Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2701 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |

Kamp by Onder Sabie
Is die kampplekke by Onder Sabie groot genoeg vir n Jurgens Eclusive.
Met elke jaar se besoek sien ons mense met Exclusives daar...maar is klein. Hier is forum lede soos Paul Mulder en Len Loader wat met Exclusive in Lower Sabie kampeer wat seker beter kan terugvoering gee.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons hou van die kleiner staanplekke en dat hul so goed afgemerk is....dit verhoed dat sekere kampeerders 3 of selfs meer karavane op n staanplek inwurm en dit onaangenaam maak vir bure
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons kamp nie meer by L Sabie nie want die afgebakende staanplekke is te op mekaar. Party Letterlik n’ meter uit mekaar.
Maar jy kan met movers n’ Exclusive in kry. Dan staan die neus gewoonlik buite die rand van die staanplek.
Ek hoop dit help.
Groete,
Paul
Dirk, Welcome to the forum.

Ons hou van die kleiner staanplekke en dat hul so goed afgemerk is....dit verhoed dat sekere kampeerders 3 of selfs meer karavane op n staanplek inwurm en dit onaangenaam maak vir bure

Ja op een staanplek saam kamp by Onder Sabie is nie moontelik nie. :)
Maar dit is asof jy met jou buurman saam kamp.
Groete,
Paul
Vir my is die Exclusive maar te groot vir die plot by Laer Sabie.
Dan moet jy nog plek kry vir jou voertuig ook.
Die Classique is self moeilik daar by Laer Sabie .Jy moet movers gebruik ek slaan nie eers n rally tent of awning daar op .Staanplekke is baie klein .

Ons hou van die kleiner staanplekke en dat hul so goed afgemerk is....dit verhoed dat sekere kampeerders 3 of selfs meer karavane op n staanplek inwurm en dit onaangenaam maak vir bure

Stem 100% saam. By sommige kampe (Satara) is daar nou ‘n reel dat net een karavaan op ‘n staanplek mag staan. Ongelukkig lyk dit vir my asof dit nie streng toegepas word nie. Hey vandag van Satara teruggekeer. Dan kry jy ook diegene wat hulle sommer oor twee staanplekke verspry met Geen gedagte vir ander kampeerders nie. Ek sal graag wil sien dat die kampe strenger beheer word
Never too old to have a happy childhood