English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 106
topics: 11 573
replies: 139 204
views: 39 341 864
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP binnekort oop?

replies: 63
views: 981
page 1 of 2
18 Jun 2020 @ 06:12:35 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Dit klink asof die KNP binnekort weer oop sal wees. Ek wonder of kampplekke ook toegelaat sal word om oop te maak. Die vraag is ook of ons toegelaat sal word om oor provinsiale grense te reis.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 06:21:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons sal seker maar moet wag op die Government Gazette vir die fyner detail....maar dit kyk belowend. Ek is ook verbaas dat daar niks van oor grense beweeg van gepraat is nie....miskien ook iets wat met loop van volgende paar dae verander gaan word. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 07:41:20 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 996
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ons sal seker maar moet wag op die Government Gazette vir die fyner detail....maar dit kyk belowend. Ek is ook verbaas dat daar niks van oor grense beweeg van gepraat is nie....miskien ook iets wat met loop van volgende paar dae verander gaan word. 

Ons moet wag dat ons eerste minister ndz haar stempel afdruk.wink

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 10:27:09 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hulle sê n ding, en as hulle dit later lees wat hulle gesê het, Dan skrik hulle daarvoor en verander dit.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 12:01:49 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Is kampering en verblyf in hutte in die Parke in geakkrediteerde en gelisensieerde fasiliteite?

Ek het iewers geleeas dat oorgrens reise nog nie goedgekeur is nie.   Dan staan die regulasie iewers dat reise tussen "hotspots" nie toelaatbaar is nie tensy die persoon vir werk ,medies, of wat ookal moet reis en dan kan 'n permit gevra word.  Ek kan dus steeds nie tussen Pretoria en Germiston reis nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 12:55:51 pm
JJS
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 24 Dec 2019

I think by opening the hotels this also open an opportunity for the camps as they provid accommodation. Only shared accommodation is not allowed, this means campers can be accomodated in the camps once again. Only provincial movement is allowed during this period without a permit.

Regards

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 13:10:42 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

The 'shared' accomadation rule poses a bit of a problem.  If you go camping, your wife will be allowed to sleep in die caravan, and you will have to sleep in the tent- or vice versa, depending on who is in chargewinkyellfoot-in-mouthembarassed.

 

Or perhaps I have got is all wrong!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 15:26:59 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

I think by opening the hotels this also open an opportunity for the camps as they provid accommodation. Only shared accommodation is not allowed, this means campers can be accomodated in the camps once again. Only provincial movement is allowed during this period without a permit.

Regards

You would think that if hotel accommodation was opened, camping should be allowed as there is far less risk of spreading the virus, the risk areas being ablutions,but logic does not seem to prevail with the way regulations are made. Just hope sense will prevail in the end and there will be relaxation of regulations for camping. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 17:47:34 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

It is the wording of "accredited and licensed accommodation" that may negate accommodation in places like KNP for the moment.   Also it is for 'Business purposes'. 

I am also eagerly awaiting the opening as I have reservations in September

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 17:54:20 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

It is the wording of "accredited and licensed accommodation" that may negate accommodation in places like KNP for the moment.   Also it is for 'Business purposes'. 

I am also eagerly awaiting the opening as I have reservations in September

I assume the fact that, as a permanent jobless person and retiree where camping is 'my business' will probably not meet the beaurocrat's requirement of 'business'

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 18:10:59 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Die Prez het nie vlak 3 gelig nie en dit verhinder dat jy tussen provinsies mag reis. Miskien sal die eerste minister NDZ( wat in elk geval die laaste se het) vir ons die toestemming gee want ek wil vir die kinders gaan kuier. (Ek hoop maar my vertolking oor vlak 3 is korrek).

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2020 @ 20:44:27 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1855
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Die Prez het nie vlak 3 gelig nie en dit verhinder dat jy tussen provinsies mag reis. Miskien sal die eerste minister NDZ( wat in elk geval die laaste se het) vir ons die toestemming gee want ek wil vir die kinders gaan kuier. (Ek hoop maar my vertolking oor vlak 3 is korrek).

Piet

Ek verstaan dit ook soos jy beskryf.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 17:15:16 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Berig in die Laevelder dat KNP maak gereed om gaste te ontvang.

https://lowvelder.co.za/626974/sanparks-to-announce-dates-for-accommodation-reopening/

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 17:58:48 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Lyk vir my jy sal kan gaan kamp. Dit is as een van die hekke in jou provinsie val. 

