English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 452
Total Replies: 217 949
Total Views: 81 851 390
topics: 10 468
replies: 118 512
views: 38 625 854
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jurgens South Africa and Australia

replies: 8
views: 383
22 Mar 2019 @ 06:51:28 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2526
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 07:39:22 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2526
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Despite others writing negative comments about Jurgens, as if they have pleasure in others people's pain.  Jurgens is part of our National Pride, just like Mrs Balls chutney and the Springboks.

The latest information is that Jurgens has new investors, its been like this for a few months now... if only they would write about this fact. 

These new investors from Australia are wanting to protected themselves from investing in this embattled Jurgens company after new owner, Paul Kyriacou, bought a company that was stripped of it's assets along with destroying the systems and procedures by the previous owners. 

These new Australian investors require protection.  As far as we understand, the process requires for liquidation of the Jurgens factory and certain dealers so that when the new investors are involved they have nothing to do with any of the current liabilities, this should ensure the company to continue its obligations going forward. 

Anyone who writes negative stories to attract attention to themselves are traitors of our South African people and our camping heritage.   I find it appalling that a leading camping magazine has enjoyed writing negative news about Jurgens and not actually reporting on the whole truth or facts that are in favour of re establishing Jurgens.

Furthermore, although we have been awarded with additional new amazing products because of the shortage of Jurgens products, this only means that our camping industry is healthy and active.

We should embrace our new products and encourage Jurgens to re enter the market.

This would create a healthy competition among products and in turn provide better quality solutions and pricing for you the camper.

 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 08:33:07 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12186
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

This is fine and I for one support the way ahead.  It is realy not good business to buy into a business that has much dead weight to tag along.

The outcome of the Jurgens issue will in the end have may positive turn outs.

  • New caravan products on our market.  This should be checked as the industry can only handle a certain amount of products for all to succeed and grow.
  • Because of the other various products the quality of Jurgens will have to improve drastically and the attitude by Jurgens as take what you get in years gone by as a sole caravan supplier is not going to fly any more.
  • Eventually new design and improved manufacturing techniques implemented. The wood rot issue of all the years is comming to an end in the new models.  Manufacturers still using this old type of caravan building will soon find themself out of the market.
  • The change in manufacturing techniques will also put a damp on the second hand market.  Due to the competition out there it would be difficult to sell your van for more than you initially paid.  In the old days your caravan value grew with the prices of a new one. In a year or two you will pay second hand prices for a second hand caravan.

This inturn will help new start off campers to get in the caravan market much quicker, although it would be second hand.

Just my way of thinking.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 09:51:26 am
Dansan
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 288
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek stem saam met jou idees Leon, dis nou maar eenmaal so dat as jy nie kan byhou nie moet jy jou maar uit hou. Ons woon in n land waar toestande die geestelike aspek van jou besigheid 80% van die effort geword het en net die idee om hier te kom belê verg n lang en intensiewe self-ondersoek en behels n groot finsnsiële waagstuk. As argitek vir 40 jaar lank moes ek toekyk hoe die Raad vir Argitekte ons beroep oopgegooi het vir plantrekers wat vanaf hulle huise op n kombuistafel werk, solank hulle n registrasienommer het. Dom kliënte sien die nommer en dink hulle het met n professionele agritek te doen. Professionele argitekte se hele instelling op hulle beroep moes aanpas om steeds n trotse beroep te propageer en te verbeter met nuwe tegnologie en aanbiedings. Net so moet jare-oue tradisionele vervaardigers maar aanvaar dat hulle produkte sal moet byhou by minder-bekende produkte, wat in baie gevalle beter produkte is. Die wêreld is nie vir sissies nie en dit gebeur maar so waar mense en instansies op die rug gaan ry van die mense wat die tradisie GESKEP het.    

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 09:58:01 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1538
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Leon; Dankie vir jou objektiewe en tog ook positiewe kommentaar oor di hele situasie. Ek kon dit voorwaar nie beter gestel het nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2019 @ 14:23:26 pm
JohanMarais
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Dit is tog jammer dat Jurgens nie die publiek op hoogte van sake hou nie. As 'n maatskappy eers 'n kliënt verloor het, kos dit soveel meer om die kliënt weer terug te kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 08:15:17 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 12186
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is maar hulle besluit.  Ons hier op die forum is maar 'n klein hoeveelheid persentasie van die algemene kamp publiek daar buite.  So as ons "waves" maak is dit maar 'n druppel karteling in n groot swembad water.

Ons moet dalk self die fabriek bel en afspraak maak en gaan kyk.  Daar was al fotos in 'n tydskrif dat die fabriek weer aan die gang is met nuwe modele wat gaan uitkom en dies meer.  Dit is eerder nuwe variante van ou modelle.

My informant se die nuwe Penta word binne kort ge-launch.  Nou ek vra nie meer uit oor datums en die nie. Ek sit geduldig en wag. Ek het my wa. Net dalk so bietjie nuuskierig oor wat uit die fabriek gaan uitkom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
23 Mar 2019 @ 14:21:56 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1755
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

En dan moet ons nie die stram ekonomie uit die oog verloor nie. Ek het vanjaar by Hartenbos en ander plekke baie lee staanplekke gesien wat ander jare nie daar was nie. Heelwat van ons wat ver afstande reis (in my geval 1600km oor Bfn) het ook nie weer vir volgende jaar bespreek nie. Diesel is duur en alles lyk onseker. Staanplekke raak ook duur en almal sny op luukshede. Dit moet noodwendig ook die karavaan bedryf seermaak. Alles sal nou op hou wees tot na die verkiesing voordat iemand bereid gaan wees om sy spaargeld te gebruik op luukshede. n Ou vriend druk dit so mooi uit as hy se daardie nuwe kar is mooi maar ek kan nie by die 25ste van die maand aan sy modderskerm gaan lek nie. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Mar 2019 @ 20:27:25 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6960
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Goed omte weet  

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required