English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 773
Total Replies: 269 501
Total Views: 83 850 860
topics: 12 297
replies: 149 297
views: 39 663 814
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KNP 2022

replies: 108
views: 1636
03 Mar, 2022 @ 11:36:31 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Vir dagbesoekers om met n kar deur die grooter kampeer tereine te beweeg is baie maklik....daar is geen kontrole nie. Kleiner kampe soos Malelane, Maroela ensovoorts behoort veiliger te wees aangesien hulle nie dagbesoekers daar inlaat nie. Kan amper nie dink dat iemand daar kamp en steel nie....as skelms wil steel, sal hul liewer deur ry, verskeie geleenthede sien, laai en ry....my2c. Groter kampe bied ook meer geleenthede vir n ou van buite as om jou kans te waag op n klein kamp soos Malelane. Hele ruk gelede was daar ook al klagtes van items soos kameras ensovoorts wat uit chalets verdwyn het by Lower Sabie....weet ongelukkig nie wat die eind resultate van ondersoeke daar was nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar, 2022 @ 12:15:07 pm
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 32 years

Die stelery van kamptoerusting gaan die tweedehandse mark vir kamptoerusting 'n hupstoot gee.

Ek sukkel om te verstaan hoekom iemand juis kamptoerusting steel. As dit is om te gebruik, seker ja.

As dit is om te verkoop, kan daar nie eintlik geld in wees op die swartmark om die moeite van diefstal te regverdig nie.

Ek sluit hierby kameras en selfone uit van kamptoerusting.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar, 2022 @ 14:22:57 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Die stelery van kamptoerusting gaan die tweedehandse mark vir kamptoerusting 'n hupstoot gee.

Ek sukkel om te verstaan hoekom iemand juis kamptoerusting steel. As dit is om te gebruik, seker ja.

As dit is om te verkoop, kan daar nie eintlik geld in wees op die swartmark om die moeite van diefstal te regverdig nie.

Ek sluit hierby kameras en selfone uit van kamptoerusting.

2de handse kampeer toerusting verkoop soos soetkoek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar, 2022 @ 20:38:44 pm
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 32 years

2de handse kampeer toerusting verkoop soos soetkoek

Ek weet van verkope op hierdie foum.

Dit verg sekerlik 'n georganiseerde persoon om gesteelde goed op OLX en diesulke forums te verkoop. Glo nie dit sit in 'n "casual" of opportunistiese dief se mondering nie.

Sal nie weet hoe aktief die swartmark daarvoor is nie, waar mens dit ookal sal raakloop.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar, 2022 @ 07:30:42 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Nog n maand....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar, 2022 @ 18:02:18 pm
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Droom nog...

 

2 aande nog, dan is ons 2 maande hier klaar.

We arrived in rain and are leaving in rain...

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar, 2022 @ 07:02:51 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

2 aande nog, dan is ons 2 maande hier klaar.

We arrived in rain and are leaving in rain...

Sjoe...dis lekker lank. Seker n klompie nice sightings gehad?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar, 2022 @ 07:25:47 am
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Dankie ja. Elke besoek is anders....baie Olifante en buffels daar in die noorde gekry. Ook 'n  heele paar nuwe voels.

But a nice sighting was a white Pajero next to an Exclusive parked next to us at Berg en Dal. Nice to meet and had a nice chat and learnt a few more 'tricks' from Paul and Mrs (@mulderpm).

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 07:59:05 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Yes. Our 2 months also came to an end on Friday. What a fantastic time we had. The park had a lot of rain so the bush and grass was very dense making viewing difficult. It looked like a lush garden. 

Nice meeting you at Berg en Dal Richard & Rusty. Nice chatting and exchanging ideas. I am sure your gogga problem is now solved. They love that tank breather pipe.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Mar, 2022 @ 08:33:46 am
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Thanks Paul, water cap working perfectly... but....we have inadvertently brought 1000's ant family members with us.... finding nests all over including in my yellow 'ramps'. Hate to think what is in the back, since it was packed and loaded for last 9 nights.

I have bought the components for a jockey wheel solution, just need a high tensile bolt of 220mm, or do some cutting and grinding. At the same price of a standard 3 wheel set ie R1400 plus change compared to 'Villiers' option of R3400.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Mar, 2022 @ 15:34:29 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

It is a pity you are so far from Pretoria. Leon did such a fantastic job with my 3 wheel removable conversion. It solvers the insink problem.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 09:03:35 am
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

Leon's conversion looks great. 5th stop found a 230mm bolt. Put together and will test when we get home on Monday. Then I'll post pics of before and after. I am very hopeful that a solution has been found.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 15:11:45 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons gaan nou eers Julie KNP toe. As iemand oorspronklike bespreking wil oorneem, laat weet maar. Klink of ek andersins 25% gaan verbeur oordat dit minder is as 30 dae.

