitgestuur voor die Prez se aankondiging? Ons is tans onder 'n Noodtoestand wat wye magte aan die regering gee (van ons sal nog die 1980's se Noodtoestande onthou). As oorde soos Dinokeng nie in die verband rede sal wil sien nie moet hulle maar verlief daarmee neem dat vorentoe mense dit sal onthou en eerder sal verbyhou. Maar ek dink die aankondiging gisteraand sal hulle ook van siening laat verander?
Alle goed bestuurde oorde neem versekering uit teen gebeure wat skade kan veroorsaak.
'n Vrywillige kansellasie is nie 'n versekbare insident soos weerlig, stormskade of brand nie.
Indien die versekerde skade sou ly as gevolg van sy besluit om depositos in geval van vrywillige kansellasies terug te betaal sal hy die uitsondering op die norm vir die bedryf wees en self die verlies moet dra.
Verlies, want ander besprekings moes waarskynlik van die hand gewys word ten koste van die betrokke kansellasie.
Gelees dat Leentjiesklip gesluit is a.g.v virus
Dis baie chap dat die oorde mens so gerus stel. Ons moet maar net ons kant ook bring wanneer ons die oorde besoek.
Persoonlike higiene is mos maar 'n persoonlike verantwoordelikheid.
Met kinders is my bekommernis die ablusieblokke en swembaddens. Ek het die oord waar ons bespreek was versoek om my bespreking vir hierdie skoolvakansie te skuif na die September vakansie en ons deposito oor te dra. Hulle het geweier. So die kans dat hulle my in die toekoms weer sien is skraal (Ek het vir 6 jaar elke jaar soontoe gegaan).
Weesgerus
My seun sou aan die Jnr. Bill Fish Nationals deelgeneem het volgende week. Dis gekanseleer. Ons as familie sou gaan kamp het tydens Paasnaweek en die week daarna by Richardsbay Ski boat club. Ons sou aan die Bonanza en die Vrystaat Gamefish Interklub deelgeneem het wat ook gister afgestel was.
Wat vir my na vore kom is dat die komitee van Richardsbay Skiboat klub geen groepe toelaat nie ongeag die grote. Ons sou so 40 persone gewees het vir die Vrystaat Gamefish toernooi. Die komitee het dit duidelik gemaak hulle vat geen regsaanspreeklikheid nie en dus hulle besluit.
Nou wonder ek. As 'n kampplek die reel van 100 persone breek is hulle regsaanspreeklik as iemand hulle sou aanvat indien iets sou gebeur? Hulle breek reels van die "National State of Disaster" want alles gaan oor geld ten koste van veiligheid van hulle kampers of kliente.
Alle goed bestuurde oorde neem versekering uit teen gebeure wat skade kan veroorsaak.
'n Vrywillige kansellasie is nie 'n versekbare insident soos weerlig, stormskade of brand nie.
Indien die versekerde skade sou ly as gevolg van sy besluit om depositos in geval van vrywillige kansellasies terug te betaal sal hy die uitsondering op die norm vir die bedryf wees en self die verlies moet dra.
Verlies, want ander besprekings moes waarskynlik van die hand gewys word ten koste van die betrokke kansellasie.
Uiteraard ja, maar dit sal ook seker afhang hoe die polis bewoord is, normaalweg word die term Force Majeure gebruik. Selfs hier wonder mens of polisse iets soos die covid-19 uitbraak sal insluit as 'n Force Majeure event. Ongeag of dit ingesluit is of nie behoort besighede darem ook redelik te wees, bv lugdienste hef gewoonlik 'n boete indien jy jou bespreking kanselleer of skuif, meeste "waive" daai boete nou...sou ek tans in so 'n situasie verkeer as bespreekte passasier en my bespreking skuif of kanselleer sal die lugdiens wat my so akkomodeer my weer sien. So ook 'n karavaanpark. Ek sal seker 'n besluit moet neem rondom laat Mei wat ons jaarlikse Suidkus vakansie in Junie/Julie aanbetref....maar sal daai brug kruis as ek by hom kom.
