English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 719
Total Replies: 255 391
Total Views: 83 339 684
topics: 11 683
replies: 140 752
views: 39 390 252
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP - Jagluiperd dood gery

replies: 12
views: 6319
29 Apr 2016 @ 18:42:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17665
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

‘n Foto van ‘n dooie jagluiperd het gister die rondte gedoen op sosiale media, wat klaarblyklik doodgery is in die Nasionale Krugerwildtuin.

Gerugte doen die rondte dat dit na bewering moontlik ‘n regeringsamptenaar kan wees wat gister ‘n vergadering in die NKW bygewoon het oor grondeise.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2016 @ 20:13:45 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4837
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years
Dis regtig jammer en die skuldige weet nou van niks mokket
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 04:08:48 am
kamp lekker
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 74
Joined: 16 Dec 2013
Experience: 27 years

Dit is tragies. Het ook gehoor dit was een of ander minister. Geen respek vir niks en niemand nie, dan wil ek nie eers praat van gewete nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 07:25:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17665
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Moes seker vreeslik jaag dat hy nie eers betyds kon stop of uitswaai nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 08:10:20 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1038
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 12 years
EK was onlangs in Kruger 2 dooie rooibokke, apie en verskeie voels wat doodgery, dis tragies van jagluiperd en glo dit was spoed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 10:43:05 am
Anonymous

Gevoellose mense, het geen respek vir die omgewing en natuur nie, maar moet die land "bestuur " seker weer met 10 bloulig brigades om hom wat vir niks omgee nie.sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 14:21:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16267
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Daar is IEMAND baie groter as hy wat hom op die een of ander tyd sal uitsorteer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 14:27:42 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 3 years

Hy het nie eers 'n skuldige gewete daaroor nie, voel vere.frown  Die arme dier.  In sy dood lyk hy so onskuldig, dit is hartseer.

Daar is IEMAND baie groter as hy wat hom op die een of ander tyd sal uitsorteer.

Ek hoop dit is 'n jagluiperd!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 16:44:12 pm
Anonymous

Hier in Vanderbijl is daar deur die Valke, verlede week 'n klompie met renoster horings betrap, (ek is nie seker van die feite nie, maar dit is glo meer as miljoen rand)  drie van mense wat bekend was vir hul "liefde vir diere" . 

Hoop die straf is ook 40 jaar tronk toe soos daai vorige groot saak.

Soos Leon sê iewers gaan jy verantwoording doen vir wat jy nou doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2016 @ 17:48:44 pm
Anonymous

As minister of amptenaar mense ook raakry, is dit maar ook net niks..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 18:13:18 pm
Gawegawie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 03 Jan 2008
Experience: 18 years
I really hope that whoever this was, is found, Banned from all parks for life, and prosecuted for speeding and endangering animals lives.
Life is too short not to live it, No Regrets, Just live it like there's no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 06:26:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17665
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
Twyfel....miskien tjommies met ondersoek beamptes
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 11:42:19 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10080
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dis nie lekker om sulke ding te sien en te hoor wie die skuldiges is nie.

Die lands wette is net op die wat dit gehoorsaam van toepassing.

Sy dag sal hom inhaal.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za