English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 602
Total Replies: 253 733
Total Views: 83 279 867
topics: 1 157
replies: 12 199
views: 4 836 113
Jokes and everything else that makes you laugh

KINDERS VIR KERSFEES

replies: 5
views: 3232
27 Jan 2016 @ 08:45:36 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Die ou tannie is hoog onsteld omdat nie een van die kinders deurkom vir kersfees nie.

Oom se vir haar ...ek sal plan maak!

Hy bel sy seun.

Seun dit kan nie meer so aangaan nie......

Ek het n harde lewe gehad en dis nou genoeg!

Ek en jou ma gaan NOU skei......en hy sit die foon neer.

Rukkie daarna bel sy dogter.

Pa ...julle doen niks van die aard nie......julle doen niks nie hoor pa......ek ek boetie is oppad ons sal more by julle wees.

Omie draai na sy vrou.....Vrou moenie worry nie...

Die kinders kom deur vir Kersfees....en hulle betaal hulle eie petrol!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan 2016 @ 09:47:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Maak n plan👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2016 @ 14:05:51 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4770
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
So maak mens lekke een Hannes
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2016 @ 14:13:40 pm
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

LOL Hannes - as jy nie sterk is nie moet jy slim wees. goeie een.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Dec 2018 @ 18:38:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17514
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2018 @ 09:23:46 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Nou gaan ek jou selfoon nommer vir al die kinders stuur en se jys KersvaderπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za