English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 001
Total Replies: 259 162
Total Views: 83 464 482
topics: 327
replies: 4 764
views: 121 303
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Jurgens Xplorer 2001 owners manual

replies: 7
views: 137
18 Feb 2020 @ 15:50:54 pm
Smalj
New Member
85% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 18 Feb 2020

Goeie dag en dankie dat ek nou deel van hierdie forum kan wees.


Alhoewel ons redelik lank al kamp, het ons nou vir die eerste keer 'n kamp karavaan gekoop, 'n 2001 Jurgens Xplorer. Die wa is nog baie mooi en het 'n paar modifikasies.

Ek het wyd gesoek en ek sien ander ook, maar ek kry nerens 'n "owners manual" of iets derglik net om bietjie te kyk na die krag/water ens. Enige iemand wat my dalk kan help? Byvoorbaat dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 16:45:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18024
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Welkom op die forum Johan. Ek het vir my karavaan n manual, maar ek gebruik hom nooit nie. Vir my is die beste manual hierdie forum. As jy iets wil weet....vra dit hier. Daar is altyd iemand met ondervinding wat jou kan help met info....hier is klomp manne wat graag help. Gewoonlik het items soos yskaste, geysers ensovoorts hul eie manual. Jurgens koop byvoorbeeld n yskas aan en los die manual in die yskas.....dit word nie apart bespreek in hul karavaan manuals nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 19:19:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10327
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ek het vir 6 jr n 2014 explorer besit en hom November 2019 verkoop.

Tot hede het jy nie n boek wat jou enigeiets vertel nie.

Hy het wel n diens boek soos jou voertuig om hom jaarliks te diens en wat jy als gedoen het.

Dan het hy n CD in wat wys hoe taf hy is indie jy met hom sou vas val en hom uit trek.

Hoe die gas geyser werk is wat vir jou vertel word.

Hoe veel water sy tenk neem is wat jy self moet uitvind.

Enigeiets moet jy self ondervind.

Indie jy vasbrand is jy welkom on my te vra.

Laatweet dan los jou nommer.

Sterkte.

 

 

 

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 19:20:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10327
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Jammer....

Welkom op die forum.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 06:00:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16482
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Welkom op die forum.

  Die manual wys grootendeels hoe die tent opgeslaan word en hanteer paar dinge soos band druk ens.

Verder is dit soos Geert noem, dat elke item binne die wa het sy eie boekkie.  Van die boekkies het ons beskikbaar in PDF Formaat.  So ons kan dit vir jou aanstuur.

Laat weet maar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 08:11:42 am
Smalj
New Member
85% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 18 Feb 2020

Baie dankie vir die verwelkoming en insette. Voorwaar vinniger en meer as wat ek verwag het. Ek gaan die naweek als uitkyk en toets (en hopelik nie opblaaslaughing) en as ek dan vashaak sal ek julle hulp inroep, nogmaals dankie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2021 @ 07:34:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18024
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2021 @ 09:20:26 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1333
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Goeie dag en dankie dat ek nou deel van hierdie forum kan wees.


Alhoewel ons redelik lank al kamp, het ons nou vir die eerste keer 'n kamp karavaan gekoop, 'n 2001 Jurgens Xplorer. Die wa is nog baie mooi en het 'n paar modifikasies.

Ek het wyd gesoek en ek sien ander ook, maar ek kry nerens 'n "owners manual" of iets derglik net om bietjie te kyk na die krag/water ens. Enige iemand wat my dalk kan help? Byvoorbaat dankie.

Welkom tot die Forum

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za