Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
Ons gaan die naweek van 6 Aug. na Makhado vir ñ troue. Weet iemand van ñ plek in die omgewing wat dit die moeite wert sal maak om die wa te sleep, 400km.?
Was iemant al by Ben Lavin natuurresirvaat.?
Hennie.
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
Haai Willem van Wyk,
Jong Makhado is dan nou op jou voorstoep, is daar nie n' voorstel van jou kant af nie.?
Of is dit nou soos die spreekwoord sê - die skoenmaker se kinders loop sonder skoene.
Asseblief man.
Hennie.