English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 242
Total Replies: 249 002
Total Views: 83 117 435
topics: 988
replies: 13 956
views: 3 252 846
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Jurgens toe

replies: 91
views: 2900
page 2 of 2
29 Aug 2018 @ 12:57:07 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Hier is die inligting wat Johan (Oom Jeep) gekry het en my kommentaar.

NUMSA at everybodies request...salaried staff and wages...is in the high court legally imposing business recovery on the present owners...this is being done done to protect all the jobs involved...the suppliers and the caravan networks involved...NUMSA will pay all salaries and all bills separately and install a recovery program for Jurgens...the present owners will in no way be involved at all...once the process is in place they will be legally removed...NUMSA has confirmed that once fully operational and producing both existing and new caravans at a profit and at the correct quality they will make the group available for sale on the market. ..and will correctly investigate any company making an offer to prevent any repeat of what has recently transpired...All the above was mentioned in a meeting with NUMSA lawyers and representatives last Thursday...

2018/08/29, 12:35 - Fred Daniel: Dankie Johan. Dit beteken nie dat Numsa sal oorneem nie. Ek dink hulle nader net die hof as 'n belanghebbende party namens die werkers. Wat verder sal gebeur as die hof die aansoek toestaan, dink ek nie is in Numsa se hande nie, hoewel hulle sekerlik nuwe aansoeke kan bring as hulle nie met die verloop van sake saamstem nie. Dit klink ook nie volgens hierdie inligting, asof hulle die maatskappy wil koop nie. Ek sal dit beslis dophou. Groete. Fred

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 13:33:50 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit kan net tot voordeel van die fabriek wees. Veral die werks sal dan nie hulle inkomste verloor nie.

As iemand dan die leisels kan vas vat en die fabriek om draai is dit tot ons almal se voordeel.

Tot tyd en wyl daar geen waens uit daai fabriek gaan stroom nie gaan die tweedehanse mark BOOM.

 Vraag en aanbod dryf die prys. As die Aanbod van karavane laag is veral nuwes gaan die pryse van die tweedehanse mark lekker klim. 

Dis maar vir ons as kopers wat gaan bepaal of ons bereid gaan wees om die pryse vir 'n wa te betaal. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 16:43:33 pm
Anonymous

Mooi. My fleetline is in die mark ;-) Enige offers bo R300k sal na gekyk word ;-) hehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 16:46:37 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek is jammer en het my Sprite Supersport verkoop.  Hy was 'n 'n puik toestand en ek kon nou 'n slag geslaan het.  Dit was gemaak toe Sprite nog deel van CI was en die kwaliteit baie beter was as vandag se kwasi Jurgense wat ook nie meer Jurgens kwaliteit is nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 17:32:06 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Dit kan net tot voordeel van die fabriek wees. Veral die werks sal dan nie hulle inkomste verloor nie.

As iemand dan die leisels kan vas vat en die fabriek om draai is dit tot ons almal se voordeel.

Tot tyd en wyl daar geen waens uit daai fabriek gaan stroom nie gaan die tweedehanse mark BOOM.

 Vraag en aanbod dryf die prys. As die Aanbod van karavane laag is veral nuwes gaan die pryse van die tweedehanse mark lekker klim. 

Dis maar vir ons as kopers wat gaan bepaal of ons bereid gaan wees om die pryse vir 'n wa te betaal. 

.........maar wat koop ons?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2018 @ 17:32:07 pm

29 Aug 2018 @ 17:52:16 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Hou wat jy het tot dinge weer normaal is by Jurgens of deurdat nuwe name op die mark kom, dit sal gebeur want daar is geld in karavaanvervaardiging.  Dis in elkgeval ekonomies om 'n karavaan so lank as moontlik te gebruik.  Ek glo nie daar is status aan die nuutste wa soos met motors nie- of is daar?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 11:05:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16931
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Weg se nuusbrief.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 14:46:47 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1548
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Dit bly n hartseer gebeurtenis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 19:23:36 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek stem saam met jou Dirk. Hierdie gebeurtenis doen die woonwabedryf niks goed nie. Die groot probleem is ook omdat niemand regtig weet wat hiertoe aanleiding gegee het nie. Wat was dit wat die besluit genoodsaak het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 07:17:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Mens kan maar net spekuleer wat gebeur het.  Ek dink met die verkoop van Jurgens aan die nuwe eienaar wat die bestaande bestuur nie ingenome met die verwikkelinge nie. Hulle en seker maar ander werkers het die pad gevat en OKTO waens begin.

