English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 770
Total Replies: 269 430
Total Views: 83 848 996
topics: 12 297
replies: 149 264
views: 39 662 879
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP trip 2022

replies: 58
views: 737
page 1 of 2
08 Jul, 2022 @ 16:38:49 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons tyd vir jaarlikse besoek aan KNP het uiteindelik aangebreek. Ons gaan paar aande vooraf oornag by oorde oppad KNP toe.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul, 2022 @ 16:43:25 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ongelukkig het betogers verskeie gedeeltes van Graskop versper. Hulle wil hê jy moet hulle klompie geld gee om deur te gaan. Polisie was gaaf om ons te begelei deur dorp tot by Panorama oord

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul, 2022 @ 16:46:19 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons staan eerstens oor in Panorama.....regtig n pragtige plek om te kamp

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul, 2022 @ 16:48:59 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Pragtige uitsigte

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul, 2022 @ 16:50:38 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Groot...

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul, 2022 @ 17:53:43 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1346
Joined: 15 Dec, 2012
Experience: 9 years

Dankie vir die fotos en deel.  Is die haantjie te groot vir jou pot of is jy net stadig om die vuurtjie vir die braai aan te steek.  Geniet die vakansie.

Ons ry 17 Jul oor Phalaborwa om 18 Jul in Letaba kamp op te slaan.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul, 2022 @ 19:51:38 pm
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 800
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Geniet dit Geert, reis veilig...

Dankie vir die deel.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul, 2022 @ 22:22:13 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dankie vir die fotos en deel.  Is die haantjie te groot vir jou pot of is jy net stadig om die vuurtjie vir die braai aan te steek.  Geniet die vakansie.

Ons ry 17 Jul oor Phalaborwa om 18 Jul in Letaba kamp op te slaan.

Groete

Ons is net tot 14de in Letaba.....dan in Satara

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul, 2022 @ 21:24:38 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Pragtige sonopkoms vanoggend by Panorama 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 08:21:44 am
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Pragtige sonopkoms vanoggend by Panorama 

Mooi! Baie mooi!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 08:39:21 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4365
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Pragtige sonopkoms vanoggend by Panorama 

Beautiful sunrise hope you enjoy your stay there and safe travels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 08:41:17 am
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4365
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Ongelukkig het betogers verskeie gedeeltes van Graskop versper. Hulle wil hê jy moet hulle klompie geld gee om deur te gaan. Polisie was gaaf om ons te begelei deur dorp tot by Panorama oord

Pleased you were able to get through safely. Hopefully you don't have issues getting back out 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul, 2022 @ 04:39:32 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Die Graskop gorge lift is langsaan Panorama. Hoogs aanbeveelbaar om te besoek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul, 2022 @ 10:14:55 am
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Geert - Nou waar's die foto wat jy aan daai kabel hang?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul, 2022 @ 14:15:14 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ons het toe tog maar besluit om Wildtuin toe te gaan. Ons vertrek die 15de Julie na Phalaborwa en dan begin ons op die 17de in Punda Maria. So werk ons dan aff tot in Berg en Dal op die 11de Aug. Lyk my ons gaan mekaar mis kamp Geert. As ons daarna nog elders plek kan kry bly ons langer.

Geniet die Wildtuin Geert en Butts.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul, 2022 @ 14:26:40 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Dankie vir die deel Geert en ry veilig.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul, 2022 @ 05:25:26 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Geert - Nou waar's die foto wat jy aan daai kabel hang?

Glo nie jy sal my ooit aan so n kabel kry nie.....maar nice om te sien hoe mense dit doen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul, 2022 @ 05:30:07 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons het van Panorama Chalets gegaan na Forever Blyde Canyon. Darem maar pragtige omgewing 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul, 2022 @ 06:59:34 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Geert, hoe vind julle die "nuwe" canopy.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul, 2022 @ 08:58:53 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Mooi Geert. Dit lyk maklik en gerieflik met die awning. Dit is die voordeel van n' woonwa. Jy kan voluit gaan of net die basiese dinge uitsit en jy is gerieflik.

Ons vertrek Vrydag Phalaborwa toe en dan Sondag gaan ons in die Wildtuin in. Ons het nou bespreekings tot die 15de Aug. Vanogend O Sabie gekry vir n' extra 3 nagte.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul, 2022 @ 11:03:39 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ek wonder party keer hoe werk die SANPark se online beskikbaarheid of net beskikbaarheid in die algemeen. Gister kyk ek by Skukuza vir beskikbaarheid in die eerste twee weeke van Augustus. Daar was geen kampeering beskikbaar nie. Vanogend is daar tussen 20 en 30 staanplekke beskibaar vir die tydperk? Hoe werk dit?? Was daar n' bomb scare? Daar was tot kampeer plek by O Sabie beskikbaar (nie vir lank nie).

