English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 962
Total Views: 82 694 379
topics: 947
replies: 13 073
views: 3 225 823
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Kamp oondjie

replies: 42
views: 882
28 Nov 2018 @ 08:13:12 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Wil nou sunbeam/salton oondjie koop vir desember.  maar nie seker vat mens die 20/23 l of die 30/36 l?

wil nie meer geld spandeer as wat nodig is nie, maar is nie seker of die 20l een groot genoeg is nie?

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 09:31:24 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 28 Feb 2018

First measure the space you will store, transport and use it, then measure your rosting pans, all should fit to help you decided, so no more braais or what what ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 10:29:22 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

no still braaing, just the occastional potatoe bake or garlic bread that needs to grill.

Just using on longer camps.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 10:35:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

They are very popular on long camping trips.

I would also suggest that you measure the size of the pans and pots you will be using and then check in which oven they will fit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 10:35:32 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

WE use our convection oven. The one we have has the extension to make it larger inside. Also it does not use a lot of power and ideal for camping. It works better than any normal over can.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 11:42:14 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Watse oondjie is dit? deel bietjie. ken nie van nie lol

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 12:15:26 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 374
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Well if its just for patato bake and or garlic bread then the 20lt should suffise.  My wife makes use of the 32lt as she bakes bread in it and occasionlly  a pie.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 12:27:14 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dis so ronde oond in 'n glasbak. Dit werk met warm lug wat deur 'n waaier versprei word. Vleis bly baie sappiger as jy dit daarin bak. Jy kan brood enigiets doen wat jy in 'n normale oond doen. Net kleiner. Scons as jy so klein pannetjie het. Dit is ook "self cleaning" om die vet ens onder in die bak los te maak. Dit maak so "voretex" wat deur die wind veroorsaak word.Jy sal dit in alle winkels soos Makro en Game sien. Hulle kos van R500 tot R2000 as jy die beste wil koop.

As jy hom eers gewoond is sal julle nie meer sonder dit wil kamp nie. Vir party mense is dit wel 'n wit olifant.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 14:00:42 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 28 Feb 2018

Alternative just get a slow cooker, you can bake and cook in it and do not need any pot, and just pop in it and forgettt about it for a few hours, then voila, still good to hear you have not developed braaienatis (fear of braaing) 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 14:44:17 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2982
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Danie 

Ekt so wit olifant by die huis. Kom glad nie reg met hom nie. Hoender gemaak. Droeer as die Karoo uit gekom. Toe probeer ek vis ........ons het maar take away gaan kry om te eet. Groente ......disaster!

En tog is daar baie mense wat hom BAIE geniet. 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 14:46:32 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2982
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Catherine

In die winter vat ons altyd die "slow cooker" (nie my vrou nie) saam.

Beesstert.... Lekker man lekker!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 16:06:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het vir jou so een...nuut. Het ook n rotisserie in. R700

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 18:40:50 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Ek wil hier by Danie aansluit .Die konveksie glasoond is absoluut wonderlik .Ons sal nooit sonder hom kan kamp .Hy is lig en maak maklik skoon .Moenie die een koop wat se element met n lig werk, en so aan en af skakel, n mens sukkel met hom, beheer nie sy temp so goed  .Ons hou van die Sunbeam, wat Game verkoop, hy is ook relatief goedkoop .Ons doen alles in die oond ,Hoender lekker sappig ,wors, bak brood in hom , Bak die lekkerste koeke  in hom ,Bak die lekkerste vark tjops in hom.Ons gebruik een feitlik elke dag by die huis ook .Nee my vrou sal nooit sonder hom kan wees, ek dink eerder sonder my.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
28 Nov 2018 @ 18:58:38 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Danie 

Ekt so wit olifant by die huis. Kom glad nie reg met hom nie. Hoender gemaak. Droeer as die Karoo uit gekom. Toe probeer ek vis ........ons het maar take away gaan kry om te eet. Groente ......disaster!

En tog is daar baie mense wat hom BAIE geniet. 

Hannes as ek sien wat jy ervaar het sal ek geneig wees om te se net soos met 'n gewone oond as dit droog is was dit te lank in die oond. Sue bak ook koek in hom. Bak heerlike muffins.

Al nadeel is daar is nie 'n goeie handleiding om voor te stel hoe lank dinge neem nie. Dis maar "trail en error" maar ons vind die tyd is gewoonlik minder as in 'n konvensionele oond.