Dit het 'n groot gat in die bestuur kennis van die fabriek gelaat.  En kennis in die vervaardigings proses is nie iets wat enige ou mee instap nie. Opleiding en die industrilalisasie moet weer tot stand gebring word om op sy beurt weer die kwaliteit daar te stel. Bose kring loop as die ou wat aanvanklik op 'n vervaardigings punt gewerk het nie eers meer daar is om die opleiding vir die plaasvervanger te gee nie.

Hoe langer die proses vat om in plek te kom hoe groter raak die probleem.

Soos ek verstaan is Sensation se manne nog in plek maar ja Sensation is nou deel van Jurgens en die wag vir materiaal.

Honderde stories en moontlikhede maar net die eienaars sal weet wat regtig aangaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
05 Sep 2018 @ 05:51:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16931
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Een ding is wel seker en dit is dat sou ek ooit weer in n nuwe karavaan belang gestel, ek nooit n deposito in die hande van JurgensCi sal los nie. Stel jou voor die kopers wat tans met groot depositos in JurgensCi  het - kry geen antwoorde nie? Ek dink bestuur het darem in n mate n verpligting aan sulke kopers om verslag te doen aan hulle.

As die Campworld takke al wegbreek van die groep....watse vertroue moet die publiek hê in so n groep?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2018 @ 06:21:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja kyk. Die vertroue is soos jy sê ook nog deel van die hele tamaletjie.  Om industralisie te pleeg van vooraf met nuwe mense het sy uitdagings.

Die uitdagings moet gedurende kwaliteit beheer goed bestuur word want daai eerste wa wat van die vloer af kom gaan baie sê.  En dis nie 'n wa wat ek graag sal wil koop nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2018 @ 06:18:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16931
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ge-copy en paste van "Caravan & Outdoor Life":

πŸ“’πŸ“’ ANNOUNCEMENT:
We are aware of the questions from the industry surrounding Jurgens Ci.
Currently, the future is uncertain. Here is a copy of a post from our editor that was placed in the Jurgens Ci Caravan Fans group.
Update to follow.

Hi all Jurgens fans. I have an update: I have spoken (briefly) to NUMSA and some lawyer contacts.
The situation currently is that NUMSA will be in the High Court this week to apply that Jurgens be placed under Business Rescue. If this happens, the court will appoint a Business Rescue Practitioner. The union will not have control of operations at Jurgens.
Of course, there is still the possibility that the rescue is not accepted, or that money is secured (somewhere, elsewhere, as owners are apparently working towards), and that accounts can be settled and production continue.

Either way, caravan owners MUST NOT WORRY or PANIC. There are already plans and solutions that will enable dealers to continue servicing and repairing caravans. I will provide more details on this very exciting news tomorrow, as soon as the press release is approved by role players.

Lastly, I'm sure everyone agrees that we hope to see Jurgens continue to be a part of the caravanning community of the future - the brand is ingrained in our camping history, and despite recent troubles is still a brand loved by many.

πŸ“’πŸ“’ UPDATE:
Our editor has spoken to sources in NUMSA, who have informed us that they have finalised paperwork and will file for Debt Rescue of Jurgens later this week in the Tshwane High Court. The owner of Jurgens has allegedly indicated he will oppose the motion. From other sources, we were told the opposal is because Jurgens are in the process of securing their own funding to pay debts, staff and get he factory back up and running.
Unconfirmed but reliable sources also inform us that staff wages have not been paid for almost 3 months, and that the factories are at a standstill. Allegedly, the factories have also been valdalised and equipment and products stolen, amounting to millions of rands of damage.
We are investigating how this situation will influence Jurgens Australia, and will report back when we have clarity.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 07:34:46 am
Bushbaby
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 21 Jun 2017
Experience: 35 years

If the factory has been vandilised equipment stolen ,outstanding debt,legal fees ,a hostile work force etc. the costs must run in the hunders of millions.I dont see a future for Jurgens?CI in its old format  ,also with the dealers and consumers being negative  ,Its a further NO No.