Kampe in Dinokeng gaan tans ook voort met hul bespreking.
Dink daar is meer Vita D as in n Mall.
.
Dankie Sondela!
.
Dolphin Bly oop en is reg Vir kampers.
Toerisme het ook hul stem dik gemaak.
WEESGERUS HOLIDAY RESORT COVID-19 18 MARCH 2020
“With regards to the announcements made on Sunday and Monday by President Ramaphosa and the ministers about the Covid-19 virus, we want to assure you of our COMMITMENT to keep Weesgerus safe for everyone visiting the Resort.
From our reception, security, the restaurant, shop, lapa as well as the ablution blocks, we will take extra care with regards to hygiene / sanitizing, that includes the following: The damlapa and restaurant’s dining area(s) is reduced from 90 seats to 50 seats. The tables will be 3 m apart from each other. The patio area in from of the shop will also be reduced to 25 seats with tables also 3 m apart from each other. All ablutions will be sanitized and serviced every two hours. The ablutions are provided with antibacterial soap dispensers and will be checked hourly. The bathroom in the chalets will be serviced and sanitized once a day. Staff will on an hourly bases sanitize all areas such as table tops, chairs, resorts vehicles etc. at the swimming pool, super tube, putt-putt and front office. Every family wil receive a 5 ml bottle, which is filled with a “Shield Anti-Microbial Hand Protector. This product has a long lasting effect of approximately 50 hours and is still effective after a hand wash. At our restaurant, shop and lapa there will also be sanitizer bottles, and we will take care in cleaning surfaces regularly. No air conditioners will be turned on. At our security and reception there will be sanitizer bottles for your convenience. All the resorts staff members will be provided with face masks and disposable hand gloves. All the staff have been empowered with relevant information about personal hygiene and preventative measures for example hand-cleansing protocols etc. The indoor swimming pool will be closed till further notice.
Hygiene is also your responsibility. Please ensure that you wash your hands regularly. It is very important to sanitize your hands after handling money. Rather wave at someone than greeting by hand.
Please take note that according to the CDC there is no evidence that COVID-19 can be spread to humans through the use of swimming pools due to the treatment of chlorine tablets.
Please contact the Resort if you have travelled to another country in the past month (thus arriving back in South Africa on or after 15 February 2020) or if you have been in contact with someone with the virus. Be assured that the resort is in the process in contacting all guests arriving for the holiday season, in this regard to make the necessary arrangement on behalf of everyone safety.
Also feel free to contact the Resort with any other queries with regards to this matter. We as the management can assure you that we have put all measures in place.
Regards,
Weesgerus Management
Ek stem die risiko is heel moontlik minder by die kamp plek as in die stad waar ek bly. Mens moet ook die 100 persone per byeenkoms in ag neem want hoe meer die mense hoe groter is die risiko. Hierdie is n span poging en ons moet maar soos wat dit n goeie kamper betaam almal ons kant bring en die voorgestelde higiene maatreels toepas om almal gesond te hou.
Hartenbos se fb skakel.
n Ander ding om aan te dink. Sou jy agter kom jy het die virus opgetel will jy onmiddelik by die beste moontlike mediese bystand kry so na aan jou huis as moontlik
Net makliker vir die res van die familie
Dit klink of daar geen life savers op Ballito se strande is nie om te voorkom dat daar groepe van meer as 100 mense vorm? Ek weet nie if jy op eie risiko mag gaan swem nie
Nee kamp gaan ons kamp ! - Sien "kampplekke wil nie refund nie" se kommentaar.
" oorde wil nie refund nie "
Nee wat, ek gaan nie nou weer my Sherpa uitpak en terug stoot tot agter in my garage nie...Corona of te not ..ek ry die 9de April Sutherland toe....
Ons kamp saam die ander klomp die naweek, bly dan vir die week.