Het iemand al die kruistog gaan stap ter herdenking van die kruisiging in Heidelberg, Gauteng.
Hierdie jaar weer op die 25e April 2020
Blykbaar n jaarlike instelling en n belewenis om by the woon.
Indien julle het, vertel meer. Indien jul beplan om dit die jaar te doen kom ons maak n kamp groep en doen dit saam
Nog nie maar ek glo dit is n belewenis
Bakoor ek glo dit kan n belewenis wees, maar nogal opvallend as jy kyk na ander insette en die reaksies op die Forum. en dan die reaksie op jou plasing dan wonder
Net so Japie
Maar moet ook onthou baie van ons mense wat altyd saam gesels is op die forum kamp, geen sel of data ontvangs
Dit is n belewenis.
Het jare in Heidelberg gebly.
Ek ken dit nie....vertel meer. Sou seker meer vlam vat as hulle so iets oor paasnaweek sou hou....
Ek sien Zack Booysen en Judith Kea is teenwoordig daardie dag
Ken nie vir Zack maar Judith Kea n geseende sangeres en vermaaklikheids persoon, iets om nie mis te loop
Ek dink beslis om daardie KRUISTOG by te woon.
Klink na iets om byte woon. Ek het dan al reeds vertrek Balito toe.
Dan moet jy en Reinhardt daar in Ballito bietjie bymekaar kom en blad skud. 🤜🤛