Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22147 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17887 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6350 |
Bostoe | 5513 |
BrianB | 5441 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2761 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2156 |
Chris Boucher | 2025 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1878 |
Nico | 1777 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1694 |
Dansan | 1533 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1352 |
George | 1281 |
Louvan | 1261 |
RichardJ | 1199 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 867 |
JohanMarais | 825 |
Piet Ford | 738 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 667 |
Benkie | 595 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
1Pierre2 | 450 |
Platinum Member | 250 + |
Harv | 424 |
Rare Breed | 423 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 280 |
Meerkat | 272 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Hennie1968 | 233 |
Bushbaby | 208 |
Trev1 | 201 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 187 |
elkerlyc | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |





Kagga Kamma LUUKS
Ouens en girls, daar is plekke wat besoek word wat LUUKS is. Kagga Kamma is een van hulle. Dit kos n PLAAS se geld (heelwat bo my monutêre budget) per aand, daarom was dit nodig vir ons om van goeie vriende se gratis tyd-deel gebruik te maak om n week-lank daar te gaan bly. My indrukke van Kagga Kamma is as volg :
Uitstekende BO-gemiddelde verblyf, verskeie tipes verblyf
Unieke grot-kamers
Wonderlike kampterrein met prentjie-mooi swembad
Uitstekende diens, hulle maak jou huisie elke oggend pragtig skoon
Verskeie heeeerlike 4x4 roetes, drie daarvan verg low range en eerste-rat
Onbeskryflike son-opkomste en son-sakke
Stilte wat RAAS in jou ore
Daar is verskeie piekniek-plekke op die roetes. Daar is ook n plek waar jy in die ope-lug slaap, dit word elke dag vir jou voorsien. Die bed is teen n rotsbank ingebou, volledig met matras.
MAAR kom ons noem ook die res :
Dis n lang, growwe pad soontoe, nie vir Venter-treilers nie
Katpakkies-pas altyd pragtig
Dis DUUR. R350-00 vir n sakkie vuurmaakhout
Ek wil nie noem wat n drie-kamer huis per nag kos nie
Hopeloos te duur om daar te eet
Diere is skaars
Nieteenstaande, dis n merkwaardige plek om te besoek. Ek plaas graag die foto's.
You'll never never know if you never never go
Dankie dat jy dit deel. Maar tensy ek ook 'n vriend se tyddeel kan benut, sal ek maar móét verbyhou.

Dis mooi sal graag daar wil kamp dankie Dansen vir deel
Haak daai wa kamp bly koning
Dankie vir die deel Dansen.
Die duurste wat ons nog vir n' sakkie hout betal het was R85 by Kamanjab in Namibie. Maar bygese vir 200km is daar nie veel boome nie. Klip woestyn.
Groete,
Paul
