English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 862
Total Views: 83 200 757
topics: 4 494
replies: 30 772
views: 17 435 373
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 86
replies: 176
views: 8 519
Kruger National Park, Skukuza Camp - SanParks
Kruger National Park, Skukuza
33
Total Ratings: 33
29   
4
Rated: 29 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

KNP train lodge opens December

replies: 18
views: 351
27 May 2019 @ 06:06:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die "train lodge" open Desember in Skukuza. Dit kom bo op die bestaande staalbrug by Skukuza

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:07:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 06:12:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het al 'n paar van die tipe akkomodasie gesien.  Baie was in die weermag gebruik as VIP kamers en eetplekke in eenhede.

As dit reg gedoen word kan dit 'n groot sukses raak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 11:42:41 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Daardie brug is baie gewild onder luiperds wat die bobbejane daar vang. Die bobbejane slaap op die brug.

As jy in die nag dasr naby is, hoor mens gereëld hoe die bobbejane te kere gaan as die luiperds daar is. Luiperd is lief vir bobbejaanvleis.

Iemand moet net die luiperds oortuig nie almal wat op die brug slaap is noodwendig bobbejane nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 11:53:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daardie brug is baie gewild onder luiperds wat die bobbejane daar vang. Die bobbejane slaap op die brug.

As jy in die nag dasr naby is, hoor mens gereëld hoe die bobbejane te kere gaan as die luiperds daar is. Luiperd is lief vir bobbejaanvleis.

Iemand moet net die luiperds oortuig nie almal wat op die brug slaap is noodwendig bobbejane nie.

Ha ha ha ha .......................... laughingtongue-out................. dit kan 'n storie afgee.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 18:02:39 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek will nie negatief klink nie maar dit gaan vir die gemidelde SA KNP besoeker niks beteeken nie. Dit is gerig op die Oorseese, Dollar en Euro touriste....gooie inkomste vir SANPARKS. En dit is ook belangrik vir die toekoms van natuur bewaaring. Maar vir die ander touriste gaan dit net, ter aanvulling van die trein brug, nog n' onatuurlike verskynsel wees. Dit is in plein view van die Skukuza kamp!

Dit was tog hoekom die Selati trein ritte in die sewentigs gestop was...onnatuurlik. Anyway, dit sal SANPARK se koffers boost. Good luck!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 18:04:14 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Anyway die trein op die brug sal seeker nie die brug laat slegter lyk nie. wink

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 21:27:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek will nie negatief klink nie maar dit gaan vir die gemidelde SA KNP besoeker niks beteeken nie. Dit is gerig op die Oorseese, Dollar en Euro touriste....gooie inkomste vir SANPARKS. En dit is ook belangrik vir die toekoms van natuur bewaaring. Maar vir die ander touriste gaan dit net, ter aanvulling van die trein brug, nog n' onatuurlike verskynsel wees. Dit is in plein view van die Skukuza kamp!

Dit was tog hoekom die Selati trein ritte in die sewentigs gestop was...onnatuurlik. Anyway, dit sal SANPARK se koffers boost. Good luck!

Dink ook so. As mens sien wat gaan prys alles insluit...alle kos en drinkgoed en 2x wilds ritte per dag....dink dit kan 1000de beloop. As na voorstel kyk hoe dit gaan lyk, lyk dit amper té luuks....wil voorkom of jy nie eintlik daai treingevoel gaan kry nie. Maar ek hou van die idee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 06:17:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dis waarom ek noem dat as dit reg gedoen word.  Dit is nogal belangrik dat die trein effek behoue bly en met teveel tierlantyntjies by gaan dit verlore.  Jy wil tog voel jy slaap in 'n trein! ! ! 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 09:30:40 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

Will the artificial rock the train and have speakers that go clicteclick on track joints ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 14:45:13 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1204
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Lance, don't forget the wheeltapper checking if there are any cracks in the wheels laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2019 @ 18:58:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9702
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal net gaan kyk. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 07:06:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Will the artificial rock the train and have speakers that go clicteclick on track joints ?

laughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2019 @ 09:58:52 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

By hierdie trein lodge, is daar plek vir my karavaan laughing

 

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 08:23:44 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Het gister van die trein trokke gesien wat ge refurbish word. Nog in begin stadium met net staal konstruksie werk om roes en skade weg te werk en die ou waens weer beter te laat lyk.

As jy na die fotos op die link kyk is dit moeilik om te dink dit gaan so netjies wees. Wys nou net wat gedoen kan word.

Die projek is beslis sterk op dreef.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 07:59:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Weet iemand of die trein lodge op die brug al klaar is?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 08:09:57 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Nie n treinwa in sig nie. Dit lyk of die werk by die stasie ook tot stilstand gekom het.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 09:14:19 am
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1271
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Dalk so 'n bietjie van die onderwerp af. Ek't eenkeer die voorreg gehad om in die destydse Selati treinrestaurant te eet - en dit baie aangenaam gevind. Die spesiale effekte wat hulle gehad het om jou te laat voel dat jy rêrig in 'n bewegende trein sit, was nogal goed gedoen. Nadat jy jou by jou tafel gaan sit het en al die "passasiers" op die trein was, het die "kondukteur" sy fluitjie geblaas, 'n stoomlokomotief se fluit is gehoor en die trein het "vertrek" met tipiese rukbewegings. Jy kon glo die trein beweeg. Van die personeel op die perron het stadig beweeg sodat dit gelyk het of die trein by hulle verby beweeg. Ek het dit as 'n nostalgiese ervaring beleef.

Ek het ook 'n vergeelde foto waar ek as tweejarige in Skukuza afgeneem is met die Selati spoorbrug in die agtergrond.

Aag, ek dink nie dit sal sleg lyk as die trein uiteindelik op die brug geparkeer staan nie. "Not my cup of tea" vir wildtuinverblyf, maar die buitelandse toeriste, op wie dit verseker gemik is, sal dit verseker geniet. Watter uitsig behoort dit nie te wees nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2020 @ 09:36:37 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ek het ook geen beswaar teen alle pogings om voldoende geld vir SANParke te genereer nie en die oprigting daarvan asook die hotel in Skukuza pla my geensins nie.  Ek verkies kampering en as my ouderdom dit nie meer toelaat nie, sal ek terugkeer na rondawels wat ek uit my kinderdae in die Wildtuin onthou.  Vir my is dít 'n Wildtuin-vakansie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za