English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 783
Total Views: 82 283 748
topics: 104
replies: 3 694
views: 1 209 359
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Kamp. Kamp. Kamp.

replies: 35
views: 7761
12 May 2016 @ 09:48:32 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Kom ons gesels n biki oor iets wat meer positief is, naamlik.......
Wie is lus vir n winter kamp. Kannie net ek en Warren en Hessie en "Dennis" wees nie.
Ek besef dat Bloekom n baie aanloklike plek kan wees vir al die gautengers maar die
"People of the south" wil ook saam kamp. En bloekom is te ver.

WIE stel belang in Gariep of Aldam.
Koue is mos nie n faktor as daa krag en hout is nie. Hopelik het julle sweetpak broeke, moffieskoene en n jas,,,, wat lekker pas...
En die lepel le ????
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 12:29:54 pm
mamba
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 22 Dec 2013
Experience: 39 years
Ek en my vrou doen elke Julie n Vaaldam kamp sonder krag, dis nou al n instelling baie hout en dons duvet en laat le.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 12:36:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Mooi man. Carltonville is nie te ver na Aldam nie.
Laat ons gaan.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 12:49:20 pm
JP7
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 04 Apr 2016
Experience: 12 years

Nee wat, weer het niks te make met wanneer ons kamp nie! Ons kamp een maal per maand, reën of sonskyn. Ons beplan hoeka reeds aan ons middel Junie Tietiesbaai kamp! Kannie wag nie! laughing

Groete,

J

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 13:03:34 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2958
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ai Ai Ai Ai!!!!!!!

Wat van ons mense in "AFRIKA"?

Toemaar.....ons het plekke soos die Eiland! Wie het koue nodig?

hahahahaha

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 14:13:37 pm
Anonymous

As my woonwa se gewig stories uit gesorteer is, wil ons Tsepese of Eiland toe vir so twee weke.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 15:22:41 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 48 years
Wat van Vrede dam ?

Is Aldam, naby Ventersburg ?
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 15:30:24 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Aldam so +- 20 kilos suid van ventersburg.... op N1. Omtrent 130kilos noord van bloem.
Gariep so 200 kilos suid van bloem. Hier kan ons dalk n paar kapenaars nader sleep. Dink net dit sal oor lang naweek moet wees.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 16:46:01 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Dis 'n volle 340km van my af.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 19:22:34 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1592
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years
Willem om die draai
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 20:36:44 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
Gariep Dam is n dag se ry van die Kaap af te ver vir 3 dae lang naweek Dit beteken 1 dag op 1 dag kamp en 1 dag terug Kaap toe
Ek is gelukkig afgetree so tyd is nie vir my n problem nie
Dit ssl baie lekker wees om so iets te reel om ander mense van die forum te ontmoet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 20:54:57 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Darem te ver vir my. Sal maar die mense so hier en daar raakloop. Benkie, jy skuld my n kuier.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 21:11:44 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4927
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ons winterkampe is maar in warmer limpopo streek... was nog elke junie/julie ten minste nweek by warmbad.. wil moontik kzn kus probeer as dinge met die draende mamma so uitwerk en sy kans sien.. ofnet so kort kort stop totons daar aankom...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 21:25:38 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1493
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Benkie,as jy kans sien om n kampnaweek vir ons iewers in of rondom Weskaap/Boland te reel,glo ek dat daar heelwat persone mag belangstel om dit mee te maak. Benkie vir Kampkommandant!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 21:31:37 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
Dirk Ek het al verlede jaar so iets genoem op die forum dat ons Kaapenaars so iets moet reel maar geen terugvoering gekry nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 21:39:49 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
Dag se Herman Ja ek het belowe dat ek so n draai gaan maak by jou maar van ek laas by jou was was ek nie weer op die pad nie
Hele paar dinge moes ek eers opruim Weet nie waneer ek weer gaan ry nie want my seun in Kanada wil he ek moet by hom gaan kuir vir so 3 tot 4 maande
Met jou laaste trip het ek gedink jy gaan n draai in die kaap maak
Het jy toe reggekom met die ratkas van die Spitfire ??
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 21:41:55 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1493
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Benkie,ons sal koppe bymekaar moet sit en die kampery van die grond af kry.My e-pos:dirkcrafford @ telkomsa.net
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 21:54:40 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
Dirk Ja dit sal goed wees Soos ek netnou vir Herman gese het wil my seun in Kanada reel dat ek vir n paar maande by hom gaan kuier so sal maar sien hoe dinge uitwerk Dit sal om en by Junie / Julie wees as alles goed uitwerk Sal jou op hoogte van sake hou
As ek nie gaan nie moet ons defnetief iets reel My e pos adres kjbenkie@gmail.com
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 22:00:15 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1493
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Benkie,dankie sien daarna uit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May 2016 @ 19:38:22 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2683
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Johan,
Gariep is seker so 410 kms van ons af.
Hier is alles wyd van mekaar af.
Sal seker vir Douglas Green in Oos Londer moet opkyk.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 07:01:54 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7614
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Winter kamp is uit vir ons die jaar, GIRL sukkel met die bene in die koue, sal maar bietjie wag.

