English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 254
Total Replies: 229 884
Total Views: 82 371 484
topics: 4 381
replies: 29 404
views: 17 332 242
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 447
replies: 195
views: 17 251 721

Kamp in Kwazulu Natal Desember

replies: 3
views: 6929
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
20 May 2006
Johan
Titanium Member
14% Profile Strength
Posts: 596
Joined: 17 Apr 2007
Hi almal

Ons het plek gekry by Hartenbos maar oorweeg dit nog. Nou begin ons wonder of ons nie maar die Suidkus van Natal moet aandurf nie. Ons wil weg gaan vanaf 27 Nov tot so 20 Des as ons kan plek kry. Watter oorde is julle gunsteling Oorde en
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
20 May 2006
Floors
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 232
Joined: 16 Apr 2007
Johan

Ek ken nog nie regtig van kamp in Kwazulu Natal nie. Ons probeer ook plek kry so van die 16 de Desember af. Ons kyk vir so 10 dae.

Probleem vir my is dat die meeste van die oorde munimum 2 weke besprekings neem gedurende Desember. Het
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
21 May 2006
Gerrie
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 06 May 2007
Ons kampeer al die afgelope 11 jaar by Caravan Cove. Hierdie is 'n fantastiese park met 24 uur sekuriteit en is teenaan die strand gelee. Dit het elektiese omheining reg rondom en 'n sekuriteits hek. Die ablusieblokke wordop die oomblik almal heeltemal he
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
21 May 2006
RS
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 229
Joined: 04 Feb 2006
Hallo Johan
Ons gaan elke jaar na Mc Nicol's toe, waar jy gedurende jou datums dalk sal plek kry. Ons het al daar aangekom wat die park nog nie vol was nie.Die park begin eintlik besig raak wanneer die kontruksies, fabrieke ens. sluit. As die moontlikh
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required