English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 781
Total Replies: 239 490
Total Views: 82 801 002
topics: 785
replies: 12 469
views: 4 945 299
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Jurgens Fleetline XL

replies: 12
views: 233
26 Nov 2019 @ 09:35:21 am
Henk2
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 07 Nov 2019
Experience: 2 years

Hallo Daar, wil graag by die medekampers hoor- My Fleetline XL se agterent is laer as voorkant as ek gehak het, reg gepak en kar is ook gepak. Sleepvoertuig is BMW X3 met n fabriekgemonteerde sleephak. Hoe kan ek die neus van karavaan laer kry sodat karavaan meer gelyk loop? Kan nie n dropplate gebruik nie. Wiele op karavaan is 13". As ek 14x60/205 opsit sal dit verskil in hoogte maak, of enige ander raad?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 10:56:40 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8716
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kry n ander sleep voertuig. Probleem opgelos..

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 11:05:28 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3899
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Maak net seker die bande pas in die "wheel arch".

Wat ook sal help is om die woonwa te lig met spacers op die as.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 11:39:06 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 390
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek weet nie of die X3 se hak gemaak is vir n dropplate nie.

Februarie - Die maand van liefde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 12:19:13 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Met groter wiele sal die karavaan meer gemaklik sleep.

Spysers en groter wiele sal jou probleem oplos...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 12:46:32 pm
Henk2
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 07 Nov 2019
Experience: 2 years

Kry n ander sleep voertuig. Probleem opgelos..

Neewat ou Chucky Die ou karretjie van my heel skaflik, sleep gemaklik en goeie dieselverbruik en betroubaar

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 12:47:36 pm
Henk2
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 07 Nov 2019
Experience: 2 years

Ek weet nie of die X3 se hak gemaak is vir n dropplate nie.

Nee kan nie dropplate gebruik nie moet maar groter wiele en spacer insit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 13:26:26 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 390
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Nee kan nie dropplate gebruik nie moet maar groter wiele en spacer insit

Henk, ek het 50mil spacers op my wa gesit en 14 duim bakkie bande, beste ding wat ek nog ooit in my lewe gedoen het wat kampering en sleep aanbetref.

Februarie - Die maand van liefde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 15:35:39 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Henk ongelukkig gaan dit nie baie help met slegs 'n 7mm deursnit wat die nuwe band groter is indien jy nou 165-80x13 op het. Dus lig jy 3.5mm

Sou jy egter na 175-80x14 gaan is die deursnit darem 40mm meer so jy lig dan 20mm. Dit behoort te pas in die wiel se "arch". Dalk kan jy selfs 195-80x14 inpas soos op meeste middelslag woonwaens die geval is. Dan kan jy 36mm lig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 18:07:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8716
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Neewat ou Chucky Die ou karretjie van my heel skaflik, sleep gemaklik en goeie dieselverbruik en betroubaar

Okay.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 18:08:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8716
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Neewat ou Chucky Die ou karretjie van my heel skaflik, sleep gemaklik en goeie dieselverbruik en betroubaar

Dis hoe dit is, jy weet wat jy het.....lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Nov 2019 @ 18:14:20 pm
Henk2
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 07 Nov 2019
Experience: 2 years

Henk ongelukkig gaan dit nie baie help met slegs 'n 7mm deursnit wat die nuwe band groter is indien jy nou 165-80x13 op het. Dus lig jy 3.5mm

Sou jy egter na 175-80x14 gaan is die deursnit darem 40mm meer so jy lig dan 20mm. Dit behoort te pas in die wiel se "arch". Dalk kan jy selfs 195-80x14 inpas soos op meeste middelslag woonwaens die geval is. Dan kan jy 36mm lig.

Dankie vir die raad ek sal beslis daarn kyk👍

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 07:52:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Maak net seker die bande pas in die "wheel arch".

Wat ook sal help is om die woonwa te lig met spacers op die as.

 

Jou enigste opsies is:

  • Grooter wiele maar dan moet jy seker maak hulle gaan pas in die wheel arch soos Hendrick uitwys.
  • Spacers tussen die as en die onderstel van jou wa.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required