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 15:13:09 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons gaan nou eers Julie KNP toe. As iemand oorspronklike bespreking wil oorneem, laat weet maar. Klink of ek andersins 25% gaan verbeur oordat dit minder is as 30 dae.

 

Dis vanaf 18 April tot 2 Mei. Satara - Lower Sabie en Berg en Dal

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 16:19:21 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Hi Geert. Ons sal oorneem vir 50%?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar, 2022 @ 19:37:29 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hi Geert. Ons sal oorneem vir 50%?

Sanparks gaan tans 25% vat....wil kyk of ek meer kan recover, andersins moet dit maar so wees. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar, 2022 @ 07:48:01 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Reg so.

Ons was vir 50 dae in KNP maar ons kan enige tyd weer gaan.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar, 2022 @ 14:57:23 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sanparks gaan tans 25% vat....wil kyk of ek meer kan recover, andersins moet dit maar so wees. 

Was vanoggend by SanParks in Groenkloof....hulle kon my mooi help met minimale penalties....bespreking oorgeskuif

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 14:43:22 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

My bespreking is amper 100%. Ek is opsoek na 2 dae kampeer in Letaba, maar kry ongelukkig net safari tente. Kan mens jou karavaan langs die tent parkeer en krag koppel vir die yskas....vir die 2 dae? Vandaar is alles kampeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar, 2022 @ 08:19:27 am
sparky1
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 19 Sep, 2018
Experience: 8 years

Adriaan, ek het op FB gesien diefstal van kampitems het ook by Malelane-kamp plaasgevind.  Sorg maar dat julle goed behoorlik weggesluit is.  Ek kamp daar op 1Mei vir die eerste keer en sal graag wil hoor hoe het jy dit ervaar.

ons was toe by malelane kamp en berg en dal kamp die afgelope week en n half en ek moet se dit was wonderlik. geen diefstal nie en baie vriendelikke kampers en personeel. ek sal weer malelane doen, dis stil en rustig, amper net perimiter staanplekke en niemand kom vertrap jou plek nie. 

 

wat ek wel op gemerk het wat die steelery aan betref is, meeste kampe is oop staanplek behalwe skukuza en laer sabie. l/sabie het mos struike tussen die staanplekke en skukuza is mos blokke van so 6 staanplekke of so. so die skelems kan maklikker steel as by die ander kampe wat oop is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar, 2022 @ 10:25:20 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Ons het ook gehoor van diefstal maar dit was altyd hoor sê. Nooit het ons iemand ontmoet wat dit mee gebeur het nie.

Ons los net ons tafels en stoele buite. Dit is om diefstal deur die haarige vier been diertjies te voorkom.

n' Ratel het in Maroela my ys machine gebreek. So hy is nou ook binne.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar, 2022 @ 11:14:25 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2113
Joined: 19 Jul, 2012
Experience: 53 years

Dankie Adriaan, baie bly om te hoor dit was lekker in Malelane.  Ek sien baie uit na ons besoek daar oor 'n maand want dis die enigste kamp in die Wildtuin waar ek die afgelope 52 jaar nog nie gekamp het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 09:38:05 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het nog nooit so opgelet nie, maar waar is die kamp staanplekke SONDER KRAG geleë in Satara?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 10:02:50 am
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4675
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Ek het nog nooit so opgelet nie, maar waar is die kamp staanplekke SONDER KRAG geleë in Satara?

Dit is die staanplekke waar kampers met etra lang koorde op staan. Gewoonlik piggy back hulle op 'n ander ou se prop.😁

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 10:18:34 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Lings en regs van die ingang/boom.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 15:23:45 pm
RichardJ
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 54 years

There are also some far left against the fence, where you once stood 😎... also by the guest house, nice tree'd isolated/private stands.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 15:43:42 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

There are also some far left against the fence, where you once stood 😎... also by the guest house, nice tree'd isolated/private stands.

Thats why I needed such a long extension....didn't knew it was a "No Power" stand

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May, 2022 @ 08:19:52 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Wie het al by Sanparks gebruik gemaak van die AWAY FOR REPAIR aanbiedinge? Sien daar is tussen 20-40% afslag op verblyf

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May, 2022 @ 14:27:28 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Gesien Ja Geert. Nou moet jy baia mooi uit werk as Ε„ pensionaaris wat werk die goedkoopste uit. Pens afslag is net Sondag - Donderdag maar dit is 40% geduurende sekere tye Van die jaar. Daai promotions is elke dag van die week geduurende die tye van die jaar maar dan is dit of 20%, 40% of tot 50%.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May, 2022 @ 18:45:29 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4675
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

So pas 'n "midweek" by Berg en Dal gekamp.