Die vr ry gaan ook nie vir haar werk nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 07:19:03 am
Happydays
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 09 Jan 2015
Experience: 19 years
Kamp! Die Eiland in Limpopo sien my defnitief in Julie. Sal my 2de besoek wees.... het op hierdie forum positiewe terugvoer gekry en gegaan. Sal meer in daardie pragtige werld wil gaan kamp. Potgietersrus se kant of Marble Hall se koers. Die dorheid van daardie landskap is net so pragtig in die winter! Soos Koos luidrugtig uiter, kamp, kamp, kamp. Ek wonder soms of die gene wat nie kamp nie, regtig besef hoeveel hulle mis. Maar, elke ou op sy kluit, n.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May 2016 @ 16:15:26 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Frik, sodra ons die gewig goete uitgesort het gaan ons kamp .koud ofte nie. Sien Elma, wat n groot kamper is, gee my sulke snaakse kyke as ek ve ha se ons moet ga kamp in die winter.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 14:16:49 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 64 years
Ek stel belang om saam te gaan kamp maar sal verkies as daar warm water is om in te swem. My wa is toegerus vir die koue. Aircon, elektriese kombers en eiland bed vir lepel le^. Ek moet nog uitwerk hoe om 'n kaggel/binne braai in die tent in te rig dan sal ek gereed wees vir die winter kamp. My bloed raak al baie dun.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 14:25:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

EK het met ons WilSur kamp vir Junie kop uitgetrek want moet eers aandag gee aan die Ford want Augustus gaan ons groep Botswana toe.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 14:35:15 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Wats fout met die Ford. Is da n nuwe oppad.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 14:45:59 pm
Anonymous

Kamp is vir eers oor en uit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 15:06:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

LMGA Johan

Nee ek moet suspensie rubbers vervang, Territory kwaal.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 15:31:11 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Sien hier by n rubber plek in bloem, die ou verkoop rubbers en sulke geel teflon agtige buste. Sou jy dink dit kan werk.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 15:33:24 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Kan dalk die "job" doen, afhangende hoe sterk die materiaal is.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 15:40:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

LMGA Johan

Nee ek moet suspensie rubbers vervang, Territory kwaal.


Doen jy dit self?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 15:49:59 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Nee Geert, hoekom vra jy ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2016 @ 17:25:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nee Geert, hoekom vra jy ?


Ek weet dis maar n "seer op die beursie" oefening as dit by agente gedoen word...het net gewonder hoeveel dit sou uitwerk as mens dit self sou doen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 07:39:34 am
Anonymous

Sien hier by n rubber plek in bloem, die ou verkoop rubbers en sulke geel teflon agtige buste. Sou jy dink dit kan werk.
Dit is Vesconite Bushes wat se lewensduur baie langer as rubber is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 10:19:42 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Die gereedskap is die grootste probleem want jy moet omtrent die hele suspensie laat sak om by van die rubbers te kom.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2016 @ 11:08:12 am
Anonymous

Sommige van die rubbers is ''press fit'' en moet met 'n press ingedruk word. Dit is nie 'n lekker job nie, daarom sal ek ook eerder maar betaal dat iemand dit doen en verkieslik nie deur enige Janrap en sy maat nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required