English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 129
Total Views: 82 382 689
topics: 104
replies: 3 738
views: 1 210 722
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Kamp Plaatjies / Rally Token

replies: 57
views: 11946
page 1 of 2
12 Dec 2011 @ 21:28:05 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek weet nie hoe om dit anders te noem nie.  Die van julle wat saam was by Shangrila Innibos het elkeen 'n plaatjie / token by Willie gekry met jou naam op en ook die oord se naam op.  Wel ek wil graag iets laat maak wat mens noem dit op die "brag" bord kan sit om te sê julle was ook daar.  Die van julle wat reeds saam met ons by die ander Forum se Saamtrekke was sal weet hoe hulle lyk en ek wil iets soortgelyks vir CaravanParks.com laat maak.

Die koste dra ek gewoonlik en vra dan net 'n donasie by die kamp plek as ek dit uit deel (op die ander forum werk dit)  wat is julle gevoel ???

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2011 @ 06:39:23 am
Phumba
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 07 Apr 2010
Experience: 40 years

HI Willem.

Dis amper standaard by alle klubs, so ek dink nie dis 'n probleem nie.

Het jy daai Plastiek tipe in gedagte, dit is gwoonlik swart agter en goud of silver voor, met grafeering op?

Dit werk baie goed want as jy daai dun "double sided tape " op sit plak dit goed. die alternatief is stickers, maar dis gewoonlik duur  want jy het nie volume nie.

Mens kan seker ook die logoen name print en dan lamineer soo Willie gemaak het.

Maar dis lekker om so 'n plaatjie te he om te wys waar jy oral was.

Wat is die koste waarna jy kyk?

 

Groetnis Michael

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2011 @ 07:05:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Willem ek dink dit is 'n goeie idee.  Jy kan met Willie Bromehead praat en as hy sê dit is reg kan ek vir jou die Caravanparks.com LOGO aan stuur.  Hy het dit vir my as voorbeeld op die Shangrilainnibos plaat gestuur.

Anders moet ons die forum lede vra om idees in te stuur van hoe die embleempie moet lyk. Ek weet dat die ander forum se embleem is mos die Tee ketel wat lyk soos 'n karavaan. As ek reg is simboliseer dit "Gasvryheid en kuier saam" tydens "Kampe".

Ek glo iemand op die forum kan kom met 'n slim idee.  Kom ons vra vir Willie om 'n kompetisie te reël.  Beste idee wen 'n Wegbreek naweek iewers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2011 @ 07:44:23 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Michael & Leon,

Ek het reeds met Willie gepraat en hy stem.  Ek het ook reeds 'n plaatjie as voorbeeld maar wag net dir Frans om te kyk na so paar veranderings wat ek graag sal wil sien.  Die plaatjie is die selfde soos die ander forum se plaatjie, dit is 'n soort plastiek met die print as plakker oor.  Die grote is as ek nou reg is 70mm x 50mm met CaravanParks.com bo dan Saamtrek / Rally en onder is dit die oord se naam en onder dit die naweek se datum van die saamtrek.  Tussen in die middel het ek gedink moet daar 'n kamp vuur wees want dit is iets wat verseker saam met enige kamp gaan, het sy dit 'n tent, karavaan of bus daar sal altyd 'n kuier kamp vuur wees.  Ek wou dit nie plaas nie want ek wag nog vir Frans.  Die koste sal ook werk soos die ander forum se plaatjie koste, ek sal dit betaal en laat maak en as ek die plaatjie uit gee vra ek net 'n donasie om die koste te dra.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Dec 2011 @ 14:17:37 pm
Phumba
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 07 Apr 2010
Experience: 40 years

Klink vir my reg..

 

Enige  ander INPUT, waas die ander mense, Kamp julle al???

 

Michael

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2011 @ 07:52:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Willem hoe lyk die tekening van die kamp vuurtjie. Ek het nou so idee in my kop van 'n animasie kampvuur van 'n indiaan wat rookseine stuur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2011 @ 07:58:26 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Leon,

Dit is nie 'n tekening nie dit is 'n foto, ek wil nie graag die voorbeelde nou al plaas nie want dit kan dalk nie die selfde wees as wat ek ingedagte het nie en dan dink almal ek kan nie maak wat ek gesê het nie.  wees net geduldig tot Frans hulle weer oop maak vroeg in 2012.