Wees gewaarsku, neem maar 'n ekstra verlengkoord saam tensy jy gelukkig is om plek naby die kragpunt te kry. Die plasing van die kragpunte is na my mening baie swak beplan. Ai! Die mense is maar traag om op 'n Sondag hul staanplekke te ontruim. Ons het maar geduldig gewag om 'n geskikte tent staanplek te kry. Verder het ons lekker gekamp. Die terrein was skoon en so ook die ablusies.

Goeie wildbesigtiging gehad maar die luiperd ontwyk ons. Die res van die groot vyf 'n paar keer op verskillende plekke gevind alles binne 'n 50 km radius van die kamp. Verste wat ons gery het was na Afsaal. Blouwildebeeste was skaars alhoewel ons baie zebras gesien het. Hulle loop gewoonlik saam.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 May, 2022 @ 21:15:07 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

So pas 'n "midweek" by Berg en Dal gekamp.

Wees gewaarsku, neem maar 'n ekstra verlengkoord saam tensy jy gelukkig is om plek naby die kragpunt te kry. Die plasing van die kragpunte is na my mening baie swak beplan. Ai! Die mense is maar traag om op 'n Sondag hul staanplekke te ontruim. Ons het maar geduldig gewag om 'n geskikte tent staanplek te kry. Verder het ons lekker gekamp. Die terrein was skoon en so ook die ablusies.

Goeie wildbesigtiging gehad maar die luiperd ontwyk ons. Die res van die groot vyf 'n paar keer op verskillende plekke gevind alles binne 'n 50 km radius van die kamp. Verste wat ons gery het was na Afsaal. Blouwildebeeste was skaars alhoewel ons baie zebras gesien het. Hulle loop gewoonlik saam.

 

Laasjaar vir 4 dae die paaie om Berg en Dal vrot gery opsoek na luiperd....onsuksesvol gewees

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 May, 2022 @ 21:16:49 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1597
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

Laasjaar vir 4 dae die paaie om Berg en Dal vrot gery opsoek na luiperd....onsuksesvol gewees

 

Dan was jy maar net vrek ongelukkig. Die S110 tussen die H3-aansluiting en B&D, sowel as die S118 en S119 is "prime" luiperd-omgewing. Ek het nog selde B&D besoek sonder om luiperds in die omgewing te sien.

My ervaring? Uitstekende wild-omgewing. Wildehond "hoofstad" van die wildtuin!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May, 2022 @ 02:09:18 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dan was jy maar net vrek ongelukkig. Die S110 tussen die H3-aansluiting en B&D, sowel as die S118 en S119 is "prime" luiperd-omgewing. Ek het nog selde B&D besoek sonder om luiperds in die omgewing te sien.

My ervaring? Uitstekende wild-omgewing. Wildehond "hoofstad" van die wildtuin!!

Ja....kon ook nie glo nie. In verlede het ons altyd as ons vanaf Skukuza wildtuin verlaat het, iets gaan drink by B&D en dan menigmaal luiperd gekry op daai laaste stukkie voor hek. Hoop hierdie jaar anders....luiperd my gunsteling dier van almal om te sien

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May, 2022 @ 10:13:59 am
sparky1
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 19 Sep, 2018
Experience: 8 years

ja nee kyk. Die luiperd is nogals moeilik partykeer. ons was daar in berg en dal die afgelope maart vakansie en ek moet se, ons was vir n slag baie gelukkig. ons het die luiperd seker maklik elke 2 de dag gekry en party dae sommer 2 keer op n dag, verskillendes. ons het ook baie ver gery elke dag maar rond om b&d baie luiperde. leeus was weer vir ons weggesteek. net 2 keer gesien in die 9 dae.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May, 2022 @ 13:51:36 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

As iemand volgende week Berg en Dal toe wil gaan, vriende van ons wil hul 5 dae verkoop....vertrek Maandag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun, 2022 @ 10:26:02 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons moes ons April/Mei besoek aan KNP kanseleer. Het toe plek gesoek in Julie skoolvakansie. Ek was verbaas oor die hoeveelheid kanselasies wat ingekom het dat ons relatief maklik nog plek kon kry in Satara en Lower Sabie vir daai tyd. Wat vir my egter vreemd is, is dat wanneer besprekings oopgaan vir Julie skoolvakansies, die hele park binne minder as n uur uitverkoop. Mense het soms voor Sanparks se kantore gaan slaap net om plek te kry daai tyd. Vanoggend kyk ek weer op Sanparks se website.....skielik is daar 18x staanplekke beskikbaar in skoolvakansie by Pretoriuskop  beskikbaar. Nou hoe werk dit? Is daar skielik agtien mense wat gekanseleer het? Dink meer daar is maatskappy wat die plekke op halt gehou het en kry dit nie herverkoop nie, nou maar kanseleer. Ook skielik heelwat staanplekke by ander kampe daai tyd. Erens speel iemand met die besprekings.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun, 2022 @ 13:03:26 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Vandag oor n maand begin ons KNP trippie.....sien baie uit

