Ek is opsoek na 'n Jurgens Palma/Penta tent verkieslik jonger as 2005.
Ek het my Palma sonder bybehore gekoop onlangs.
Groete,
Piet
Piet, bel my by nul een vier 7362730 of nul agt drie 2739386. Ek het 'n nuwe tent, maar met 'n kinkel in die kabel - ek sal verduidelik.
Naand Piet.
Ek het n Palma tent (afrika motief) te koop vir R4000.
Dagse, hoop julle kan help ek is ook opsoek na n penta tent.....
Hallo David, ek het twee tente, die africa motief een en dan het ek een wat op 'n 94' Palma/Penta pas.
Hallo David, ek het twee tente, die africa motief een en dan het ek een wat op 'n 94' Palma/Penta pas.
Hi Wally,
Sal graag met jou wil gesels.
0828741740
Ek het penta '96
Die pink en turquoise
Hallo David, bel jou sodra ek 'n tydjie kry.
Hi weet nie of julle al reg gekom het nie ek het 'n 1997 jurgens palma vol tent te koop.
Hi weet nie of julle al reg gekom het nie ek het 'n 1997 jurgens palma vol tent te koop.
Welkom Magda
Baie Dankie