Perhaps they should start on a small scale again  and say only produce the top end range like sensation and some Jurgens models ? Top end products producer better profit margins .

But one thing is for sure we will never see the prices of yester year or 2016.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 07:43:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16931
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die beste sou wees as daar 4x verskillende kopers kon wees....4x maatskappye wat in kompetisie teen mekaar is....Jurgens, Sprite, Gypsey en Sensation.

Dit sal meebring: Beter pryse en beter kwaliteit produkte.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 08:38:59 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Geert jy het n punt beet, maar met die huidige arbeidsonrus en arbeidswette weet ek nie of dit enigsins lonend is om nog in besigheid te bele nie. Die kapitale uitleg is groot en daar is geen waarborge op jou belegging nie. Miskien is ek net pessimisties maar daar is min mense wat nog kans sien daarvoor. Ek sou graag wou weet wat die statistieke se oor hoeveel nuwe besighede open teenoor hoeveel huidiglik sluit.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 08:45:41 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Wat dalk 'n oplossng vir Jurgens en ander ondernemers sal wees,is om na en van die buurstate te verskuif waar daar min onrus en stakings is, soos Swaziland or Botswana, selfs Zimbabwe wat honger is vir nuwe beleggings. Daar is natuurlik gen waarborg dat dit sovreedsaam sal bly nie.  Sulke skuiwe sal ons ekonomie skade doen, maar of dit meer sal wees as wat ons werkers reeds doen, is 'n vraag.  Dit sal ook die vloei van vreemdes na ons land laat afneem.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 09:10:58 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2173
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ja Fred ek verneem van n ander vriend dat talle klerefabrieke reeds uit ons land na Mosambiek verhuis het. Dit is meer lonend om die finale produk vandaar die land in te bring as om met al die arbeidsonrus hier opgesaal te wees.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 11:26:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die beste sou wees as daar 4x verskillende kopers kon wees....4x maatskappye wat in kompetisie teen mekaar is....Jurgens, Sprite, Gypsey en Sensation.

Dit sal meebring: Beter pryse en beter kwaliteit produkte.

Stem 100% saam daarmee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2018 @ 11:32:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My wa was een van die laastes wat deur Riaan die oorspronklike eienaar van Sensation gebou is

Toe ek my wa gaan haal het was hulle baie besig gewees met ander waens.  As jy so na die foto kyk het hulle nie 'n probleem met bestellings gehad nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2018 @ 21:02:52 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Stem 100% saam daarmee.

Ek stem saam. Gesonde mededinging hou baie meer voor- as nadele vir die verbruiker in. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2018 @ 07:27:14 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3104
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Kyk, die regering het stemme nodig vir volgende jaar se verkiesing. Stakings, brandende motorbande en geboue is ons voorland die volgende jaar.

Ingryping soos bv Jurgens se fabriek is laagste op hul prioriteits lys. Karavane is in geval net vir die "elite".

Basil Read is onder administrasie, dus het alle bouwerk aan die "bypass" rondom Polokwane tot stilstand gekom. Geen ingryping en/of hulp nie. Inteendeel, geen ander onmiddelike planne nie so die half geboude paaie gaan vir n hele ruk net so staan.

Die regering se commitment tot die plaaslike motor bedryf word weerspieel in die voertuie wat hulle ry. GEEN minister ry n plaaslik vervaardigde voertuig nie. Alles in ingevoer!

Ek vermoed Jurgens sal oorskuif Australie toe en Karavane sal uitgevoer word SA toe. Die voordeel.........ons sal beter kwaliteit kry en vinniger aflewerings!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 09:54:32 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1413
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 39 years

Sad to see the court cases starting for liquidation..........

