English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 593
Total Views: 83 853 923
topics: 416
replies: 5 817
views: 156 798
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Jurgens Classique door

replies: 16
views: 306
03 Jun, 2022 @ 08:42:01 am
Blaar
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 30 Aug, 2018

My Classique's door has all of a sudden started getting stuck and closing with difficulty as if the hinges have moved, but I checked and I could not find anything out of place.

What can the reason be?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun, 2022 @ 10:40:19 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Gebruik jy jou steadies om karavaan te lig?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun, 2022 @ 10:59:59 am
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4676
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Check underneath for broken supports for the side panel. Those close to the wheel.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun, 2022 @ 11:19:56 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6042
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

My Classique's door has all of a sudden started getting stuck and closing with difficulty as if the hinges have moved, but I checked and I could not find anything out of place.

What can the reason be?

Pieter, jy kan die skarniere stel as jy al die ander goed na gegaan het.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun, 2022 @ 12:27:36 pm
Blaar
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 30 Aug, 2018

Hi Willem, ek het aanvanklik gedink dat dit die skarniere is, maar dit is nie die geval nie. Ek  sal Hendrick se raad volg en onder die wa kyk vir die stutte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun, 2022 @ 12:31:30 pm
Blaar
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 30 Aug, 2018

Hi Geert. Ja, ek gebruik my steadies om hom te lig, maar ek het al probeer om slegs geringe druk te plaas op die hoeke, maar nog steeds die probleem gehad. Ek het op Ttshipize glad nie die probleem gehad nie, maar toe ek in Punda Maria kom het die probleem begin. Hy het dit nooit vantevore gedoen nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun, 2022 @ 12:35:20 pm
Blaar
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 30 Aug, 2018

Ek wil ook net byvoeg dat my vriend 'n Fleetline het en ook dieselfde probleem ondervind. 

Ek neem aan dit is 'n generiese probleem by Jurgens.

Ek hoor graag van julle. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun, 2022 @ 14:10:51 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4676
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Hi Willem, ek het aanvanklik gedink dat dit die skarniere is, maar dit is nie die geval nie. Ek  sal Hendrick se raad volg en onder die wa kyk vir die stutte.

Jy moet mooi kyk waar die stut aan die muur vasbout. Die aluminium strook waar dit vasgebout was het op myne gebreek. Kry iemand om die steady op en af te lig terwyl jy kyk vir beweging.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun, 2022 @ 19:25:26 pm
JohanMarais
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 04 Mar, 2014
Experience: 33 years

Wat is die jaar model?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun, 2022 @ 07:01:43 am
Blaar
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 30 Aug, 2018

Môre Johan. My model is 'n 1996.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun, 2022 @ 07:09:30 am
JohanMarais
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 711
Joined: 04 Mar, 2014
Experience: 33 years

Dankie. Iemand op die forum sal weet of die nuwerwetse onderstelle (swakker) in 1996 al in gebruik was.

Sterkte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun, 2022 @ 08:10:31 am
Blaar
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 30 Aug, 2018

Baie dankie vir die raad tot dusvêr.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun, 2022 @ 07:52:13 am
Sternberg
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 09 Apr, 2018
Experience: 42 years

Dit kan ook gebeur dat daar geringe slytasie op die skarniere is wat meebring dat die deur net genoeg sak om dan onder te haak.

In so 'n geval kan jy die deur uitlig en net 'n wasser op elke skarnier  sit. Dit sal hom net daai klein bietjie oplig om nie vas te haak nie. Dit het my probleem opgelos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun, 2022 @ 16:01:34 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6042
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Daai skaniere kan skuif in die deur raam, myne baie so gestel.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun, 2022 @ 20:40:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Ek sien die classique se deur skuif ook uit sy penne, darm het die Girl dit opgemerk en dit betyds reg gemaak.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul, 2022 @ 14:19:13 pm
Die Louwvers
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 14 Nov, 2020
Experience: 32 years

Middag Jin.Iets anders op n Classique behalwe die deur wat sak.Ek is opsoek na die mates van die voorste venster se  gordyn Links na regs oor die breedte op jou wa asb.Ek het n 2021 model toe gekoop,maar die gordyn kort.

Ek kan kry by tuinroete woonwaens maar daar is twee grootes.n Foto daarby sal ook vir my help om te sien hang hy tussen die kaste of agter die kas.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul, 2022 @ 14:34:10 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2110
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

Lubricate the door rubber with silicone spray or Q20.

Hope that helps.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required