English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 390
Total Views: 82 173 155
topics: 10 687
replies: 122 315
views: 38 760 219
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jurgens Fleetline met skewe bed

replies: 8
views: 238
14 Jun 2019 @ 14:40:33 pm
HenSuz
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 12 Apr 2018

Wat was fout met die Jurgens Fleetline met die skewe bed?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 15:25:32 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 520
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

hy is maar seker skeef geslaap....

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 18:18:32 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2924
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Lyk vir my na mors van spasie?

Het na een gekyk, omgedraai en uit gestap. 

Ek kan verkeerd wees!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2019 @ 18:37:48 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1822
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Hennie daar was niks fout met die skuinsbed Fleetline nie. Ek het n 2003 model gehad. Ons het later opgradeer na die 2011 model Fleetline met die reguit bed. Die skuinsbed het bedkassies wat die reguit bed nie het nie. Die skuinsbed het baie meer spasie by die voetenent as die reguit bed. Die skuinsbed het n handige kas agter die bed wat die reguit bed nie het nie. Beweegruimte om die skuinsbed was meer. 

Die reguitbed het meer kaste as die skuinsbed. Die skuinsbed het nie almal se smake bevredig nie en druk op Jurgens deur kopers het hulle laat terugkeer na reguit bed.

Daar is 2 kante daarvoor en daarteen. Ons het albei besit. Die huidige reguit bed makeer niks en is steeds n lekker karavaan. Susan en ek verkies albei die skuinsbed en as hulle hom nog steeds gebou het sou ons hom bo die reguit bed verkies het. Dit bly net persoonlikke keuse.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2019 @ 12:14:05 pm
HenSuz
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 12 Apr 2018

Baie dankie Piet vir die terugvoer. Jy beantwoord almy vrae.

 

Hennie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 13:57:15 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1410
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hennie daar was niks fout met die skuinsbed Fleetline nie. Ek het n 2003 model gehad. Ons het later opgradeer na die 2011 model Fleetline met die reguit bed. Die skuinsbed het bedkassies wat die reguit bed nie het nie. Die skuinsbed het baie meer spasie by die voetenent as die reguit bed. Die skuinsbed het n handige kas agter die bed wat die reguit bed nie het nie. Beweegruimte om die skuinsbed was meer. 

Die reguitbed het meer kaste as die skuinsbed. Die skuinsbed het nie almal se smake bevredig nie en druk op Jurgens deur kopers het hulle laat terugkeer na reguit bed.

Daar is 2 kante daarvoor en daarteen. Ons het albei besit. Die huidige reguit bed makeer niks en is steeds n lekker karavaan. Susan en ek verkies albei die skuinsbed en as hulle hom nog steeds gebou het sou ons hom bo die reguit bed verkies het. Dit bly net persoonlikke keuse.

Dis nou die tipiese kwaliteit antwoord wat op eie ervaring geskoei is. Niks opinies nie. Ervaring.

Dankie Piet. Goed gebalanseerde antwoord wat meeste vrae beantwoord.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 16:23:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kennisse van ons het ook die skuins bed. Hulle kamp nou al vir jare en is steeds gelukkig met hom

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jun 2019 @ 17:41:22 pm
HenSuz
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 12 Apr 2018

Baie dankie Leon ek dink my mind is opgemaak. Dit klink my daars niks fout met die skuins bed Fleetline nie.

Groetnis

Hennie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2019 @ 10:23:34 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7362
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Darm slaap hy reguit. Lol 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required