Indien jy in Gauteng woonagtig is, waar sal jy gaan kamp in die winter waar dit warmer is. Kamp vir ongeveer 2 weke.
Goeie oorde.
Hoe verder noord, hoe warmer. Of Natal se kus
.....en KNP
Hang af hoe ver wil jy ry....Swadini is lekker
Selfs in die KNP is 'n elektriese laken 'n aanbeveling. Ons kamp in Julie en Augustus vanaf Letaba suid en die elektriese laken is onontbeerlik.
Agreed Swadini is a very nice resort.
Die winter is maar n moeilike tyd om te kampeer. Ons het al by Die Eiland naby Tsipise baie koud gekry. By Tsendle in die Kruger was dit een aand vriespunt in die winter en daar is nie elektrisiteit vir n elektriese kombers nie. n blaasverwarmer is baie nuttig.
Daar is 'n paar oorde waar jy kan gaan kamp in die warmbad omgewing. Thabamonate, Bosfontein, Kleinparadys Warmbad en so voorts. Indaai omgewing is die dae lekker en die aande wel koud.
Maar met so bietjie voorbereiding kan mens die kamp terdee geniet. Sit maar 'n elektriese kombersie op die bed en 'n klein waaier verwarmertjie vat net die knyp uit die lug tot jy in die bed klim. He 'n portapottie vir Ma in die karavaan dat dit nie nodig is om in die aand badkamers toe te loop nie.
En dan baie hout vir daai kalahari TV.
Ai dit is maar net lekker
Ons wil lang naweek in Mpumulanga kamp.....sien weervoorspelling praat van koue fronte wat temperatuur tot onder vriespunt gaan jaag. Ek hoor OBS werk....sal maar saamvat🤣
Dankie vir terugvoer. Die idee was Suid kus, maar daar is blykbaar n water probleem nog voor verspoelings plaas gevind het, dit is nou net erger.
Was by Swadini en het heerlik gekamp. Wil ander plek probeer, miskien maar die goeie behou.
Ons wil lang naweek in Mpumulanga kamp.....sien weervoorspelling praat van koue fronte wat temperatuur tot onder vriespunt gaan jaag. Ek hoor OBS werk....sal maar saamvat🤣
Het baie in die winter in die Vrystaat gewerk in die nag. OBS werk😂
Dankie vir terugvoer. Die idee was Suid kus, maar daar is blykbaar n water probleem nog voor verspoelings plaas gevind het, dit is nou net erger.
Was by Swadini en het heerlik gekamp. Wil ander plek probeer, miskien maar die goeie behou.
Het baie in die winter in die Vrystaat gewerk in die nag. OBS werk😂
Probeer Noordkus....behoort ook bietjie warmer te wees as Suidkus. Dolphin holiday resort is lekker beskut teen winde

Kan ook Salt Rock probeer. Bittermin oorde aan Suidkus het nog waterprobleme.
As jy Natalse kus toe gaan, sardientjies is oppad......kan n lekker ervaring wees
Sal ook graag langer as n week wil staan enige plek al is dit koud.
Het mos konka buite vir warm vuur en binne aircon en warm kombers.
Baie OBS en rooi maskadel.
En n Jong girl.
Shortie gaan Noord en lae veld toe. Vat ń elektriese kombers en verwarmer saam. Vat ook kante en voorkant van jou tent saam. Kies ń staanplek in die son. Kole onder jou kamp stoel of ń twee plaat stoofie onder jou kamp stoel (bum warmer) werk ongelooflik.
In die laeveld kan jy in die winter dae kry wat oor 30C gaan. In Pta nie.
Geniet dit Shortie.
Dankie vir terugvoer. Die idee was Suid kus, maar daar is blykbaar n water probleem nog voor verspoelings plaas gevind het, dit is nou net erger.
Was by Swadini en het heerlik gekamp. Wil ander plek probeer, miskien maar die goeie behou.
Het baie in die winter in die Vrystaat gewerk in die nag. OBS werk😂
Ons kamp elke jaar by Scottburgh caravan park. Hulle het boorgat water wat punk is. Ons is nie afhanklik van municipaliteit nie. Die nag temprature is so 13 as dit baie koud is.
Jy kan maar altyd in die Kaap kom kamp. Die mense hier sal jou altyd warm en gesellig laat voel.
Probeer ATKV Eiland lekke warm innie dag aande innie winter aanvaarbaar
Indien jy in Gauteng woonagtig is, waar sal jy gaan kamp in die winter waar dit warmer is. Kamp vir ongeveer 2 weke.
Goeie oorde.
Indien jy nog KZN toe wil gaan, kan jy gerus MacNicols by Bazley Beach oorweeg. Hulle 'n boorgat vir al hul water behoeftes en beskik ook oor 'n warmwater swembad.
Dit is 'n baie mooi en veilige park met 'n winkel en drankwinke.
We are trying out Characters Garden Park with the Skipper owners group from 21 to 25 July. From what this owners group has said it is a really excellent park.
Basley MacNicols resort is great as is Rocky Bay. Just phone the resort's and check if there are water supply problems.
Marakela buite Thabazimbi.