Intussen kan julle vir my foto's stuur of plaas van 'n lekker kamp vuur sonder als rondom dit.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2011 @ 10:07:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ok ek verstaan wat jy wil doen. Eks al kyk wat ek het en dit vir jou e-pos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2011 @ 14:18:15 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hi Julle Kampers,

Ek is opsoek na 'n mooi foto van 'n lekker kampvuur wat lekker hoog brand met geen steurings van mense.  Plaas dit as jy dit nie vir my kan stuur nie GROOT ASB.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2011 @ 07:43:08 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dit lyk vir my julle wil nie deel wees van die ontwerp van 'n Rally plaatjie nie want ek het nog niks fotos van julle gekry met 'n lekker kampvuur op nie ???

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2011 @ 07:15:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Willem ek het 'n paar fotos wat ek sal kan aanstuur. Sal dit net eers kan doen as ek terug is by die werk. Ongelukkig is meeste van dit in daai driepoot konka van my.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2011 @ 21:06:43 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Leon,

Dankie, maak dit net kleiner so 100kb as jy dit stuur.  Ek het deur baie foto's gegaan en die een is die duidelikste van almal, ander is egter baie mooi maar nie duidelik nie.  Wat dink julle van die een ?

Kampgriete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2011 @ 11:00:12 am
CHRISTA(Liewe Heksie)
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 17 Nov 2010
Experience: 51 years

Hi Willem,

Die ander forum se plaaitjies is baie mooi so ek sal se go for it want jy weet wat jy doen. Die foto van die vuur is awesome.

Greetings

Cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2012 @ 10:31:18 am
Phumba
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 07 Apr 2010
Experience: 40 years

HI Willem.

 

Wees gegroet in 2012.

Die "TV" lyk baie goed. ek stem go for it.

 

Michael

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2012 @ 09:21:14 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Michael,

Ek wag net vir die proewe dan sal ek dit vir julle plaas vir goedkeuring.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2012 @ 12:16:56 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

OK Julle,

Hier is die eerste proef, wat dink julle ?

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2012 @ 12:21:33 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Willem

Dit lyk uitstekend!!!!!!

Grumpy

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2012 @ 15:08:48 pm
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul 2005
Experience: 46 years

Baie mooi Willem. Die prentjie is 100%. Persoonlik is ek nie baie mal oor die kombinasie van die swart en groen nie - maar dis nou maar net ekke! Ek dink dit is net die swart raam om die plaatjie wat my pla. Sal dit nie "sagter" wees sonder 'n swart raam nie? Maar moenie "worry" nie - ek sal hom aanvaar hoe hy ookal lyk!

En as jy wonder wie dink ek is ek dat ek kommentaar lewer en ek is nie eers op die kamplys nie - "watch this space" - ek gaan dalkies Maandag bespreek en gaan dalk al van die 21ste af staan - as daar net maters is wat ook so lank gaan staan - dat ek nie alleen is nie!

Het deur so bietjie gesondheids-probleme gekom en sien Maandag weer die dokter waarna ek finaal sal besluit. Laat weet wie gaan daar wees vanaf 21 Maart.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2012 @ 15:22:04 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Nico,

Ek is bly dit gaan beter en sterkte met Maandag, hoop julle kan dit maak.

Die plasing van die Plaatjie is juis om julle komentare te kry want dit is nie my plaatjie nie dit is die CaravanParks.com Forum lede se plaatjie vir die Saamtrekke (Rallies)

Watter kleur stel jy dan voor ?

Of moet ons die Groen verander ?

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2012 @ 16:56:48 pm
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul 2005
Experience: 46 years

Nee Willem, Die groen lyk reg. Wat ek net wonder is of hy nie "mooier" sal wees as mens nie vir hom 'n swart raam om die groen agtergrond sit nie. Loer hom 'n slag so op jou ontwerp en kyk of dit nie dalk werk nie?

Groete - Nico

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2012 @ 08:30:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

I would also suggest that the black frame must be thinner or even left out. And then the picture of the fire is really nice but something is not there something that simbolizes the hospitality and togetherness of the camping environment.

Maybe a fire with a "coffee pot" or even a "swartpot".

Just an idea do with it what you want.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2012 @ 08:50:44 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Glo my die keuse was nie maklik nie en ons is besig om uit tyd te loop.

