English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 415
Total Replies: 232 702
Total Views: 82 442 633
topics: 935
replies: 12 678
views: 3 207 365
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Jurgens Ci on the fix

replies: 28
views: 913
17 Apr 2019 @ 09:55:30 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2758
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
1
😮
1
🙂
0
17 Apr 2019 @ 10:00:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Good for the Aussies

I have a positive feeling about Jurgens in SA but it remains to be seen.

Currently feedback is only about the Aussies nothing here in SA.  I get a feeling that a South African Brand name caravan will only be manufactured in Aussie land as the emphasis of Jurgens currently lies there it seems.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 17:09:06 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4350
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ja jy is reg dat daar kort-kort nuus is en verskoning in Aus maar by ons net mooi geen verklaring nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 18:13:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wat nog... 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 21:43:48 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1583
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hy is slimmer as wat ons dink.

Plek in RSA met goedkoper arbeid en footprint in Ozzy is uitstekende posisionering - polities en besigheid.

Voormalige besigheidskennis ook so gemaak. Hy het nou blyplek en iets om mee 'n lewe te maak op twee kontinente.

Not a shabby idea!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2019 @ 18:54:30 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Campworld in Waterkloof Pretoria kry nuwe (ou shape) Exclusives en Clasiques van CI. Hulle is aan die gang!!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2019 @ 19:47:32 pm
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1412
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 38 years

Seems things are starting to take shape again , just hope there are no more cheap and nasty products produced ? Tiny staples, skew cupboards etc .......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 09:20:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

If you look at the classified section on this web page you will see various dealers over the country advertizing new 2019 model caravans.

It is clear that Jurgens Campworld "new name" is on the move

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2019 @ 09:28:07 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Dit gaan nie altyd oor "goedkoper arbeid" nie, in Australië verdien die mense MEER as in Suid Afrika, maar die verskil lê daarin dat die mense in Australië VERDIEN hulle salarisse oor en oor en die firma maak WINS. In ons land werk hulle teen half-pas en die baese sukkel om wins te maak. Dis die ou stortie van regstellende aksies wat veroorsaak dat allres in sy swernoot gaan. Voeg daarby "human rights" en al die "wettige" protes-optredes en jy kan nsien hoekom ons produkte so duur is. Kyk maar nou na Tognaat Suiker wat gaan toemaak want ons kan suiker goedkoper invoer.

Daar is sprake dat Metalian ook sy ganse aanleg gaan verskuif na Australië waar Metalian blykbaar nou die tweede bes-verkoopte boswa in die land is.

Dit sal Jurgens dalk beter betaam om hulle waens heel in te voer as om dit hier te probeer bou.     

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 12:55:49 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Die nuwe CI woonwaens staan nou uitsluitelik by Campworld. Lyk asof Leasure World nou n’ agterstand het as dit by CI producte en dines kom.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 16:00:41 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1583
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die nuwe CI woonwaens staan nou uitsluitelik by Campworld. Lyk asof Leasure World nou n’ agterstand het as dit by CI producte en dines kom.

Weet nie of ons Ci se woonwaens weer by Leasureworld gaan sien nie. Hulle het op hulle eie gegaan toe Jurgens Ci in die moeilikheid was.

Miskien later as JurgensCi sien dat behoefte aan meer dealerships ontstaan en dit karavaanverkope gaan opstoot.

Huidiglik dalk so tit-for-tat situasie. Ek help julle nie want julle het my 'gedrop' toe ek julle nodig het!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 18:36:21 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5646
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hulle is nie meer " JurgensCi" nie.

Hulle is nou " Jurgens Campworld"

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 10:00:06 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

EK reken toe hulle die "putco" weergawe begin bou het was die ontwerp besig om reg te kom, en nou terug na ouer ontwerp?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jun 2019 @ 14:08:24 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1606
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Hulle is nou Jurgens Campworld wat gaan word van JurgensCi gaan hulle hom laat bankrotspeel dat almal vir wie hulle geld skuld dit verloor en met skoonblad begin? As dit gebeur sal ek teleur gesteld wees want dis nie eties om so besigheid te doen nie. net my opienie en dis wat my pla

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jun 2019 @ 09:47:03 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Kenelik het die nuwe shape baia probleeme gehad en dit het hulle amper laat bankrot speel. In feite baia van hulle verskafers wou hulle bankrot verklaar en hulle hof toe vat. 

Ek dink ook die nuwe "Putco" shape is die meer gesogde een. Kenelik staan hulle nie lank nie. Tans net tweede hans beskikbaar. Ek het maar gegaan vir die ou shape (GS) want ek was bang vir toekomstige ondersteuning (parte) en herverkoop waarde.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2019 @ 00:16:23 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5107
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Kenelik het die nuwe shape baia probleeme gehad en dit het hulle amper laat bankrot speel. In feite baia van hulle verskafers wou hulle bankrot verklaar en hulle hof toe vat. 