Willem ons het al gevind hulle is ook maar blikkerig en met tye hou hulle nie lank nie. Ons hou weer v d lig tipe en hy hou nou langer as die vorige 2. Vanaf die 1e een het hulle o.a. ook die aansit skakel op die handvatsel versterk. Die Logic wat ons nou het het dan ook die ektensie by vir groter items.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2018 @ 20:10:31 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 293
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

we use the salton 30l , the one with the 2 stove plates on top , works a treat, however be aware when the oven is used the entire unit heats up, learnt that the hard way. stay away from these things called an air fryer, they do not do what it says on the tin.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 06:53:23 am
CampingKitty
Moon Member
92% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 4 years

Dankie vir julle almal se advies.  sal bietjie deur die winkels gaan loop en shop en kyk wat is daar en hulle teen mekaar vergelyk en dan maar besluit.  Darem nog so 3 weke tyd, maar jy weet dit gaan ook verby voor jy jou ogies knip.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 09:28:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy wil gaan vir die standaard oondjie met die 2x plate bo-op sal ek voorstel dat jy miskien dan kyk vir die een met die rotisserie in. Ek weet Makro hou hulle aan....hulle is so R300 duurder as die gewone een, maar is altyd lekker om die gerief te hê om n boud of hoender daarin gaar te maak....hulle kom heeeeerlik uit op daai rotisserie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 12:12:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As jy wil gaan vir die standaard oondjie met die 2x plate bo-op sal ek voorstel dat jy miskien dan kyk vir die een met die rotisserie in. Ek weet Makro hou hulle aan....hulle is so R300 duurder as die gewone een, maar is altyd lekker om die gerief te hê om n boud of hoender daarin gaar te maak....hulle kom heeeeerlik uit op daai rotisserie

Shoe ek het nie eers geweet hulle het dit ook in nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 14:16:07 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1776
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek is self verras om te hoor dat die oond nou n rotisserie in het. Moet my ou model maar eers opgebruik. 

 

Pappie bak al te lekker brood, poeding en skons in die oond. Kosmaak nou n plesier. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2018 @ 15:35:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Shoe ek het nie eers geweet hulle het dit ook in nie.

 

Ek is self verras om te hoor dat die oond nou n rotisserie in het. Moet my ou model maar eers opgebruik. 

 

Pappie bak al te lekker brood, poeding en skons in die oond. Kosmaak nou n plesier. 

.

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2018 @ 06:43:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het gisteraand deur die strooi pos geblaai en weens die plasing opgemerk hoeveel van die oondjies met die twee plate bo op op die mark is.

Mens kan werklik gaan shopping doen vir dit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 16:47:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek wil hier by Danie aansluit .Die konveksie glasoond is absoluut wonderlik .Ons sal nooit sonder hom kan kamp .Hy is lig en maak maklik skoon .Moenie die een koop wat se element met n lig werk, en so aan en af skakel, n mens sukkel met hom, beheer nie sy temp so goed  .Ons hou van die Sunbeam, wat Game verkoop, hy is ook relatief goedkoop .Ons doen alles in die oond ,Hoender lekker sappig ,wors, bak brood in hom , Bak die lekkerste koeke  in hom ,Bak die lekkerste vark tjops in hom.Ons gebruik een feitlik elke dag by die huis ook .Nee my vrou sal nooit sonder hom kan wees, ek dink eerder sonder my.smile

Die Girl maak die lekkerste chips in hom.

En Sondag se hoender is erg lekker.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 17:45:19 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ons het die "Boardmans"  maak. Dis n stainless ene. 

Werk alte lekker.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 17:50:20 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ons het die "Boardmans"  maak. Dis n stainless ene. 

Werk alte lekker.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2018 @ 17:50:27 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ons het die "Boardmans"  maak. Dis n stainless ene. 

Werk alte lekker.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 04:42:45 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lekker klein.....miskien tè klein?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 07:17:42 am
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1678
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Ek sien Shoprite Checkers het nou 'n uitverkoping op die 2-plaat stoof teen R600-00.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 14:26:48 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5676
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Wonder hoekom maak hulle dit nie met spiraal plate nie ?

Ek hou van my Gas Oond.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 15:15:10 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek het so ouerige 2 plaat en oond stoof wat in die ou karavane was maar in 10 jaar plus nooit gebruik is nie. Die konveksie oond werk net te lekker en so lig en kos altyd sappig. Ja dit kan nie die hoender so lekker braai nie maar 'n flattie is so sappig dat ons nie eers na iets anders sal kyk nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2019 @ 20:12:32 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1678
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Ons het die 2-Plaat oond met die rotesserie en werk baie goed en liggewig.

My vrou het so episode by Home Choice gekoop wat gebruik kan word as ń braai pan, slow cooker en gewone oond en dit is ń wenner.

In hom kan jy ontbyt, vinnige ete of hoof maal maak.