Die raam, wel ons het dit gedoen sonder die raam maar dan is dit of die kleure weg raak en hy lyk regtig on afgerond.

Die een was ook in die pyp lyn maar die vuur se flamme het gewen.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2012 @ 09:48:19 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Hi Willem.

I'm having our graphic artist in the office also have a look.

The CaravanParks.com logo MUST conform to our specifications and Zoni from our office will be in touch with you regards the logo.

Do you want to re-do the Shangrila rally disk - if so, I will see that you are re-embursed for the costs, as well as the costs of the future rally disks. CaravanParks.com WILL pay for the disks! We do not expect that you or the members must pay.

Dot & I will also be at Koro-Koro, but strugling to get through to Adele.

Regards

Willie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2012 @ 10:24:17 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hi Willie,

I spoke to the guy that are doing our tokens (see sample) we are thinking of changing the green to a light brouwn and have the boarder also changed to maybe a darker brouwn.  As soos as I have the sample I will place it on the Forum for the readers to comment as I did with the 1st round.

Yes I thought of having the Shangrila tokens also made the same.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2012 @ 10:37:41 am
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 44 years

I read with interest the fact that sometime forum members have been at the same park and do not know that other forum members are not there. I was wondering if while you are designing the forum camping ltokens it would be an idea to have a simple one with just the name " caravan.com forum member" made so that campers do not miss each other when on the road or at a camp.  Certain rules can apply and cost towards the tokens can apply. Maybe ask a bit more for the tokens and then denote to some outdoor conservation fund. Only an idea.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2012 @ 10:59:13 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

For the other Forum we have "vlaggies" with the Forum name on that I hang infront of teh tent (clip on to the pole)

Willie use to have bumper stickers but I don't like stickers to the caravan, maybe Willie must look at a flag or someting like that that will I.D. use as Forum users.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2012 @ 11:06:34 am
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

Hi Willem.

I like the flag idea - I'll get Zoni from our graphic design department to work on this as well.

We'll keep you posted.

Willie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2012 @ 11:46:17 am
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 44 years

I think the flag is a great idea as it will be easy to see if attached to the pole of your rally awning/tent etc.

Regards
Marg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2012 @ 19:04:42 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ons is amper daar, ek sal seker voor die einde van die week vir julle voorbeelde plaas waarvan julle een sal moet kies (stem) sodat ons dit kan laat maak.

I’m almost there the design is coming to the end and I should be placing a couple on the Forum by the end of the week for you to decide (vote) which format we will be using for our token.

Watch the space !!!

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2012 @ 06:56:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Willem remember to attach a number or name of some sort to each example so we can vote easily by just replying with that name or number. Just to simplify the voting. Jy sal moet wikkel as jy dit wou afhandel voor jou groot kamp, tyd loop uit dan moet die wiele draai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2012 @ 09:28:52 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Leon,

Gelukkig gaan die blikbrein saam, maar dit is die plan om dit op te hê vir die stem voor ons ry.

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2012 @ 20:28:19 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ek is bly om nou die buck te pass na julle, you now have to make your choice in which token you want to have as the Rally / Saamtrek Token / Plaatjie.  Daar is 5 verskillennde voorbeeld Plaatjies / Tokens, you only need to cast your vote by giving me the “Sample Token - ?”  

Sample Token - 1
Sample Token - 1

Sample Token - 2
Sample Token - 2

Sample Token - 3
Sample Token - 3

Sample Token - 4
Sample Token - 4

Sample Token - 5
Sample Token - 5

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2012 @ 07:45:21 am
Rachel & Johnny
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 102
Joined: 19 Jan 2012
Experience: 45 years

Willem,

Sample Token 4

Groete

Rachel

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2012 @ 08:05:38 am
Johan/Marthie
Silver Member
33% Profile Strength
Posts: 98
Joined: 20 Oct 2011

My eerste keuse is 1

Maar ek sal die meerderheid besluit aanvaar want almal is vir my mooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2012 @ 09:27:33 am
Hendrik
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Nov 2011
Experience: 32 years

Hallo almal, ek stem saam met Johan, teken no 1 .

 

Groete

 

Hendrik

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2012 @ 13:14:31 pm
CHRISTA(Liewe Heksie)
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 173
Joined: 17 Nov 2010
Experience: 51 years

4

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2012 @ 14:00:39 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Ok, Ek gaan ook my eier lê.