Ons het n huis by Negester Warmbad net agter Klien Kariba. Was laas in die begin Februarie daar. Kan nie daar kom om skoon te maak en te kyk of alles nog reg is nie. Veral wat ek weet groei die bossies al in die huisfrown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2020 @ 18:54:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 09:37:58 am
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Dit is baie goeie nuus, oor die opening van akkomodasie in Kruger .Ek wonder net gaan die karavaanparke ook dan kan oopmaak, of gaan dit net Chalets wees wat oopmaak .Tesame met dit sal hulle die Provinsiale grense ook moet oopmaak, anders help dit nie veel .   Ons sal seker die komende week meer duidelikheid kry, oor die akkomodasie.Ek sien die reëls oor salonne is gister in Staatskoerant gepubliseer ,so hierdie ander sal seker nou volg .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 13:16:08 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Dit mag dalk wees dat my Mei/junie-bespreking wat ek na Aug/Sept uitgeskuif het, was 'n goeie besluit.  Dalk kamp ek hierdie jaar in Aug/Sept tog nog in die Wildtuin  -  net die provinsiale grense moet nog oopgestel word !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2020 @ 14:29:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit mag dalk wees dat my Mei/junie-bespreking wat ek na Aug/Sept uitgeskuif het, was 'n goeie besluit.  Dalk kamp ek hierdie jaar in Aug/Sept tog nog in die Wildtuin  -  net die provinsiale grense moet nog oopgestel word !

Ek het gedink dat hulle sou aandag gee aan die grens storie, want dit was al so 2/3 weke terug al op agenda en positief gelyk het. Augustes/September is darem nog ver.....teen daai tyd behoort dit al oop te wees, so ek glo daar is rede om opgewonde te kan raak....behalwe as hulle inperkings begin "reverse" wat ek betwyfel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 14:39:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien op Sanparks se website dat daar al klomp mense nuwe besprekings gemaak het vanaf 1 Julie vir KNP

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 19:50:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My neef hulle bly in Komati, Krokodil brug nog toe, hoekom weet hy nie. Kantoor ook toe.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 19:56:31 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

My neef hulle bly in Komati, Krokodil brug nog toe, hoekom weet hy nie. Kantoor ook toe.

 

Praat jy van toe soos in vir kamp en verblyf?

Die hek was oop vir dagbesoekers verlede week. Proffie was vandag daar maar is weggewys omdat hy nie 'n bespreking gehad het nie.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 20:02:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ja as jy nie gereël het nie, en betaal.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2020 @ 20:19:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Jy moet in die week reël vir n naweek omte kan ingaan.

Hy sal my môre laatweet wanneer kamp oop maak.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2020 @ 16:28:29 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Die Woonwa Parke in Dinokeng wag net vir die datum waneer hulle mag oop maak. Cyril het mos gese dat geregestreerde accomodasie weer oop is......maar van watter dag? Die haarkappers en tatoo parlours was ook genoem en toe die volgende dag oop.

Ek dink die oor-grens verbod gaan ons in Gauteng stop om KNP toe te gaan al kan ons daar kamp. Daar is ook so n' groot verskil in infeksies tussen die provinsies dat oop maak gaan mooilik wees.

My Wildtuin bespreekings vir Aug & Sept staan nog.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2020 @ 17:02:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees daars al paar oorde besprekings maak vir eerskomende naweek 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 10:40:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Van watter een in Dinokeng praat jy van Paul.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 13:09:19 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Van watter een in Dinokeng praat jy van Paul.

 

Tshikwalo

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 16:31:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie, wag ook vir een om my te laatweet.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 17:10:40 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Jin, almal wag net vir die go ahead maar Tshikwalo is altyd reg vir besigheid. Very jacked up plek daai. Soos ons jou vertel het ons het laas jaar vir meer as n' maand daar gekamp.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 14:34:25 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Val die Kruger NP en ander parke onder "Accredited and licensed accommodation facilities"?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 12:40:07 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Per last night's announcement, It seems that leisure activities will still not be allowed, accommodation wise.

Also not leaving your metropol unless for the specific exceptions.

 

Perhaps we need to organize a camping conference, to test all the sites in KNP. But limited to 50 participants of course.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 12:51:33 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years
Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 13:53:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja....lyk my kamp is steeds uit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 15:44:21 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja....lyk my kamp is steeds uit

Geert sorry maar ek weet nie hoekom jy so se nie....ek kyk seeker miss.

"The directive states that a person may leave his or her place of residence to:"

...

....

...

"Travel for leisure purposes as allowed under Alert Level 3."

Cross-province travel is not allowed for licenced accomodation. So, ons Gautengers kan nie daar uit kom nie.

Miss ek iets. Die datum is nog onduidelik. Dit is nou vir Limpopo en Mapumalanga residents.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 16:00:58 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

Paul,

"the short term ....for leisure"

Alert lvl 3 does not provide much leisure!?

Cross provincial still limited !?

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 16:16:33 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Paul,

"the short term ....for leisure"

Alert lvl 3 does not provide much leisure!?

Cross provincial still limited !?

Thanks Richard. Let's see what happens with July bookings for in KNP?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 20:13:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

😭😀

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 11:41:30 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het n' epos gestuur aan SANP en gevra of ek my bespreeking vir mid Aug moet skuif?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 11:56:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het n' epos gestuur aan SANP en gevra of ek my bespreeking vir mid Aug moet skuif?

