English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 775
Total Replies: 269 563
Total Views: 83 853 261
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 219

Jurgens Xplorer 4x4 Te koop, (2014)

replies: 28
views: 589
01 Sep, 2019 @ 20:17:44 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Jurgens Xplorer 4x4 2014 For Sale

Centurion

R279 000

1. Roll out roof canopy (awning) in a waterproof bag on the side of the caravan complete with zips

2. Complete outside shower with hot and cold water

3. 2x Jerry cans

4. 2x Gas bottles

5. 2x Washup basins with hot and cold water

6. 2 Plate gas stove

7. 90 Litre National Luna Fridge/Freezer

8. Jurgens Metamine Plates (6) Cups (6) Bowls (6)

9. Amp / Hour Deep Cycle Battery

10. Brad Harrison Plug

11. 2x Double beds

ADDITIONAL ACCESSORIES:

1. Ewiks Movers

2. Full complete tent

3. Porta toilet

4. Rearview camera / Clip-on car mirror

5. Extra aluminium tent pole box

6. Stone Guard Protector (canvas)

7. Silver travel blanket

8. Ground sheet (net)

9. Outside clip-on portable bar

Urgent sale due to medical condition

Contact Jin 0825537844

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2019 @ 06:46:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Daars dit nou JIN hoop hy verkoop spoedig.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2019 @ 06:48:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Het jy hom by die Classifieds ook op gesit?

Want al die mense wat na karavane soek lees nie noodwendig hier op die forums nie.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2019 @ 07:57:24 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5178
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 45 years

Ai Jin dis nou jammer dat jy moet oor gaan na so 'n stap toe. Hoop jy kry dit gou verkoop om op so manier te kan help. 

Sterkte daar. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2019 @ 08:04:51 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Sterkte met verkoop. Altyd n bargain om n wa te koop wat binne in n toesluit motorhuis gestoor was......geen onnodige skade van weer en son nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2019 @ 08:13:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Het jy hom by die Classifieds ook op gesit?

Want al die mense wat na karavane soek lees nie noodwendig hier op die forums nie.

Hy is orals in gesit, tot op Facebook. 😒

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2019 @ 09:17:05 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

Dag sê Jin. Ek het so deur die lyne verstaan jy het so n bietjie seer gekry en vertrou jy is sterk besig om te herstel. Dit is my absolute gebed dat jy volkome sal herstel in gesondheid en jou behoeftes wat nodig is om op die been te kom om hierdie terugslag agter jou te sit. 

Met my hart omleiding het ek waaragtig nie die lig vorentoe gesien. Ek was geweldig swak en gedink ek gaan groet. Het ook my karavaan in die mark gesit want ek het nie gedink kamp is meer moontlik. 

Maar ons hemelse Vader is in beheer en weet wat vir ons beskore is. Het toe nie my karavaan verkoop en vandag kamp ek weer. Ja ek sukkel soms maar elke dag is n blessing, elke kamp is n blessing. Wat ek probeer sê is dat jy moet doen wat jou gelukkig maak en Jesus al die eer daarvoor gee en die res sal in plek val. God is getrou en soos wat hy my opgetel het gaan hy ook doen vir jou.

Om my karavaan te vervang as ek hom verkoop het dink ek nie sou moontlik wees met hoe die pryse deesdae weg hardloop. Ek is dankbaar ek kon vas hou al was dit deur moeilike tye en bitter baie geld uit my sak. 

Wat ook al vorentoe gebeur vertrou ek jy dat nog steeds met ons gesels op die forum en ek weet dit sal goed gaan met jou. Sterkte vorentoe

 

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2019 @ 18:33:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Sterkte met verkoop. Altyd n bargain om n wa te koop wat binne in n toesluit motorhuis gestoor was......geen onnodige skade van weer en son nie

Dis vir my self swaar as ek weet hoe hy opgepas is, al wanneer hy son, reën en wind gekry het as daar gekamp word. 

Staan tot binne onder n ligte seil om as daar stof in waai dit nie op die wa lê nie. 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2019 @ 18:56:18 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Dag sê Jin. Ek het so deur die lyne verstaan jy het so n bietjie seer gekry en vertrou jy is sterk besig om te herstel. Dit is my absolute gebed dat jy volkome sal herstel in gesondheid en jou behoeftes wat nodig is om op die been te kom om hierdie terugslag agter jou te sit. 

Met my hart omleiding het ek waaragtig nie die lig vorentoe gesien. Ek was geweldig swak en gedink ek gaan groet. Het ook my karavaan in die mark gesit want ek het nie gedink kamp is meer moontlik. 