Hy ry altyd saam, ongeag tent of karavaan kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 14:47:11 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Kyk net hoe lekker braai so flatty in sy sakkie in die konveksie oond wat ons altyd saam vat en elke dag tuis gebruik word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 15:42:24 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2142
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die werk vir my heel goed. 2 plate met oondjie vir klein gebak, macoroni a cheese, op warming plus ek kan n hoender of klein gammon spit binne die oond.

By Makro opgetel en hy werk perfek vir kamp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 16:06:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek gebruik tans net my kole oond. Ons gebruik hom hoofsaaklik om brood in te bak. Die resepte boekie wys ook dat jy lasagne, hoender, groente en ander geregte in hom kan maak, maar nog nie probeer nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 16:21:18 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4563
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Daai brood lyk lekker. Mense kan gerus Checkers se plaasbrood probeer. Dis regtig baie lekker. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 16:39:49 pm
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1837
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Kitty, ons het 'n 24 liter Essentials oondjie wat ons by Checkers Hyper gekoop het.  Puik en billik geprys.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 16:56:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3804
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Jou stofie lyk nog splinternuut Lennie.

Ons s'n begin al "worse for wear" lyk na 3 jaar se amper daaglikse gebruik terwyl ons getoer het. Die plate begin afskilver al het ons die plate met Stove Polish gesmeer. Seker nie genoeg nie en ek dink die maande by die Natal kus het nie gehelp nie.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 17:03:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kitty, ons het 'n 24 liter Essentials oondjie wat ons by Checkers Hyper gekoop het.  Puik en billik geprys.

Ons kamp bure by Dolphin het elke jaar met so een gekom. Elke oggend het hulle vars gebakte muffins daarin gebak. Daai reuk wat uit daai tent gekom het.......water my mond nou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 19:33:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek gebruik tans net my kole oond. Ons gebruik hom hoofsaaklik om brood in te bak. Die resepte boekie wys ook dat jy lasagne, hoender, groente en ander geregte in hom kan maak, maar nog nie probeer nie.

Ek het vir Geert per geleentheid gewys hoe lyk my SSteel braai.  met hom bak ek brood, maak pizza,  rook vleis, maak roasts en braai vleis.

Die oondjie is ok............................. my braaiertjie is CHAPPPPERIG

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 19:36:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het vir Geert per geleentheid gewys hoe lyk my SSteel braai.  met hom bak ek brood, maak pizza,  rook vleis, maak roasts en braai vleis.

Die oondjie is ok............................. my braaiertjie is CHAPPPPERIG

Jy moet hom 3Berge toe vat en vir die manne wys....dis regtig besonders. Ongelukkig nie iets wat mens met skrywe en fotos kan demo nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 22:18:11 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I have often been tempted to go for one of these little ovens but the Skipper Oyster is a bit small for all of these fancy gadgets, but if ever we meet on camp I would like to try your read and cookies. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 05:41:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

I have often been tempted to go for one of these little ovens but the Skipper Oyster is a bit small for all of these fancy gadgets, but if ever we meet on camp I would like to try your read and cookies. 

 

Ek het al na hierdie oondjie gekyk wat miskien meer prakties vir julle kan wees. Al hoekom ek twyfel om hom te koop is dat hy vir my weer aan die te klein kant is. Hy het ook n rostiserie in, maar voel soms of n groot hoender nie eers daarop sal kan draai nie. Hang seker maar af waarvoor mens hom wil aanwend......sal seker ideaal wees om groente daarin gaar te maak vir 2x mense met n stukkie vleis?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 06:04:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jy moet hom 3Berge toe vat en vir die manne wys....dis regtig besonders. Ongelukkig nie iets wat mens met skrywe en fotos kan demo nie

Ja hy sal daar wees.  Dis mos my braaier.

Ek het al na hierdie oondjie gekyk wat miskien meer prakties vir julle kan wees. Al hoekom ek twyfel om hom te koop is dat hy vir my weer aan die te klein kant is. Hy het ook n rostiserie in, maar voel soms of n groot hoender nie eers daarop sal kan draai nie. Hang seker maar af waarvoor mens hom wil aanwend......sal seker ideaal wees om groente daarin gaar te maak vir 2x mense met n stukkie vleis?

Daar is regtig 'n klomp kompakte toestelle en gadgets vir die kombuis op die mark.  Maar dis soos Brian sê.  Het mens die pak spasie vir al die dinge.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 10:52:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14700
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

I have often been tempted to go for one of these little ovens but the Skipper Oyster is a bit small for all of these fancy gadgets, but if ever we meet on camp I would like to try your read and cookies. 

 

I see you won that nice Snappy Chef hamper......so you can organize the main meal for us and we will supply the cookieslaughingtongue-out

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required