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun, 2022 @ 17:48:07 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4366
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Vandag oor n maand begin ons KNP trippie.....sien baie uit

Julle moet dit geniet -  travel safe

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2022 @ 17:27:37 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2022 @ 12:32:11 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Iemand sê vanoggend vir my dat mens inge-ent moet wees om by wildtuin in te kom. Is dit so?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2022 @ 12:57:48 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4675
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Iemand sê vanoggend vir my dat mens inge-ent moet wees om by wildtuin in te kom. Is dit so?

Sien niks in die SanParks media berigte nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2022 @ 16:17:20 pm
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 32 years

Iemand sê vanoggend vir my dat mens inge-ent moet wees om by wildtuin in te kom. Is dit so?

Nee. Onlangs twee keer in by verskillende hekke.

Geen niks. Vat net jou masker.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 11:02:04 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sien niks in die SanParks media berigte nie.

Nee. Onlangs twee keer in by verskillende hekke.

Geen niks. Vat net jou masker.

Dankie....al gedink dit was net n rumor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 14:51:06 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5125
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

So toer deur oom paul se tuin al lank te lank op ons to do list 2022 uit vir ons hopelik 2023

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2022 @ 20:36:59 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

So toer deur oom paul se tuin al lank te lank op ons to do list 2022 uit vir ons hopelik 2023

As jy eers 1x daar was gaan dit nie meer op jou "to do list" wees nie, maar op n prioriteits lys wat jaarliks mòèt geskiedπŸ€©πŸ˜…

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun, 2022 @ 11:44:34 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

πŸ˜‰

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun, 2022 @ 12:04:28 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4675
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Prefer the smell of my Campmor Combo tent.πŸ˜πŸ˜‚

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun, 2022 @ 10:59:47 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Weet iemand of daar gemeenskaplike vrieskaste is by Maroela kamp?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun, 2022 @ 15:07:38 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Weet iemand of daar gemeenskaplike vrieskaste is by Maroela kamp?

Dankie....antwoord op Camps van Kruger gekry.....daar is blykbaar 2x

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun, 2022 @ 21:08:17 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

En Ε„ Badger en Blou Aape. Los niks kos baar buite nie.

Geniet dit Geert!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul, 2022 @ 09:55:50 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1458
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

[quote]1012,250204378[/quote]

Dankie....al gedink dit was net n rumor

Ons was sondag in by Krokodil brug en geen sulke vereistes nie. Daar is ook nie meer die hordes papierwerk betrokke.

SΓͺ dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul, 2022 @ 14:09:19 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ons was sondag in by Krokodil brug en geen sulke vereistes nie. Daar is ook nie meer die hordes papierwerk betrokke.

Dankie Hennie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul, 2022 @ 11:06:09 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Mens moet maar versigtig wees om in KNP te drink as jy wildsbesigtings doen. Sanpark mense wag by hek van kampas jy inkom en as jy onder invloed is, het jy probleme

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul, 2022 @ 14:31:29 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Het hulle jou gestop Geert? Ons het nog nooit n' stop by die kamp hek ondervind nie.

Maar dit is die reel. Alle reels vir publieke paaie insluitende die dra van sitplek gordels is van toepassing binne in die park.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul, 2022 @ 20:44:13 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Het hulle jou gestop Geert? Ons het nog nooit n' stop by die kamp hek ondervind nie.

Maar dit is die reel. Alle reels vir publieke paaie insluitende die dra van sitplek gordels is van toepassing binne in die park.

Nee....my broer tans by Shingwedzi. Hulle het daar manne gestop wat gebruik het. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul, 2022 @ 07:40:01 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Nee....my broer tans by Shingwedzi. Hulle het daar manne gestop wat gebruik het. 

Ja. Shingwedzi se bestuur is baia militant. Ek hoop hulle doen dit ook met dag besoekers.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul, 2022 @ 08:06:51 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

😑😑😑

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul, 2022 @ 19:29:18 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20039
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

😑😑😑

Ek lees Sanparks laat vanaand mense toe om in hul karre te slaap in die Wildtuin oor paaie wat geblokeer word deur betogers

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0