Kontak my asb Gert Weyers 0827841012
Gert ek vermoed jy het jou model karavaan verkeerd. Die Jurgens reeks het reeds voor 1997 van kleur tente verander. Teen 1997 het die karavane reeds die Afrika Print plakkers op gehad en die tent se kleure was reeds aangepas om by dit te pas.
Dan die kleure van die tent vir Jurgens karavane gedurende daai tydperke en ek praat van die 90's was nie net groen en grys nie.
Ek vermoed jy het die een of ander Gypsey karavaan tent se Add-a-room of dis 'n after market vervaardigde Multi room vir die Jurgens Penta.
Jammer ek n fout gemaak!-Ek het n Penta 1997 met n pienk en groen tent.Ek soek n Multi room vir hom.
Jammer ek n fout gemaak!-Ek het n Penta 1997 met n pienk en groen tent.Ek soek n Multi room vir hom.
Okay dit is darem nou duideliker. Ek glo iemand sal nou verstaan dat jy opsoek is na so Add-a-room