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul, 2022 @ 16:22:44 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1346
Joined: 15 Dec, 2012
Experience: 9 years

Paul, dankie vir die kampwense.   Ons slaap 16 Julie by Forever Phalaborwa.  Dan Letaba tot 26 , Onder-Sabie tot 1 Aug, Pretoriuskop tot 4 Aug en laaste aand op 5 Aug by B&D. 

Wonder self oor die SanParke stelsel.  Ons was in Mei in Kgalagadi by Twee Rivieren.  Elke aand was daar maklik 6 oop staanplekke maar die plaaslike ontvangs meld hulle is vol.  Ons het 2 aande daar gesoek nadat Botswana ons swak behandel het met ons staan by Polentswa.  

Ons het in Junie 2021 bespreek vir die Kgalagadi.  Twee aande by 2R, drie aande in Rooiputs, 4 in Polentswa en 1 by Motopi.  By Polentswa aangekom is die kampplek 'n bouterrein met houtpale en bakstene wat oral rond gestapel is.  Daar was glo 'n brand in September 2021 maar ons is nie daarvan ingelig nie.  Die werkers sê ons kan nie kamp nie maar daar is geen alternatief nie.    Die tweede aand kom vra hulle ons moet trek.  Al opsie is terug 2R toe.  Motopi is toe ook uit.  Botswana se ontvangs sê hulle kan nie sê of daar plek is in hulle Two Rivers kamp nie.  Hulle moet Gabarone raadpleeg deur ons foon te gebruik.  Geen antwoord nie.    SanParke se mense sê bly weg want dis 'n gemors.  Self by SanParke is daar glo nie plek nie.  Ons klok in by Kgalagadi Lifestyle Lodge so 5,5km van die hek af.  Pensioenaris afslag en eie privaat ablusie eenheid by elke staanplek.  Net 'n plesier.  Klok Sondag in by SanParke vir ons laaste 3 aande in 2R - natuurlik oorgenoeg plek.  

Groete en veilig ry aan almal wat die langpad aandurf,.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul, 2022 @ 17:32:27 pm
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 800
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Theo and Paul will you be looking for the Wood Warbler, first time visitor to South Africa, in Phalaborwa?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul, 2022 @ 21:44:49 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Mooi Geert. Dit lyk maklik en gerieflik met die awning. Dit is die voordeel van n' woonwa. Jy kan voluit gaan of net die basiese dinge uitsit en jy is gerieflik.

Ons vertrek Vrydag Phalaborwa toe en dan Sondag gaan ons in die Wildtuin in. Ons het nou bespreekings tot die 15de Aug. Vanogend O Sabie gekry vir n' extra 3 nagte.

Dit was eergister ons eerste keer by Phalaborwa....wat n heerlike plek. Netjies versorg. Tans vir 1ste keer by Letaba.....dink dit is nog die kamp plek met die vieslikste geriewe waar ek al ooit gekamp het. Urinale loop oor, dreins loop oor, pee lê die vloer vol.....ruik sleg. Stort vloere vuil. Moes vanoggend in n ry staan van 5 mense om toilet te sit op die 2 beskikbaar. Skandalig. Ruik soos rioolplaas by karavaan soos dreine sedert aankoms oorloop. Gelukkig môre oggend oppad.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul, 2022 @ 22:01:11 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Ja Geert - Letaba is na my mening een van die swaks-bestuurde kampe in die wildtuin. En ongelukkig kom dit al vir 'n lang tyd aan. Ons gebruik dit slegs vir 'n een-nag oornagplek tussen Tsendze en Satara. Laasgenoemde is ongelukkig ook deesdae een van die swakker-bestuurde kampe in die wildtuin.

Shingwedzi en Krokodilbrug bly maar van die beste kampe in die wildtuin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul, 2022 @ 09:00:56 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Theo, ons sal vir jou uitkyk by Safari Park in Phalaborwa. Ons het n' wit Pajero en n' Exclusive woonwa.

Richard, we will look out for the Wood Warbler at Sefapane Lodge. I don't even see it in Roberts.

Geert, Stem saam....Safari Park in Phalaborwa is netjies. Ons het al n' paar keere daar gebly. Dit is nou slegte nuus van Letaba. Die kamp is gewoonlik ok bedryf. Dit is seeker net ter oorlopens vol met besoekers en die faciliteite kan nie byhou nie. Ons gebruik dit ook vir n' twee nag stop tussen Tsendze en Balule om die battery te laai. Maar die rede is die swak wild besigtiging in die area.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul, 2022 @ 10:11:19 am
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 800
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Paul do you get info from Rare Bird Sightings and do you belong to any Rare Bird Telegram groups? If not I can forward links.