Ek glo nie Sanparks gaan kan sê nie....hulle was reeds onder die indruk dat hulle 1 Julie sou oopmaak, daarom het hulle personeel teruggeroep. Ek sou bespreking vir eers so los.....kan miskien n ander tentatiewe alternatiewe bespreking maak....Sanparks gee 30 dae vir deposito. Sou dit nader aan tyd nie belowend lyk nie, skuif gelde oor na nuwe bespreking

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 12:26:37 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek het n' tweede een vir die hele November teen 50% korting. So, hy is heelwat goedkooper en dus gaan daar gelde oorbly wat dan weer op n' ander "dummy" bespreeking gestort moet word. Maar ja dit is seeker all opsie wat ek het. My eerste bespreeking sal ek nie weer kry nie as die park oopmaak nie want alles is nou vol bespreek. Dit is n'''''''''''' op!

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 14:02:32 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

SANParks se antwoord:

"Goeiemiddag

 

Ek het probeer om die betaal datum verder uit te stel maar die stelsel laat dit nie toe nie…..ons weet nog nie……die government weerspreek hulle self so ons is nou meer in die duister na gister se aankondiging van die toerisme minister….ons sal moet wag vir Sanparks om ‘n verklaring uit te reik…dit is frustrerend maar ons weet nog glad nie…

 

Groete"

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2020 @ 09:52:34 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Paul, sal dit nie beter wees en kanselleer alles tot hulle met sekerheid final oopmaak nie.

Maar sterkte, hoop ons het gou n antwoord.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 13:44:50 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

This is the last news about re-opening from SANParks:

https://www.sanparks.org/about/news/?id=58073

They now have a COVID case at their Groenkloof Head Office and it is closed.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2020 @ 16:41:59 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek brand ook om weer te gaan kamp en dit moet die wildtuin wees, net om weer mens te voel. Is bespreek vir Augustus.

Maar ...... wat maak mens.....waar gaan dit eindig en wanner gaan ons n afwaardse pyl sien op daardie grafiek? Staan nou al op 151k bevestig, Wes Kaap 59.3k, Gauteng 34.3k.

Net in die laaste 3 dae het ek dop gehou - dit het met meer as 6000 extra gevalle PER DAG toegeneem en elke dag n gemideld van 120 + dood!  

Hospitale is oorvol. Mense in die Oos Kaap baklei nou al (fisies) vir n respirator. 

Ek wonder ...... wil n mens nou die siekte opdoen? Wat weeg swaarder - die lekker kamp vs die elemente wat jy moet trotseer as jy nou siek word? 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 05:52:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien alle Sanparks Sanparks besprekings tot en met 12 Julie is gekanseleer.....alles vanaf 13 Julie staan nog

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 13:18:47 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek sien all KNP se Julie bespreekings is gekanseleer.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2020 @ 13:27:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek sien all KNP se Julie bespreekings is gekanseleer.

Eish....ek sien nou. Hoop dis nou die laaste. Dink net die hoeveelheid krediet wat al by Sanparks lê

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2020 @ 12:17:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

No overnight accommodation yet at SANParks Monday, July 6, 2020 The South African National Parks (SANParks) has not yet opened for overnight accommodation, as per Level 3 lockdown regulations on leisure and interprovincial travel. Day self-drives in national parks continue to be permissible for residents of the various provinces in which the respective National Parks are located. Visitors are urged to book online and to observe all COVID-19 health protocols while in the park, including exiting the park with as much of their refuse as hygienically possible. SANParks Chief Executive Officer Fundisile Mketeni said the organisation is aware that many domestic tourists are eager to enjoy the tranquillity offered by national parks, and that they would like to extend the current self-drive opportunities to overnight stays. He urged tourists to be patient until leisure travel and interprovincial travel regulations are implemented. SANParks has suspended all overnight bookings for July. The public will be advised in due course when bookings open. The organisation advised those with overnight bookings to delay their travel and not cancel. Mketeni urged South Africans to continue supporting government’s efforts to minimise the impact of COVID-19 by adhering to lockdown rules. “We are seeing increasing infection numbers and regrettably the loss of lives as well. This is a reminder that a decision to open up our facilities has to be well-considered to ensure our colleagues, tourists, their friends and families’ health are not compromised. “We all have to be patient and trust the processes and decisions of our leaders during this difficult time. We will announce the dates for the reopening of accommodation bookings in due course,” he said. – SAnews.gov.za

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2020 @ 13:09:06 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Haai dit vat baia woorde om niks nuut te se nie.

Die "due course" kan 1 dag of 1 jaar wees? Ek weet ook nog nie of dit nie oop is vir leasure nie of is dit oop maar SANParks is nog nie gereed nie?

Dankie Geert vir die deel.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2020 @ 13:11:58 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za