English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 567
Total Views: 83 541 602
topics: 11 962
replies: 144 648
views: 39 504 746
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP Besprekings

replies: 5
views: 157
18 Jul 2021 @ 14:32:08 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1088
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 31 years

Die KNP besprekings vir Junie 2022 behoort al oop te wees maar dit Lyk my asof dit nie die geval nie. Weet enigiemand wanneer die besprekings vir Junie oop maak ?

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2021 @ 15:38:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

28 Julie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2021 @ 18:26:46 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1088
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 31 years

Dankie GeertπŸ‘πŸ‘

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2021 @ 18:31:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18414
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Dankie GeertπŸ‘πŸ‘

Hulle doen Junie en Julie gewoonlik saam omdat skoolvakansies gewoonlik oor altwee maande strek en baie gewild is. As jy byvoorbeeld laaste 5 dae in Junie wou gaan en eerste 5 dae in Julie, gaan die kanse skraal wees as jy 2x bookings moet maak vir dieselfde kamp omdat winter skoolvakansie gewoonlik binne paar uur uitverkoop is regoor hele KNP 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2021 @ 11:54:48 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5026
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Ja ek beplan ook n 4 week kuier in oom Paul se tuin al wat my vas hou is werk en ja werk

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2021 @ 12:56:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10524
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dankie Geert.

Middel Aug tot mid September 22.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za