Maar ons hemelse Vader is in beheer en weet wat vir ons beskore is. Het toe nie my karavaan verkoop en vandag kamp ek weer. Ja ek sukkel soms maar elke dag is n blessing, elke kamp is n blessing. Wat ek probeer sê is dat jy moet doen wat jou gelukkig maak en Jesus al die eer daarvoor gee en die res sal in plek val. God is getrou en soos wat hy my opgetel het gaan hy ook doen vir jou.

Om my karavaan te vervang as ek hom verkoop het dink ek nie sou moontlik wees met hoe die pryse deesdae weg hardloop. Ek is dankbaar ek kon vas hou al was dit deur moeilike tye en bitter baie geld uit my sak. 

Wat ook al vorentoe gebeur vertrou ek jy dat nog steeds met ons gesels op die forum en ek weet dit sal goed gaan met jou. Sterkte vorentoe

 

 

Dit gaan net vir my moeilik wees om die op en af slaan te doen, gaan nou gladnie sit en kyk hoe die Girl dit doen nie. 

Dan los ek eerder. 

Sien of ek die raley kan opsit wat met n slinger uit skuif, dit ja ek dien en die stort gedeelte meer gebruikers vriendeliker maak. 

Met n meet praktiese toilet binne. 

Het na n paar idees gekyk. 

Dankie vir jou ondersteuning. 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2019 @ 20:01:30 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

Dit gaan net vir my moeilik wees om die op en af slaan te doen, gaan nou gladnie sit en kyk hoe die Girl dit doen nie. 

Dan los ek eerder. 

Sien of ek die raley kan opsit wat met n slinger uit skuif, dit ja ek dien en die stort gedeelte meer gebruikers vriendeliker maak. 

Met n meet praktiese toilet binne. 

Het na n paar idees gekyk. 

Dankie vir jou ondersteuning. 

 

 

Jin dit was my bekommernis ook en ek kon nie self op en af slaan. Maar ek het gaan kamp waar tent joggies help en saam vriende gaan kamp wat ook gehelp het tot ek weer kon self die ding doen. Vasbyt ou maat voor jy jou oë uitvee hardloop jy die Comrades

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep, 2019 @ 21:10:58 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 30 Nov, -0001
Experience: 42 years

Sterkte vir jou Jin mag jou geloof jou deur hierdie moeilike tyd dra   Hou jou hand na bo en net die beste vir jou en jou  Girl.  Sterkte

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep, 2019 @ 11:34:07 am
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 145
Joined: 26 May, 2017

Sterkte oom Jin, wat my deur alles gedra het, is ons Vader se  woorde waar Hy sê, Ek weet wat jy wil hê,  vra My net, wel ek is weer gesond, en alles gaan net goed. Vra en glo sonder twyfel oom Jin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep, 2019 @ 15:06:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Dankie vir almal se ondersteuning en mooi wense. 

Wel ek lyk nie meer soos Chuck Norris nie, kan nie meer skiet, skop en Donner nie. 😡

Mag eers Maart 2020 weer bergfiets dalk ry of gaan golf speel. 😠

Van gym wil die dokter niks hoor nie. 😒

Moet nog so paar toetse doen om pressies seker te maak hoekom het ek om geval. 

Verder gaan dit goed. πŸ‘Œ

Die hart klop nog warm as die Girl naby isπŸ€”en daar is n koue πŸ₯ƒwhiskey.

Hoop ek kry die wa verkoop. 

Groete 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep, 2019 @ 18:59:13 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr, 2014
Experience: 26 years

Jin, ek weet nie wat jou oorgekom het nie. Whatever dit is, sit rustig terug as Ε„ toe skouer en kyk na jou eie sepie. Tree die persoon nie dalk biki drasties op nie. Sê vir die akteur hy gaan daai Explorer nie weer kan koop nie, hy moet hom hou! As hy hom finansieel kan hou terwyl hy terugsit en beter word, hou hom.

Laat die wa gaan as hy 100 % seker is die volgende stap is die ouetehuis se versorging eenheid.

Terug na die regte tyd, kyk na Ε„ ligter wa wat jy en ma kan hanteer. 

Sterkte my maat! 

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep, 2019 @ 12:22:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Jin, ek weet nie wat jou oorgekom het nie. Whatever dit is, sit rustig terug as Ε„ toe skouer en kyk na jou eie sepie. Tree die persoon nie dalk biki drasties op nie. Sê vir die akteur hy gaan daai Explorer nie weer kan koop nie, hy moet hom hou! As hy hom finansieel kan hou terwyl hy terugsit en beter word, hou hom.

Laat die wa gaan as hy 100 % seker is die volgende stap is die ouetehuis se versorging eenheid.

Terug na die regte tyd, kyk na Ε„ ligter wa wat jy en ma kan hanteer. 

Sterkte my maat! 

Frik bel my, nommer is hierbo. 

Dankie Jin. 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep, 2019 @ 12:25:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Ek kyk dalk na n prys wat jou sak pas. 

