English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 219
Total Replies: 248 482
Total Views: 83 105 180
topics: 762
replies: 6 267
views: 2 387 510

Jurgens Expo gesoek

replies: 20
views: 283
07 Mar 2020 @ 15:06:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is opsoek na n laat model Jurgens Expo in n puik toestand. As jul weet van een wat te koop is, laat hoor van julle asseblief.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 08:08:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hierdie wa is so skaars soos hoender tande.  My niggie hulle het eengesoek. Sodra hulle op 'n add afgekom het en bel is hulle mee gedeel die wa is reeds verkoop.

Jy gaan moet wikkel as jy 'n advertensie sien van een.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 08:10:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dan onthou die Jurgens karavane is breër as die Sprite karavane.  Gaan daai wa by jou swembad kan verby gaan? ? ? ?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 08:36:59 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2986
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek self dink die Expo is n gepaste karavaan aan om te he, veral net Vir twee. Kuier gaste slaap maar altyd in n tent. 

Ek het Destyds ernstig na hom gekyk ek dink net die tent se grote wat jy nuut saam kry was Vir my n probleem

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 11:20:47 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Geert, ek sien Webuycars in Louwlardia het 'n 97 model vir R56,000. Neem aan jy is opsoek na 'n heelwat later model.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 12:34:41 pm
JanR
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 17 Dec 2009
Experience: 35 years

Het 'n 2013 model met PowrTouch Mover, Watertenk, Geyser, 12volt Deepcycle battery, 12v LED ligte, Voltent en Rally, Spaarwiel, Travel blanket, ekstra kragpunt buite, handige "aanhak" tafels.

Wa in baie goeie toestand.

Vra R180000

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 12:48:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, ek sien Webuycars in Louwlardia het 'n 97 model vir R56,000. Neem aan jy is opsoek na 'n heelwat later model.

Baie dankie.....waardeer, maar kyk na van die laastes....verkieslik 2014 op

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 12:51:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het 'n 2013 model met PowrTouch Mover, Watertenk, Geyser, 12volt Deepcycle battery, 12v LED ligte, Voltent en Rally, Spaarwiel, Travel blanket, ekstra kragpunt buite, handige "aanhak" tafels.

Wa in baie goeie toestand.

Vra R180000

 

Dankie Jan...klink goed. Ek is tans besig om te onderhandel met n ander wa. Sal terugkom as hy deur die mat val. Van waar is jy?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 13:24:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het 'n 2013 model met PowrTouch Mover, Watertenk, Geyser, 12volt Deepcycle battery, 12v LED ligte, Voltent en Rally, Spaarwiel, Travel blanket, ekstra kragpunt buite, handige "aanhak" tafels.

Wa in baie goeie toestand.

Vra R180000

 

Welkom op die forum.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 13:32:19 pm
JanR
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 17 Dec 2009
Experience: 35 years

Ek is in Pretoria.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 13:42:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jan welkom hier.  Het jy dalk 'n paar fotos wat jy kan plaas.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 14:22:53 pm
JanR
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 17 Dec 2009
Experience: 35 years

Sal foto's neem by ons volgende kamp. 1ste Naweek in April.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 14:57:04 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek is in Pretoria.

Jan....

Jou profiel wys Pretoria.

Wat Geert bedoel watter deel van Pretoria.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 15:01:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek is in Pretoria.

Dankie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2020 @ 15:27:56 pm
JanR
Bronze Member
74% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 17 Dec 2009
Experience: 35 years

Bly in die Ooste van Pretoria, Faerie Glen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 06:44:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het 'n 2013 model met PowrTouch Mover, Watertenk, Geyser, 12volt Deepcycle battery, 12v LED ligte, Voltent en Rally, Spaarwiel, Travel blanket, ekstra kragpunt buite, handige "aanhak" tafels.

Wa in baie goeie toestand.

Vra R180000

 

Dankie Jan...klink goed. Ek is tans besig om te onderhandel met n ander wa. Sal terugkom as hy deur die mat val. Van waar is jy?

Dankie Jan. Ek het toe geteken vir die ander Expo so sal ongelukkig nie van jou aanbod gebruik maak nie. Soos Leon sê...plaas jou fotos hier, daar is miskien ander wat hier lees wat ook belang stel. Sterkte!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 13:35:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons het afgelope naweek die Expo se dak nat gemaak....1ste trippie met hom. Was behoorlik n daknatmaak, want ons moes vanoggend in gietende reen oppak. Ons het hom regtigwaar baie geniet en glo ons gaan nog baie lekker kampe met hom meemaak.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 13:45:25 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4270
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Veels geluk Geert! 

Geniet hom met baie kampe in die toekoms.

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 15:34:06 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1136
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Netjiese oord wat jy uitgesoek het vir die dak-natmaak. Hoe 't jy die toegangspad vanaf die teerpad gevind? Is ek te sissie-agtig om met my ou waentjie weer daar in te ry?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 15:37:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Veels geluk Geert! 

Geniet hom met baie kampe in die toekoms.

 

Dankie....waardeer

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Mar 2020 @ 15:45:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16855
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Netjiese oord wat jy uitgesoek het vir die dak-natmaak. Hoe 't jy die toegangspad vanaf die teerpad gevind? Is ek te sissie-agtig om met my ou waentjie weer daar in te ry?

Heel skaflik as mens stadig neem. Ek het gesien u het genoem elders dat die pad nie na wense was nie. n Grondpad kan natuurlik baie verander van dag tot dag. Die pad was vandag erger as Vrydag, maar ek dink dit was hoofsaaklik te doen met die baie reens wat geval het oornag en vanoggend. Miskien was u net ongelukkig en die pad op sy ergste gevang

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za