First up is Flexopower

Then Belgotex

Seems like Alko might be in the Q ? Not confirmed, info from another forum.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 12:30:33 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

In times like these only a business of wich the product is a nessesity for daily survival will expand and grow. Products that are nice to have are the first place that people will cut.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 12:31:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Basically anything to do with caravaning is a luxury.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 20:19:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16931
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis n groot jammerte. Ek was vandag by Pretoria Karavane gewees.....daar is amper nie meer woonwaens oor nie (waar daai vloer van hulle gewoonlik stampvol gestaan het met n groot keuse)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 20:23:58 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Laat mens ook nou wonder.....gaan diefstal van karavane ook begin toeneem? Is mos so dat as iets skaars begin raak daar ook 'n parallelle verskaffings baan ontstaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 22:21:55 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Laat mens ook nou wonder.....gaan diefstal van karavane ook begin toeneem? Is mos so dat as iets skaars begin raak daar ook 'n parallelle verskaffings baan ontstaan.

As jy aan my karavaan vat, vat jy aan my. As jy my karavaan vat, vat jy my en 'n ou boer met 'n roer is 'n bogger om mee te deel!

Ons moet dan maar toesluit.

Ek is van opinie dat die tweedehandse mark, soos reeds genoem is, gaan baie lewendig raak. Dit sal uiteraard eindig in 'n totale tekort aan waens wat dan die industrie sal stimuleer en van die nuwe vervaardigers soos Quantum Leisure, Okto en Destination geleentheid gee om te groei (ook reeds al op hierdie onderwerp aangedui deur iemand).

Dis 'n dinamiese mark, ofskoon nie algemeen nie, wat homself sal regstel sodra markkragte in 'n duidelike rigting begin werk.

Ek vermoed ons gaan binnekort, sodra daar meer duidelikheid oor Jurgens/CI is, meer modelle sien vanuit die nuwe ouens om die gaping in die mark te dek.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2018 @ 06:16:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja dis nou eintlik 'n gunstige tyd om my modulêre karavaan idee bekend te gestel het.

Maar nou ja ek het steeds nie die Lotto gewen nie. Dus sal dit maar nog 'n idee bly.........

Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2018 @ 19:47:27 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek het hierdie plasing nou gesien. Het iemand enige verdere nuus gehoor?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2018 @ 20:17:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16931
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Onderstaande is ge-copy & paste van n ander kamp fb blad:

Plasing is vandag gedoen

Recently I posted some information concerning a business rescue attempt for Jurgens, and what we were told in a meeting by the relevant authority involved, and it touched a lot of sensitive nerves, irritated a few and possibly made sense somehow to others.

I posted the information because I had got irritated by people claiming to know what was going on in Jurgens and yet knew they nothing, they had posted negative comments throughout social media about the owners both present and previous, staff members and the caravans themselves.

I made it clear to all who replied to the post that they should approach the relevant authorities for more detailed information, because all I did was post the very basics, and for the sake of total accuracy they would need to do this.

People who did check directly posted feedback shortly afterwards.

Although I don’t have access to any detailed information nor processes and people involved, I do know that Jurgens is in a process of recovery, although the factory has not been in full operation for 2-3 months, it has been going through a process of restructuring which was planned for at the start of this period of short time, so there have been a few people continually here throughout the period, it has not been totally shut down nor closed at all.

There have also been comments that no salaries have been paid, this is not true, the people who have been held back in the factory daily, weekly and monthly, during this restructuring have been paid.

My team is busy designing and developing new caravans, at prototype stage, and are getting them built right now in the prototype section. We are fortunate to have been paid, slightly late on two occasions, but paid none the less.

I cannot answer for the people who are on short term, and who have not drawn a salary because of this, but I can say that we are fighting to restructure and improve conditions and soon we will be able to carry on working and earning salaries again.

I enjoy designing caravans and being part of a team involved in their manufacture, we all can’t wait for Jurgens to get fully going again, the caravan and camping community and dealerships need it, and we all need jobs.

I think if we all got more positive about Jurgens attempts, and were more supportive, the recovery rate would improve and the caravan and camping market would dramatically benefit.

