English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 250
Total Replies: 229 801
Total Views: 82 366 046
topics: 10 819
replies: 124 808
views: 38 852 632
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

KARAVAAN TRAPPIE

replies: 22
views: 458
17 May 2019 @ 21:59:25 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1735
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hallo almal

Ek het vir my n staal trappie by kempton karavane gekoop. Die het twee trappies, mooi sterk en sal lank hou. Probleem is dat dit maak nie saak hoe die karavaan staan die trap is so 30 na 50 mm te hoog en dan moet ek trap weg skuif om deur oop en toe te kry. Wat my omkrap is dat ek baie duidelik aan die verkoopsman gese het ek het n fleetline en soek n trap vir n Fleetline. In n oomblik van swakheid vergeet ons is in Suid Afika hier is geen dienslewering en as jy kry, kry jy in meeste gevalle kry jy iemand wat glad nie lus is om jou te help. 

Ek het die trap terug gevat. Vraag is waar kan ek n ordentlike stewige trappie koop vir n Jurgens Fleetline sonder om die plek se huur ook te betaal. As iemand inligting en dalk n foto kan gee sal dit baie waardeer word.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 03:34:28 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 07:21:04 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 520
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Ek het vir my 'n enkel staal trappie met 'n rubber oppervlak by Loftus gekoop wat baie goed vir ons werk. Comet verkoop hulle ook.  Op Comet se webwerf is hulle te sien.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 07:42:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Map Industries. Hulle is in Wierdapark in Centurion, maar jy kan hulle produkte ook via takealot.com koop. Hulle website www.mapindustries.co.za

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 07:46:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy kan ook Outdoor Warehouse probeer.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 08:32:46 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2000
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

[quote]1012,250170735[/

Kan nie onthou dat ek soveel betaal het nie maar het al ander probeer en die een werk die beste vir ons. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2019 @ 09:50:46 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7813
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Bou vir jou een met houd die hoogte wat jy wil hê. 

Trek hom dan oor met plastiek filt. 

Probleem oogelos. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:33:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jy kan ook Outdoor Warehouse probeer.....

Moenie die een koop nie. Julle sal opmerk dat daar geen oorkruis ondersteuning is nie. Die dun pyppies tussen die twee pote beteken niks nie.

Ek het een gehad en het hom by Bush 'n Buck weggegooi.  Moes die wa level en weens die bietjie hoër afstand was die trap uit die wa tot op die trappie bietjie hoër as normaal.

Nee wat hy het dit nie gemaak nie en uiteindelik na die kant toe geknak.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:41:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Moenie die een koop nie. Julle sal opmerk dat daar geen oorkruis ondersteuning is nie. Die dun pyppies tussen die twee pote beteken niks nie.

Ek het een gehad en het hom by Bush 'n Buck weggegooi.  Moes die wa level en weens die bietjie hoër afstand was die trap uit die wa tot op die trappie bietjie hoër as normaal.

Nee wat hy het dit nie gemaak nie en uiteindelik na die kant toe geknak.

 

 

Ek het nog nooit n staal een gehad nie....maar het al sy stewigheid in betwyfeling geneem, nou is dit bevestig. Ek hou maar by my standaard plastiese een. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:43:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het nog nooit n staal een gehad nie....maar het al sy stewigheid in betwyfeling geneem, nou is dit bevestig. Ek hou maar by my standaard plastiese een. 

Ander voordeel van die plastiese  een is, dat sy pote nie so maklik in sagte grond sal wegsak soos die ronde pote van die staal tipe nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:45:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Toe redelik gat vol het ek besluit op twee trappe.

Die Fiamma enkel trap produk wat aan die wa vas is en baie maklik uitslaan om in en uit te klim.  

Die trap werk regtig puik veral as jy langs die pad stop om vinnig en gemaklik in en uit die wa te klim.

Maar o wee.  Ek is so bietjie korter as wat nodig is as dit kom by die tent opslaan gedeelte en ek het steeds 'n trappie nodig om met die hoë karavaan die tent dak se pale op hul plek te kry.  Vir die doel het ek vir my 'n stewige trap uit aliminium SQ- tubing en Connect-it blokkies gemaak.

Beste en sterkste trappie ooit.  En hy is sommer breed genoeg vir my dik agt om op te pas.  Sal môre of so 'n foto plaas.

Sterk en stewig maar steeds baie lig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2019 @ 06:48:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dan het ek gedink dat die ideale los trappie is een wat sommer ook 'n houer is waarin jy die tent penne, span toue en Hammer kan in bêre.

So is dit geredelik beskikbaar en vat dit nie ekstra plekkie in die wa op nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 12:56:59 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ander voordeel van die plastiese  een is, dat sy pote nie so maklik in sagte grond sal wegsak soos die ronde pote van die staal tipe nie

Ek vertrou nie plastiek vir herhalende harde werk nie.

Het die staaltrappie soos in die foto gekoop in 2011. Werk nog steeds. Ek het egte dik rubber voetstukkies aangesit en die plasties weggegooi. Hy sak nêrens in nie, selfs met my gewig.

Ek gebruik hom ook om by die hoë tentpale ens by te kom.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 03:51:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nie slegte prys nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 03:57:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nie slegte prys nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 04:02:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nie slegte prys nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 04:04:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nie slegte prys nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 06:04:48 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4120
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

That is a good price pity there is no store near me - I would take a single step as I need one 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 09:42:36 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Saag die pote af. Hehehehe.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 10:42:33 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4237
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek het ook soos Leon vir my 'n custom trappie gemaak. Hy stoor onderstebo op die binnetrap in die wa. Hy is is dus byderhand sodra mens die deur oopmaak. Omdat dit klein is het ek ook die pote so gemaak dat die pote skuin loop na onder en nie maklik kantel as mens uitklim nie. Ek het ook 'n enkel 5mm LED liggie wat in die middel v d trap skyn as mens in die donker 'n draai moet loop. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2019 @ 18:38:31 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1735
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Leon & Danie

Julle het met nou net laat besef my brein is gevries. Baie dankie nou's ek wakker.

Gaan daardie trap self maak uit staal, sy trap gedeelte met rubber af werk om nie te gly. Dan sal die trap n klein toolbox wees. Lig die trappie se deksel en net daar is tang, skroewe draaier, insulation tape se kind. Of penne, hammer en toue. Iets wat nog nie te koop is

Dit is wat lekker is van die forum. Maak nie saak wat se klip jy in die bos gooi, iets goeds gaan uit spring, net genoeg tyd gee. 

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 07:03:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Staal is dalk bietjie swaar.  Ek het weer Aliminium SQ-tubing gebruik en soos genoem daai connect-it blokkies.

Lekker stewig en hy is lekker breed.

Ek het die grys blokkies gebruik.  Het daaraan gedink om die gedeelte tussen die trap en die onderste dwars stutte ook met chequered plate toe te maak en skarniere aan die trap gedeel te te sit.

Dan is dit sommer die stoor plek vir penne, hammer, toue en krag kabel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2019 @ 07:06:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is maar die dun wand SQ-tubing 1.2mm.  Trappie is 'n gemaklike groote maar steeds lekker lig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required