Ek dink ook die nuwe "Putco" shape is die meer gesogde een. Kenelik staan hulle nie lank nie. Tans net tweede hans beskikbaar. Ek het maar gegaan vir die ou shape (GS) want ek was bang vir toekomstige ondersteuning (parte) en herverkoop waarde.

Ek het ook die GS Fleetline.. Maar sit elkgeval nou met parte issue?

Ek dink nie die nuwe shape het die probleme veroorsaak nie. Hulle het mos 'n brand gehad en toe werker probleme en baie top ouens het begin waai. Toe crash alles en nuwe eienaar en onstabiele uitsig oor wat en waar en hoe en dus klim verskaffers op die wa en begin ook probleme maak, dis hoe ek dit verstaan?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2019 @ 19:01:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek lees in die Julie uitgawe van WEG  - Ry en Sleep dat Jurgens Campworld n belegger gekry het wat meer as R100m ingestoot het. Daar word ook 3 nuwe Campworlds beplan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 10:57:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja ek het dit ook raak gelees. Lyk my die belegger besit dan nou ook 50% van die besigheid.

Wel solank dinge vir Jurgens vooruit gaan is dit great.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 11:39:17 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1583
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Klink na goeie nuus en beleggersvertroue in die toekoms van die kampeerwêreld.

Ons vertrou die maatskappy gaan nou weer terug na sy vorige gloriejare ten opsigte van kwaliteit en diens. (net jammer ek het dit gemis met Penta koop in 2017)

Ek dink hulle sal mooi na hulle prysstrukture moet gaan kyk in die lig van die nuwe kompeterende karavaanprodukte wat die lig gesien het die afgelope twee jaar.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 11:56:32 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4350
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek lees in die Julie uitgawe van WEG  - Ry en Sleep dat Jurgens Campworld n belegger gekry het wat meer as R100m ingestoot het. Daar word ook 3 nuwe Campworlds beplan

Dis net jammer dat Jurgens self geen nuus uitreik nie. Ek sien hul nuutste nuus op hul web is die 2017 en 2018 "events".

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 21:44:47 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1583
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dis net jammer dat Jurgens self geen nuus uitreik nie. Ek sien hul nuutste nuus op hul web is die 2017 en 2018 "events".

 

Ek het nou al baie gewonder oor die rede hoekom Jurgens nie die kampgemeenskap op hoogte hou nie.

Sover ek weet, is daar nie maatskappye wat hulle klientebasis inlig oor probleme en veranderinge in die besigheid nie.

Het Tongaat Hulett sy kliente ingelig oor hulle issues? Nee, eers toe dit in die media bekendgemaak word, het hulle verklaring uitgereik in terme van finansiële wetgewing oor openbare aandeelhouding en JSE reëls (omsigtigheidsaankondiging en moratorium op aandele verhandeling)

So, Jurgens was en is onder geen morele of wetlike verpligting om ons op hoogte te hou met hulle doen en late nie. Nog minder as 'n genoteerde maatskappy.

Ek is 'n Land Rover kliënt en is geensins deur LR SA ingelig van hulle onlangse herstrukturering en personeelvermindering nie.

Al wanneer genoteerde maatskappye geredelik kommunikeer, is wanneer aksies positief op aandeelpryse kan impakteer. Negatiewe impak word op baie beperkte wyse kommunikeer om aandeelprys te beskerm.

So, mnr Kyriacou is nie noodwendig verkeerd gemeet teen normale besigheidspraktyk nie.

Dis net dat meeste van ons dit persoonlik neem as gevolg van ons kampbelang, ek reken nie een van ons het aandele in Jurgens nie. Daarom ook nie aandeelhouersbelang om te beskerm nie.

Dog maar ek sal sê.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 21:59:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien hierdie op weblad....wonder wat maak Buffelspoort daar tussen?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 22:04:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien hierdie op weblad....wonder wat maak Buffelspoort daar tussen?

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 06:37:40 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Maak my nuuskierig.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 07:41:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As ek so kyk na die karavane wat afgelewer is by die onderskeie takke dan was dit nog net Jurgense.

Groot nuus kan wees

  • Sensation reeks
  • Nuwe Gypseys en Sprite karavane
  • Of dalk 'n hele nuwe reeks wat die lig gaan sien

Ons kan maar net spekuleer

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 07:46:56 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ek hoor dit is n' heel nuwe shape Penta? Never seen before???

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 08:11:19 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14188
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hoor dit is n' heel nuwe shape Penta? Never seen before???

Click op hierdie link hier onder. Jurgens het laat weet dat hul 1ste kliente al volgende week hul nuwe Pentas kry.

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Nuwe-Penta-2019.htm?forumaction=1&loadcategory=1022&loadpost=250051888&highlight=Nuwe%20Penta%202019#ForumsAnchor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 08:41:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hoor dit is n' heel nuwe shape Penta? Never seen before???

Daai Penta was ook op die skou.  Hulle moes regtig plan gemaak het want my vrou het paar issues uitgewys wat hulle regtig aandag aan sal moet gee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required