
27 Feb 2016 @ 21:39:47 pm
Hi Stevo
Weejy, Ek beoog geen drastiese werk nie, het nou al gaan kamp met die wa, en is meer tevrede met die uitleg as wat ek lus is om aan hom te laat sny. Op die meeste sal ek 'n krag uitlaat laat installer aan die buitekant, soos op meeste karavane. Ek gebruik nou al 'n paar jaar 'n kombuisopset wat werk vir my SWAMBO so gandiglik spaar ek myself daardie moeite. Ek how wel van mat onder my voete, so sal verseker 'n los "wall to wall" mat sny, soos ek met die Fleetline gedoen het. Ek glo as ek die tente reg uitgesorteer het, sal die ding baie lekker kamp.
Dalk later, sal ek hom convert na 'n soft offroader, maar dit gelaat vir lank in die toekoms...
Lennie
Ekt 'n album met die naam Slipstream gemaak. Hie's 'n foto van toe ons hom gaan haal het - Sommer met ouma se i20. Sleep heel maklik, selfs met die 1600 geen probleme gehad nie. Sal later nog opsit wanneer ons weer kamp.