Lets also not forget the importance of Jurgens to its opposition, competition is always good for business because it forces companies to improve services and goods in order to stay competitive. Jurgens has always been a company that the opposition judges itself against good or bad.

So by manufacturing, Jurgens naturally stimulates the market. By struggling, the market suffers.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 06:52:20 am

Nou ja toe. Darem so effense terugvoer aan die positiewe kant.  Ek dink dat die hele petrol op die vuur storie eintlik kom van die Jurgens fabriek eienaar wat geen kommentaar lewer nie.  Die gevolg is dat die mense begin spekuleer oor wat aangaan.

Net die klein bietjie info begin al klaar weer positiewe lig op die saak werp.

Tyd sal leer nè........................

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 08:31:12 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis beslis goeie nuus vir die hele karavaangemeenskap. Die dwarsklappe na mense wat bespiegel het, is egter onvanpas.  Die bespiegelinge het ontstaan omdat ons nie inligting gegee is nie en dit kon slegs deur Jurgens gedoen word, wat maar traak was om enigiets te sê.  Die feit dat mense bespiegel het, is omdat die saak vir hulle belangrik is en onderliggend aan al die bespiegelinge, was die hoop dat karavane wel vorentoe beskikbaar sal wees.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 13:13:33 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dis beslis goeie nuus vir die hele karavaangemeenskap. Die dwarsklappe na mense wat bespiegel het, is egter onvanpas.  Die bespiegelinge het ontstaan omdat ons nie inligting gegee is nie en dit kon slegs deur Jurgens gedoen word, wat maar traak was om enigiets te sê.  Die feit dat mense bespiegel het, is omdat die saak vir hulle belangrik is en onderliggend aan al die bespiegelinge, was die hoop dat karavane wel vorentoe beskikbaar sal wees.

Fred, ek stem saam.

Dit is 'n feit dat, waar iets vir iemand van belang is en daar is nie feitelike inligting nie, mense hulle eie inligting "maak".

Dit is hoe bespiegeling en selfs skinderstories ontstaan.

As JurgensCI as maatskappy sy belangegroepe gereëld formeel feitelik op hoogte hou, sal daar geen rede vir spekulasie wees nie.

Dit is in elk geval gesonde besigheidspraktyk en goeie leierskap om belangegroepe op hoogte te hou, veral as jy plan om besigheid voort te sit.

Ons hoop maar JurgensCI se eienaar lig sy belangegroepe, wat die karavaan kamper gemeenskap insluit, spoedig formeel in oor wat aangaan.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 13:38:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Selfde mening as julle. En as hulle nie wil sê wat aangaan nie moet hulle nie MOAN nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 14:05:15 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4795
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dis nou waar "'n Stil bek nie 'n heel bek" is nie.

Feite is wat alle behanghebbende partye nodig het. Hoop ander het ook geleer uit hierdie insident of omstandighede.

Gaan kyk maar hoe supermarkte dinge reg en verkeerd gehanteer het in die verlede.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2018 @ 18:58:22 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek dink hulle het hul "brands" baie seer gemaak deurdat hulle nie met hul mark gekommunikeer het toe die mark in hulle begin twyfel het nie. Dit maak moontlike herstel net soveel moeiliker. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2018 @ 06:21:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15973
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kom ons gee hulle maar die binne vet van die bout...................   Daar word gepraat van nuwe ontwerpe wat in proto tipe status is.

So kom ons kyk maar.  Dalk val Jurgens met 'n nuwe baadjie in die pad en verras ons met heel nuwe ontwerpe en nuwe reekse.

Ek bedoel name soos Exclusive, Penta, Fleetline, Rommany, Rapsody en Swing, is oudmodies en sal nie pas by 'n nuwe baadjie nie.

Dalk die rede vir die stilswye.

Hoop hulle mark navorsing is gedoen want dit het ou Jurgens maar lank gevat om te besef hulle moet begin maak wat die gebruik soek en minder van hulle eie idees bou.

Wag in spanning.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2019 @ 16:05:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16931
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wonder wat het toe gebeur met afgelope week se hofsaak?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 2 of 2
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za