Not in Robert's yet as it should not come South much further than the Equator and Roberts only has Southern Africa birds.

The South African list keeps growing.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul, 2022 @ 12:13:32 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Paul do you get info from Rare Bird Sightings and do you belong to any Rare Bird Telegram groups? If not I can forward links.

Not in Robert's yet as it should not come South much further than the Equator and Roberts only has Southern Africa birds.

The South African list keeps growing.

Richard, I am on Trevor Hardaker and Groups Google SA Rare Bird News groups.

I see it is an Eastern European breeder and migrates to Central Africa for the European winter. Never further south than Northern Congo & Kenya.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul, 2022 @ 12:31:38 pm
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 800
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Great Paul enjoy the twitch...I have never been on one (besides going to Leeupan which had a number of reported rarities....)

Enjoy the park.

Geert, jammer om te hoor...nie goed nie.... in 2019 het ek al die storte 'gemop' die hele plek was bemodder.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul, 2022 @ 18:39:09 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6026
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Dit was eergister ons eerste keer by Phalaborwa....wat n heerlike plek. Netjies versorg. Tans vir 1ste keer by Letaba.....dink dit is nog die kamp plek met die vieslikste geriewe waar ek al ooit gekamp het. Urinale loop oor, dreins loop oor, pee lê die vloer vol.....ruik sleg. Stort vloere vuil. Moes vanoggend in n ry staan van 5 mense om toilet te sit op die 2 beskikbaar. Skandalig. Ruik soos rioolplaas by karavaan soos dreine sedert aankoms oorloop. Gelukkig môre oggend oppad.....

Dis nou jammer, hoop teen Oktober as ons gaan is dit beter, anders moet ek kyk of Shingwedzi nog vir ons plek het. 😩

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul, 2022 @ 06:03:04 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dit was eergister ons eerste keer by Phalaborwa....wat n heerlike plek. Netjies versorg. Tans vir 1ste keer by Letaba.....dink dit is nog die kamp plek met die vieslikste geriewe waar ek al ooit gekamp het. Urinale loop oor, dreins loop oor, pee lê die vloer vol.....ruik sleg. Stort vloere vuil. Moes vanoggend in n ry staan van 5 mense om toilet te sit op die 2 beskikbaar. Skandalig. Ruik soos rioolplaas by karavaan soos dreine sedert aankoms oorloop. Gelukkig môre oggend oppad.....

Dit het het heeltyd so gelyk. Plek was stampvol. Kampeerders het later die mop gebruik om pee op te vee....net om nie in plasse pee hoef te staan nie.....daai reuk! Gister oggend net voor 9am daar weg....skoonmakers het toe nog nie eers n poging aangewend om enigsins skoon te maak nie....net n emmer en vuil lappie voor ingang van blok gesit ( seker om te maak of hy besig is) Dan wonder mens....is dit moeite werd om klagte by Sanparks in te dien? Hoeveel klagtes het hulle nie al waar hulle net hul agter ente aan afsmeer nie? Langs ons was 4x boswaens en 3x tente opgeslaan gewees op 3x staanplekke. Dis net swak oord bestuur....as dit net 1x aand se probleem was, was dit aanvaarbaar, maar was herhalende probleem van 3 dae aaneen. 

Tans by Satara.....baie nice

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul, 2022 @ 07:22:39 am
JohanMarais
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 708
Joined: 04 Mar, 2014
Experience: 33 years

Bad, bad, bad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2022 @ 08:10:34 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Son ondergang in Satara. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2022 @ 08:37:32 am
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 800
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Altyd mooi Geert.

Dankie, geniet dit.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2022 @ 11:14:10 am
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Hoe's die ablusiegeriewe in Satara Geert? Dit kan seker nie swakker wees as Letaba s'n nie.

'n Vriend van my het pas teruggekeer van hulle heel eerste vakansie in die wildtuin. Hy was baie beïndruk met die netheid van Shingwedzi se ablusies, asook die diens in die kampeerterrein waar hulle braai elke skoongemaak en selfs gewas is. Hulle was egter baie teleurgesteld in Satara se ablusies wat blykbaar swak was en geen soortgelyke diens in die kampeerterrein ervaar nie.

Ekself slaan bykans nooit Satara oor nie, maar slegs omdat dit 'n goeie wildomgewing is. Inderwaarheid is dit na my mening een van die swakste kampeerterreine in die wildtuin.

Daarteenoor is Letaba vir my een van die mooiste kampeerterreine in die wildtuin, maar hulle patetiese ablusies laat my dié mooi kamp slegs vir oornagstoppe gebruik omdat die afstand tussen Tsendze (ons gunsteling) en Satara net daardie entjie te ver uitmekaar is vir my 20 kpu spoed in die wildtuin. Ek het 'n ongeskrewe reël dat my dag se reis in die wildtuin 'n aller-maksimum van 125 km is.

