English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 673
topics: 251
replies: 3 857
views: 97 293
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

KARAVAAN BADKMER

replies: 10
views: 306
07 Sep 2020 @ 12:39:00 pm
Plakker
New Member
85% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 07 Sep 2020
Experience: 16 years

Dagsê mede Kampers

Ek wil graag 'n Wilk Amethyst se badkamer self oordoen.  Badkamer is deur vorig eienaar uitgehaal en spasie gbruik vir stoor plek. Wie weet waar die beste plek is om die onderdele te kry.  Hulp sal groot waardeer word.

Dankie en groete

Tjaart

Psalm 46:11 "Wees stil en weet ek is God."
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 13:05:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Tjaart hier gaan dit oor die spasie wat tot jou beskiking is.

Die belangrike ding oor die spasie is die stort pan waarin jy staan.  Ek twyfel of 'n standaard huis veselglas een gaan pas maar dis dalk die moeite werd om die mates te vergelyk.  Hulle is beskikbaar by teelplekke, Builders warehouse, Bathroom bizzar ens.  Anders sal jy of een moet maak of 'n karavaan een van die fabriek af moet bestel.

Die kant mure van die stort sal ek 2mm wit perspex gebruik. Laat die perspex so effe (10mm) oor die rant van die stort pan hang (Binne kant) om seker te maak die water teen die mure loop in die pan.

Loodgieter werk hang af van hoe lyk die res van die krane in jou wa.  As die krane micro skakelaars in het wat die pomp aanskakel so dra jy hom oopmaak sal jy 10 teen 1 aan dieselfde manier moet dink vir die toevoer water.  Jurgens fabriek kan dit verskaf.  Die uitloop sal ek voorstel jy gebruik 'n standaard was bak uitloop wat nie die oorloop gat in het nie.  Dit werk puik en die water sukkel nie om uit te loop nie.

Jy kan enige glas en aliminium plek nader om vir jou 'n glas stort deur te laat maak.  Ek self sal dalk eerder dink om die glas te vervang met 6mm perspex want dis baie ligter as glas en breek nie maklik nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 14:20:56 pm
Plakker
New Member
85% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 07 Sep 2020
Experience: 16 years

Dankie Leon.  Het op 'n plek afgekom wat sulke onderdele verkoop vir karavane nl. parasolsa.co.za

Waardering en groete.

Psalm 46:11 "Wees stil en weet ek is God."
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2020 @ 21:08:54 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Plakker,welkom by ons groep,hier kan jy jou ervaring met ons deel.Geniet jou selfdoen projek,hou ons op hoogte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 07:11:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie Leon.  Het op 'n plek afgekom wat sulke onderdele verkoop vir karavane nl. parasolsa.co.za

Waardering en groete.

100%

Jy kan ook vir jou 'n stort pan laat maak uit aliminium checkerdplate uit.  Op die manier maak jy hom presies die grote van die spasie waar hy moet staan.

Enjoy die projek.  Onthou om voor en na fotos te neem en hier te plaas. Dis altyd great om te volg hoe vorder 'n man se karavaan projek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 08:32:26 am
VisserMelanie
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 18 Feb 2020

More,

Wie weet hoe groot is die stort gedeelte van die Conquorer 450 Roadster?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 08:45:44 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Plakker welkom op forum bly jy kom reg hou ons asb op hoogte van jou projek

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 09:04:09 am
Plakker
New Member
85% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 07 Sep 2020
Experience: 16 years

Dankie Leon en Karoo Klong vir julle insette en welkom heet.  Het toe besluit om die projek te laat vaar.   Die Wilk wat ek wou koop het ek toe agter gekom gaan baie meer werk en geld verg as net die oordoen van die badkamer.  Al die kostes gaan nie die koop regverdig nie.  Soek dus nou nou 'n ander wa.

Groetnis

Psalm 46:11 "Wees stil en weet ek is God."
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 13:38:17 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

Ek sien daar is 'n hele paar Wilks op die Internet te koop, Junkmail, Gumtree, OLX etc.  DIt bly maar 'n spog karavaan.  Soos jy ook aan gedui het, 'n man moet maar mooi kyk en geduldig wees tot jy die regte een raakloop.

 

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 13:52:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dagsê mede Kampers

Ek wil graag 'n Wilk Amethyst se badkamer self oordoen.  Badkamer is deur vorig eienaar uitgehaal en spasie gbruik vir stoor plek. Wie weet waar die beste plek is om die onderdele te kry.  Hulp sal groot waardeer word.

Dankie en groete

Tjaart

Welkom hier op die forum.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2020 @ 13:53:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

More,

Wie weet hoe groot is die stort gedeelte van die Conquorer 450 Roadster?

 

 

Begin n nuwe draad met jou topic.

Welkom hier op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za