Die een wat ernstig is bel my as jy wil koop. 

Maar ek gaan hom ook nie net weg gee nie. 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2019 @ 09:45:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Die xplorer is verkoop.

Het my prys gekry en is tevrede.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2019 @ 12:23:49 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr, 2014
Experience: 26 years

Die xplorer is verkoop.

Het my prys gekry en is tevrede.

 

Wat staan op die volgende kampplek?

 

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2019 @ 12:32:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Wat staan op die volgende kampplek?

 

Twee van die klein popup een man tentjies en 'n Gazebo.  Dan moet die oord se mense hom help om die Popup tentjies oop te kry...............................laughinglaughinglaughing

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2019 @ 20:10:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Wat staan op die volgende kampplek?

 

Hulle bou hom nog......

Sal laatweet as hy klaar is, sal seker einde van maand wees..

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2019 @ 20:13:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Twee van die klein popup een man tentjies en 'n Gazebo.  Dan moet die oord se mense hom help om die Popup tentjies oop te kry...............................laughinglaughinglaughing

Moet nou kyk na spasie en gerief, glo nie die tentjies gaan dit gee nie.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct, 2019 @ 21:07:11 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4676
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Klink of hier 'n Exclusive op die kaarte is. Nou sal jy moet tentjies gebruik om by Tankwa, Richterveld ens. te kamp Jin.laughing

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct, 2019 @ 06:50:47 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr, 2014
Experience: 26 years

My oppinie is dat die 4x4 karavane heeltemal overrated, duur, swaar en beknop is.

Hoeveel van hulle gaan regtig op 4x4 trips wat dit die moeite werd maak.

Vandat ek die pad karavaan gekry het, gelig het en groter wiele opgesit het like my vrou nou actually van kamp waar sy voorheen met die 4x4 joppie nie happy was nie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct, 2019 @ 20:34:54 pm
Anonymous

My oppinie is dat die 4x4 karavane heeltemal overrated, duur, swaar en beknop is.

Hoeveel van hulle gaan regtig op 4x4 trips wat dit die moeite werd maak.

Vandat ek die pad karavaan gekry het, gelig het en groter wiele opgesit het like my vrou nou actually van kamp waar sy voorheen met die 4x4 joppie nie happy was nie.

Ek weet self van vrouens wat vliegtuigkaartjies terug kry SA toe van hul 4x4 trippies.....

Maar nou ja, daar is baie redes daarvoor, veral as jou krag ens nie reg werk nie.. Hehe. Hoor baie dinge en interessante stories. Maar as mamma eers gemaklik kan kamp, kan jy oral gaan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct, 2019 @ 04:31:14 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

My oppinie is dat die 4x4 karavane heeltemal overrated, duur, swaar en beknop is.

Hoeveel van hulle gaan regtig op 4x4 trips wat dit die moeite werd maak.

Vandat ek die pad karavaan gekry het, gelig het en groter wiele opgesit het like my vrou nou actually van kamp waar sy voorheen met die 4x4 joppie nie happy was nie.

Ek kyk baie keer na daai ronde bars wat om die onderkant van wa is dan wonder ek hoeveel gevalle het daai bars al sy doel gedien en wa beskerm....jy moet baaaaaie rowwe terein ry dat items teen daai bars moet slaan in plaas van wa. Dis sulke onnodige staal wat daai waens swaar maak.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct, 2019 @ 06:15:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

My oppinie is dat die 4x4 karavane heeltemal overrated, duur, swaar en beknop is.

Hoeveel van hulle gaan regtig op 4x4 trips wat dit die moeite werd maak.

Vandat ek die pad karavaan gekry het, gelig het en groter wiele opgesit het like my vrou nou actually van kamp waar sy voorheen met die 4x4 joppie nie happy was nie.

Kyk 'n mens kan seer sekerlik die boendoes gaan aandurf met so karavaan. En volgens wat ek al gesien het by Campworld takke is daar manne wat die waens goed gebruik as jy in ag neem die skade wat die Campworld takke moes regmaak.

Ek kyk baie keer na daai ronde bars wat om die onderkant van wa is dan wonder ek hoeveel gevalle het daai bars al sy doel gedien en wa beskerm....jy moet baaaaaie rowwe terein ry dat items teen daai bars moet slaan in plaas van wa. Dis sulke onnodige staal wat daai waens swaar maak.......

