English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 365
Total Views: 83 847 057
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 120

Jurgens side panels

replies: 9
views: 714
16 Dec, 2019 @ 00:56:46 am
Renier Cronje
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Dec, 2019

i am looking for Jurgens Penta 2011 side panels. Please see attached picture for colour.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec, 2019 @ 09:35:43 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Welcome Renier.

Campworld Loftus or other big ones may have in stock. I ordered mine through Campworld Pretoria from Howling Moon. It was cheaper but took 3 months after being sent back twice for being the wrong colour.

you may be lucky and get second hand ones.

Groete,
Paul
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec, 2019 @ 10:03:04 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Welkom hier opdie forum.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec, 2019 @ 11:11:02 am
Proffie
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 32 years

Renier,

Welkom op die forum. 

Soos Paul bo noem, beste is nader 'n handelaar. Hulle weet waar om dit in hul sisteem te kry. Baie het ook tweedehandse voorraad.

As jy nie daar regkom nie, kan jy altyd 'n tentmaker nader om vir jou te maak.

Maak net seker watter sypanele jy spesifiseer.

Díe teen die wa (ryg in by die wa) of vir 'n verlengde tent (rits aan die oorspronklike tent).

Hou ons op hoogte van jou vordering. So leer ons almal.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec, 2019 @ 14:42:03 pm
Willem01
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 247
Joined: 21 Jul, 2014
Experience: 13 years

Renier, Welkom op die forum. Ek sien jy is ook van Bloemfontein. Ek het omtrent 'n jaar gelede 'n kwotasie van Campworld by die skou-terrein gekry. Hulle verkoop nie een kant alleen nie, jy moet albei kante vat. Ek het met Elizma daar gepraat en die prys was omtrent R4700. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Dec, 2019 @ 20:00:43 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 18 Sep, 2019

Renier welkom op die forum. Ons almal glo julle gaan dit baie geniet. As jy van Bloemfontein is daar is 'n tent repair plek wat vir jou die kante kan vervaardig. Dis soos jy by die robot kom van Makro. Draai jy weg van Makro af hou aan met daardie pad voor maak dit 'n skerp draai na lings hou net aan. Die plek sit aan jou linker kant. Gaan hoor by hulle. Al wat hulle verwag jy moet die wa daar los dat hulle dit kan pas ook.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec, 2019 @ 10:07:23 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Renier, die probleem met tent makers is dat hulle nie die selfde kleur materiaal kan kry nie. En hulle werk is nie die selfde qualityd nie. Hulle is well goedkooper. Howling Moon is die aangestelde CI tent maaker en hulle is die enigste wat die oorspronklike ingevoerde materiaal het en hulle wekmanskap is soos die res van die tent. Kry n quote deur Campworld voordat jy ander tentmaakers gebruik.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec, 2019 @ 06:12:16 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

As jy 2de hands oorweeg, hoor of hierdie manne kan help?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec, 2019 @ 11:15:46 am
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2107
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Geert jy is darem n wonderlike bron van hulp. Koedoes vir jou mooiete!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Dec, 2019 @ 14:44:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Dit is nou maar iets wat ek geleer het so met die tyd van kamp.  As jy 'n Rally koop saam met jou karavaan dan bestel jy van die begin af die sykante saam.  Jy gaan dit nie altyd gebruik nie maar die tyd as jy dit nodig het is dit goud werd.

Die hoof rede vir die bestelling is maar die tente se kleure wat verander.  Die vorm is basies altyd dieselfde so jy sal die een by die ander kan gebruik maar die kleure gaan dit nou nie nice maak nie.

Welkom hier Renier.  Ek kan jou nou al se dat niemand sommer van hulle kante sal ontslae wil raak nie.  Dus is die enigste plek 'n tent maker van soorte of bestelling deur Camp of Leisure World.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required