English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 875
topics: 4 386
replies: 29 449
views: 17 333 574
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 426
replies: 218
views: 10 112

Kamp by Constantia

replies: 4
views: 15957
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
14 Aug 2007 @ 10:19:28 am
Rudolph
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 03 Mar 2006
Het iemand al gekamp by Constatia Naboomspruit. Wil maar net weet om voorsorg te tref, moet ek oor proppe saam neem of is dit stil Gaan September daar kamp vir lang naweek Kan iemand help met "GpsCo-ordinates" Dankie Rudie.[Flower]
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
14 Aug 2007 @ 21:02:41 pm
hermanpaw
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 25 May 2006
Hi Rudolph, doen 'n search oor hierdie oord. Daar is al baie geskryf. Baie ou oord maar nogtans "nice". Wat my afgesit het van hierdie oord is die feit dat hulle 'n adisionele dagtarief ook vra asof jy 'n dagbesoeker is wat hulle dan noem terienfooie. Hulle sÍ gewoonlik nie hierdie met jou bespreking nie en jy vind dit eers uit as jy daar is. Neem maar jou eie badproppe saam behalwe as jy op die luukse staanplekke staan. Gaan eet ook Vrydag aand hulle "ribspecial" as jy daar aankom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
16 Aug 2007 @ 07:52:43 am
Rudolph
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 03 Mar 2006
Dankie Herman het reeds bespreek met terrein en wildtuin fooie ingesluit Het maar altyd net n probleem met kampers wat met n paar honderd watt boom box in hulle katte bakke die hele kamp op horings neem Lekker kamp Rudolph
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
16 Aug 2007 @ 21:00:04 pm
hermanpaw
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 25 May 2006
Hi Rudolph, Met my klein kinders 4,5 jaar het ons nog net lekker daar gekamp. Soos ek alreeds gesÍ het, het die ekstra fooi my omgekrap. Weet jy dalk watter staanplek gebruik julle? Ons staan elke keer by A5. Sien van die ander ouens kla oor die moewiese miere wat hulle al daar raakgeloop het. Neem maar insekmiddels (Doom) saam. Geniet dit. Wat natuurlik ook lekker is, is dat wanneer jy keelvol is vir Constantia dan ry jy gou-gou oog, weesgerus, lekkerus, libertas, remardo toe vir die dag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
18 Aug 2007 @ 15:42:27 pm
Rudolph
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 03 Mar 2006
Dankie vir die goei nuus Herman, ry maar altyd Doom ens saam Ek dink ons staan op B5 Ek is seker ons sal dit geniet Groete Rudolph [flower]
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required