Maar dan soos sommige 4x4 voertuie gaan dit oor die "looks" van die wa wat by die 4x4 Tipper moet pas.  As daai ysters nie op is nie lyk hy net nie reg saam met die sleep voertuig nie.  En dit tenspyte dat die gereelde kamp plekke soos by Bosveld Oase is.......... lieflike gras om jou dis nie eers nodig vir 'n grond seil/net nie.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct, 2019 @ 09:22:09 am
Anonymous

To reply to your comments regarding off-road or 4x4 caravans/trailers:

In 2017 I spent 5 weeks travelling through Namibia with a Merc A-Class (the old one) towing a Gypsey Caravette 2. I enjoyed the trip tremendously but could not even think to drive on a C - grade gravel Road which are usually very good in Namibia

One thing is for sure: If you do not have a 4x4 / off-road van with robust wheels, tires,   big ground clearance and some frontal protection against sand and stones,either do not go there or only use it on tarred roads.  Some Jurgens  trailers or vans , called "off road" are totally useless on gravel roads due to the absence of any protection for the nose cone or even for the front and underbody . 

The moment you enter gravel roads of the C or D-class (Namibia) you MUST HAVE one of the aforementioned caravans  or trailers.

This applies also to Khalagadi and even the "tame roads" in Botswana and last but not least in the old Transkei and even Baviaanskloof (and many other areas in South Africa). If you are only visiting shady Grass covered Caravan resorts with all amenities  via tar roads you most certainly do not need any of the "tough vans or camping trailers" .

So, if you see an off-road  caravan or trailer, it might be just  possible that the owner just drives one for image purposes but I think most of them are used really for off-road excursions , but not necessarily life - and limb threatening rock driving excursions (Not with a caravan or trailer in any case) for which the tubular extremities on some trailers/caravans are put on.

I trust that I have clarified the misconception that Off-Road caravans or trailers  are owned by Macho .........whats their names.

I tow an Off -Road trailer because I plan to visit Namibia again and drive the gravel roads ,good an bad-if  need be, Khalagadi  , yes and even some "funny" tracks in Kruger. Why I go this route???  I detest Bakkies..... and I hate the canopy conversions with tent on top...WHY: because I have reached the age where I do not want to climb a ladder to go to bed, like a chicken

Please look around you...Jo'burg and Pretoria are overflowing with Macho 4x4 Ranger Bakkies  fitted with everything which is fittable and most of the stuff is shiny black or chromed...Very fancy A/T tires  and rims costing 20.000,- per vehicle, with shiny wheel nuts........???????? Extra lights to compete with New York at night.

The only dust they will see is the dust when they are not washed for a week.........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct, 2019 @ 09:50:13 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Ek en die dokter het mekaar in die oë gekyk na my operasie.

"As jy wil hê ek moet jou weer oopsny gaan kamp met n 4x4 en ry die rowwe wêreld in".

Dit was sy woorde.

Dus het ons na al wat karavaan gaan kyk wat my die gerief gee op pad, wat nie beknop is nie en my vry laat asem haal.

Darm het ek my prys gekry sonder dat daar eers na die xplorer gekyk is.

Het n Jurgens Classique 2015 in die oog gehad wat nie in Pretoria is nie. Hulle gee my minder op n inruil.

Maar ek moes wag tot daar plek op hul vloer is hier in Pretoria.

Toe dink ek wat as ek n nuwe Jurgens Classique koop.

Sonder dat ek weet word als goedgekeur by die bank en ek kry die "special" wat Camp world tans het.

En hulle gee my meer op die xplorer.

Met extras wat ek by vat nog vêr onder prys.

Darm is die eerste een op die produksie lyn gemerk met my naam op vir einde Oktober.

Daar waar ek wel eendag wil uitkom sal dit in n kabanna wees.

Soos hierbo genoem word, ons kamp nie elke dag in die bos nie.

Daar is groot karavane orals op die pad, tot in Namibia.

Die Girl is meer opgewonde as ek.

Ons gaan saam met Leon hulle toer Desmber en sy kan nie wag nie.

Moet nou ander garage vir hom bou by huis. Planne is besig om opgetrek te word en het klaar pryse gekry by bouer.

Dit is n arm en n been.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct, 2019 @ 11:14:10 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Baie geluk met die verkoop/koop/kry/afwagting en die opwinding. Dis maar altyd lekker wanneer daar nuwe wiele op die erf staan. Hoop jy geniet elke oomblik daarvan, pas maar daai tieker van jou op, hy gaan nog baie jare vir jou diens lewer.

Oor die opinies ten opsigte van "macho" ouens met boswaens agter hulle mousters, hier by ons sien ons nie regtig baie van hulle nie, MAAR nadat ek dit sê, wat ons nogal hier sien is mense wat daai boswaens wragtie so overload met onnodige gadgets. Ons het nou weer met ons besoek aan Botswana bevestig dat 'n man baie minder bagasie nodig het. Die volledigste item in my mondering is my toolbox, verder is NET die nodigste daar. My buurman het soveel goed by sy wa gevoeg dat hy die A-raam gebreek het op die TEERPAD nog voordat hy Dwarskersbos bereik het.        

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required