My keuse lê tussen Token-1 en Token-3 en dan Token-2, hoekom dit my keuse is:

Token-1 het vir my die mooiste helderste vlamme,

Token-3 se ketel pas die beste by hierdie dowerige vlamme en die skrif is ook mooi met die swart agtergrond.

Token-2 se skrif het mooi swart agtergrons maar die ketel dien dit nie regtig vir my nie.

Token-4 se rooi en wit skrif kan dalk op 1 of 3 ook werk, maar sie ketel vertoon glaserig.

Token-5 se wit skrif laat my ding aan 'n advertensie bord.

Ek weet nie watter een ek as eerste moet kies nie, 3 of 1 ???

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2012 @ 14:55:17 pm
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 44 years
Hi, I think that no 1 is the best. I think it is well balanced. It draws your vision into the picture. I feel the black of the kettle is distracting and draws your eye away from the fire.
Regards Marg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2012 @ 15:06:44 pm
The RETIRED Boring Camper
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2355
Joined: 01 Jan 2007
Experience: 50 years

I agree with Marg

Token No:1

We can use the same disk for ALL rallies, only chenge the venue - for example.

Shangrila Innibos

then

Koro-Koro

and so on.

Willie Bromehead

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2012 @ 15:25:13 pm
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul 2005
Experience: 46 years

Willem, Ek hou ook van Token no: 1

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2012 @ 18:47:16 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

I like !!!

If you choose one without the kettle then the name tags will be perfect as is with the kettle ???

Kampgroete
Willem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2012 @ 12:00:14 pm
Geoff
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 11 Jan 2012

Rally token 1, hets my vote.

Best regards, Geoff (Bulldog)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2012 @ 13:40:46 pm
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul 2005
Experience: 46 years

Willem,

Ek het hierbo vir "Token 1 "gestem vir kampplaatjie, en ek bly daarby, maar ek stem saam dat die naamplaatjies mooi sal wees met die ketel. Dit gee ook meer swart agtergrond om die name lekker duidelik te kry.

Groete - Nico

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2012 @ 14:26:14 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Willem

Eg aan GRUMPY tradisie, NO 1

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2012 @ 14:42:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

No1 se vlamme is mooi helder maar dit steek die res (Geskrif) wat op die Token is weg.

Ek stem vir no 3 want dit beeld die kamp vuur en die kuier (ketel) daarom, baie mooi uit. Die vuur is duidelik en prominent maar nie oor donderend soos met no 1 nie.

Bevestig dat no 3 is my keuse. Vrek dit gaan netjies lyk, baie geluk Willem met jou poogings dis eintlik moeilik om te kies.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2012 @ 15:41:45 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Willem no 1 is mooi ek soek ook

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2012 @ 20:38:52 pm
Riaan
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 26 Jan 2012

Ek hou baie van 1 ek dink sy vuur lyk baie lewendig,maar my keuse sal 3 wees.Ek dink die ketel doen dit vir my.Dit gee my daai gevoel net 'n kampvuur kan.So ek stem vir 3!!!  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2012 @ 07:29:45 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

I like Token 2

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2012 @ 16:53:22 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Die stemme staan soos volg:

Voting as follow:

  Token 1 Token 2 Token 3 Token 4 Token 5  
  8 1 2 2 0  

 

 

 

a

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2012 @ 08:16:28 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hi There,

I don't believe this, only 13 responses to what must the Rally tokens look like on a Forum that has been around the block a couple of times ?  I thought that the people on this Forum are all campers and that would be interested in a Rally some time, so please don’t just read this Forum be part of it and cast your vote on this.

Waar is julle ander kampers ?  Ek kan nie glo daar is net 13 (bestuur inkluis) wat sou belangstel om een of ander tyd saam met die ander Forum gebruikers te gaan kamp nie.

This is NOT a club we are ONLY Forum users that want to meet other Forum users and therefore we camp together and for that we want to have a token to say where and when did we camp together, so please be part of this.

a

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Feb 2012 @ 07:41:24 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Please, please, PLEASE, PlEaSe, pLeAsE !!!!!!!!!!!!!!!!!!

I need you vote by the end of this week as I need to finalise the design to have them made.

Cry  Frown  Yell

Wink  Laughing  Laughing

a

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2