Geniet dit!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul, 2022 @ 22:03:56 pm

Ons is môre vir dag 5 by Satara. Ablusies is nog heeltyd netjies en aangenaam om te gebruik. My vrou sê ook dames badkamers lyk heel goed versorg

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 07:18:15 am

Satara. Hierdie fotos nounet geneem....7am die oggend. Vloere skoon en droog. So lyk dit deurgaans afgelope 5 dae

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 08:58:28 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6026
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Geert, het jy dit by die oord aangegee ?

Op fb het mense terugvoer gegee wat Junie daar was toe was dit skoon ? 🤷‍♂️

Net dalk was dit met die skool vakansie toeloop ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 11:38:17 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ons was in Februarie in Letaba en alles was netjies en skoon. Seeker die vakansie toeloop.

Ons het gister ons verblyf in Letaba van 6 nagte na twee verminder. Dit gaan maar meer omtrent die intersantheid van die area. Ons het extra nagte in Shingwedzi gekry.

Ons is tans in Punda M. Baia still en rustig. Die skool kinders is al huis toe.

Geert. Geniet Satara. Is daar iemand op die privaat staanplek?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 13:54:14 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4365
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Dit het het heeltyd so gelyk. Plek was stampvol. Kampeerders het later die mop gebruik om pee op te vee....net om nie in plasse pee hoef te staan nie.....daai reuk! Gister oggend net voor 9am daar weg....skoonmakers het toe nog nie eers n poging aangewend om enigsins skoon te maak nie....net n emmer en vuil lappie voor ingang van blok gesit ( seker om te maak of hy besig is) Dan wonder mens....is dit moeite werd om klagte by Sanparks in te dien? Hoeveel klagtes het hulle nie al waar hulle net hul agter ente aan afsmeer nie? Langs ons was 4x boswaens en 3x tente opgeslaan gewees op 3x staanplekke. Dis net swak oord bestuur....as dit net 1x aand se probleem was, was dit aanvaarbaar, maar was herhalende probleem van 3 dae aaneen. 

Tans by Satara.....baie nice

That is disgusting 🤬

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 15:04:15 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons was in Februarie in Letaba en alles was netjies en skoon. Seeker die vakansie toeloop.

Ons het gister ons verblyf in Letaba van 6 nagte na twee verminder. Dit gaan maar meer omtrent die intersantheid van die area. Ons het extra nagte in Shingwedzi gekry.

Ons is tans in Punda M. Baia still en rustig. Die skool kinders is al huis toe.

Geert. Geniet Satara. Is daar iemand op die privaat staanplek?

Nee....hulle staan almal oop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul, 2022 @ 15:51:43 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

So 25km vanaf Maroela 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul, 2022 @ 01:35:54 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons het nou 5 dae by Satara gestaan. Kamp lyk netjies....gras is oral netjies kort gesny en ablusies was die hele tyd skoon en netjies gewees. Die nuwe deck by restaurant lyk baie nice en beslis n aanwins. Lekker tyd hier gehad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul, 2022 @ 16:03:50 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Nee....hulle staan almal oop

Oh ok.

Nou gaan julle O Sabie toe?

Hier in Punda het hulle vanogend die riool pype oop gemaak. Dit is ongelooflik wat mense in die riool stelsel ingooi. Penne, lappe, weg gooi doeke en die groot probleem die hande afdroog papier handoeke. Die stelsel kan net no 1, no 2 en toilet papier hanteer. Anders verstop dit.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul, 2022 @ 17:32:58 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Oh ok.

Nou gaan julle O Sabie toe?

Hier in Punda het hulle vanogend die riool pype oop gemaak. Dit is ongelooflik wat mense in die riool stelsel ingooi. Penne, lappe, weg gooi doeke en die groot probleem die hande afdroog papier handoeke. Die stelsel kan net no 1, no 2 en toilet papier hanteer. Anders verstop dit.

Ja....nou in Lower Sabie 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul, 2022 @ 17:35:43 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Naby Satara gesien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul, 2022 @ 20:52:35 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4675
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Ons het van Panorama Chalets gegaan na Forever Blyde Canyon. Darem maar pragtige omgewing 

Het julle toe Echo Caves besoek terwyl in die omgewing?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul, 2022 @ 04:58:12 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Het julle toe Echo Caves besoek terwyl in die omgewing?

Nee.....ons tyd was bietjie min by Blyde Canyon 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul, 2022 @ 07:13:34 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20014
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul, 2022 @ 14:01:29 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4675
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Mooi fotos. Veral die een van die sonopkoms oor die Sabierivier.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul, 2022 @ 14:29:36 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Mooi foto’s Geert.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2