English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 250
Total Replies: 229 801
Total Views: 82 365 962
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 133
Share all those nice recipes with everybody...

KAMP TERT

replies: 8
views: 2712
10 Nov 2016 @ 15:46:56 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Pakkie tennis koekies in n vierkantige bak gepak.
Blik gekookte kondensmelk sag geklop. Anders sukkel jy om dit op die koekies te smeer.
Melktert vulsel soos gewoonlik gemaak of stywe vla ... bo-oor.
Kaneel bo-oor gestrooi.
Yskas toe tot alles lekker stywerig is en walla.

Ek sit die resep vinnig op sodat Elma nie sien ek kaap haar resep nie.

Baie lekkerrrrrrrrrrr.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 15:54:43 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
O hel, daar vang sy my uit, maar dis te laat.
Sy s ek moet s hoe maak mens die vulsel, maar elkeen maak mos die vulsel soos hy laaik.
En
Dis nie net sommer n kamp tert nie, seg sy.
Dis n eezy-peezy-kamp-melktert.

Probeer hom gerus. Its to die for.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 15:59:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Klink lekker....dankie😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 18:36:04 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Eish die tert gaan loop soos stroop
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 19:48:02 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2689
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Ja, daar gaan die gewig weer op.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 19:50:03 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years
Dit klink nou te lekker.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2016 @ 20:00:00 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Baie maklik om te maak as jy kamp.  Ek maak iets soortgelyks, maar gebruik dun skywe "Swiss Roll" in plaas van die tennisbeskuitjies.  As jy skyfies piesang bysit, word dit "Bonofee Pie" genoem.laughing  En die boonste laag is styfgeklopte room met gekrummelde 'Flake" sjokolade wat jy bo-oor strooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2016 @ 12:17:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7813
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Toe ek die sien, KAMP TERT,

Wys vir die Girl, sy grinnik net, is jy laf.

Gedink sy moet as ons gaan kamp,,,, n KAMP TERT wees........


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2016 @ 12:18:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13710
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Toe ek die sien, KAMP TERT,

Wys vir die Girl, sy grinnik net, is jy laf.

Gedink sy moet as ons gaan kamp,,,, n KAMP TERT wees........



Lol...gewag vir daai een!😁👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required