English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 238
Total Replies: 248 937
Total Views: 83 116 091
topics: 11 388
replies: 136 646
views: 39 268 661
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KIA GRAND SEDONA 2.2L DIESEL

replies: 14
views: 244
18 Apr 2020 @ 11:00:25 am
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 31 years

Goeie more.

Ons is n gesin van 5. Nadat ek my vrou se kar verkoop het omdat daar nie 3 karstoele in gepas het nie en net die Amarok behou het dink ek daaraan om die Sedona aan te skaf vir die algemene familie kar. Ons kamp gereeld met ons Xplorer. Ek gaan die Amarok hou vir trippies na meer afgelee plekke soos Kgalagadi en Namibia of n manne jag trip. 

 

So nou is my vraag of daar iemand is met enige sleep ervaring met die sedona? Volgende jaar vat ons weer die lang pad Kruger toe en dan soek mens bietjie spasie vir die 3 kids om hulle besig te hou veral wanneer jy in die park rond ry. Die Amarok sal nogsteeds ons meer gereelde sleep voertuig wees maar ek wil ook die vrymoedigheid he om die Xplorer agter die Sedona te kan hak. Die Sedona se 2.2L diesel met sy 147kw en 440nm enjin lyk glad nie te sleg op papier nie. Met sy 2 ton gewig is hy ook 200kg plus swaarder as n gelaaide Eplorer.  Sien uit daarna om te hoor wat julle te se het?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 11:52:04 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal ook graag wil weet aangesien ek ook n explorer gehad het.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 12:38:35 pm
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 35 years

Hi. I have a KiA Sorento, same engine tara  1850 Kg towing a Gypsey Royale gross weight packed  about 1300Kg .No problem ,it flies ,although we are only 2 people .

COL has a article not so long a go  on the Sedona towing a large caravan and it came out very positive.

I hope this helps.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 13:46:32 pm
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 31 years

Thank u very much bushbaby i'm going  have a look for it

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 15:53:13 pm
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 31 years

Het so twee artikels opgespoor en ek moet se hulle praat net met lof van die sedona se sleep vermoe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 19:23:13 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Die Sedona klink na ‘n bakgat voertuig 👍

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Apr 2020 @ 21:07:42 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1174
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

My dogter is nou op haar tweede Grand Sedona.  Dis 'n sterk sleepvoertuig met genoeg spasie vir 7 lywe.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2020 @ 07:38:51 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Ek sleep nou nie met Sedona nie maar met 'n Sorento en ek dink dis een van die mees onderskate voertuie in die mark. die enjin het genoeg krag en sleep soos 'n droom. die Sedona sal goed werk.

Die Kia voertuie is gemaak vir gemaklike ritte en bietjie sag geveer, dit mag wees dat die Xplorer bietjie swaarder op die gatkant van die Sedona sal le.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2020 @ 09:52:12 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Klink na n bullietjie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2020 @ 10:16:32 am
Boslaaitie
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 22 Mar 2017
Experience: 31 years

Dit klink alles vir my baie goed. Die xplorer le maar swaar op die meeste voeruie se gat so jy moet hom lekker pak met die swaar goed so ver moonlik agter. Jy voel hom op die amarok se gat ook maar hy sleep baie stabiel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2020 @ 10:31:25 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 947
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Niks verkeerd met die Kia se sleepvermoe. Ek dink net die neusgewig gaan die Kia bietjie grondtoe druk.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Apr 2020 @ 13:36:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit klink alles vir my baie goed. Die xplorer le maar swaar op die meeste voeruie se gat so jy moet hom lekker pak met die swaar goed so ver moonlik agter. Jy voel hom op die amarok se gat ook maar hy sleep baie stabiel.

Moet sê dis wat hy op die Fortuner ook gedoen het.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 09:49:00 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 947
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Moet sê dis wat hy op die Fortuner ook gedoen het.

 

 

Ja, die Xplorer het 'n stewige neusgewig.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 15:52:55 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 347
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek het jare terug een gery wat toe nog bekend gestaan het as die Carnival. Het toe nog n 2.9l diesel engine gehad. Het my Jurgens classique met hom gesleep. Dit is n wonderlikke sleep voertuig. Durban toe, Wildtuin toe, oos Kaap toe het nie saak gemaak nie, hy het dit met gemak gedoen. Altyd 6 mense wat ouma en oupa ingesluit het. 

Laaste trip was Botswana en Namibia toe (7000km) absolute n plesier en geen probleme nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2020 @ 22:45:39 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15972
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kyk net na die gewig klasifikasies maar ander as dit sal daai Sedona daai wa met 'n glimlag sleep.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za