English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 573
Total Views: 82 435 558
topics: 10 888
replies: 126 377
views: 38 910 116
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jurgens Campworld fabriek toer

replies: 55
views: 1109
page 1 of 2
16 Oct 2019 @ 15:05:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is besig om n toer te reel deur die Jurgens Campworld fabriek. Aangesien dit moeilik is vir meeste van ons deur die week, het bestuur van Jurgens Campworld ingewillig om spesiaal vir ons in te kom op n Saterdag en ons deur die fabriek te neem. Hulle werkers gaan nie daar wees nie, so produksie gaan stilstaan. Daar is nog klompie plekke oop vir forum lede wat saam wil kom daai dag.....ek dink dis n besondere geleentheid en ervaring en wil solank vir Jurgens Campworld BAIE dankie sê vir die geleentheid. Die datum sover is 26 Oktober.....laat hoor van julle as julle wil saamkom. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 15:07:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jin....jy kan sommer jou wa daar gaan oplaai diè dag...🀣

....of kyk hoe ver vorder hulle met jou wa!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 15:21:08 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jin....jy kan sommer jou wa daar gaan oplaai diè dag...🀣

....of kyk hoe ver vorder hulle met jou wa!

Was gister daar. Hulle wag vir die venster omte kom.

Sal graag wil deur stap ek en Petro......

Ons is 2.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 16:23:17 pm
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 592
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Ek wil asb. ook graag saamgaan, sal net met vrouief bevestig, maar voorlopig twee (2) persone asb. Sal jy later details deurstuur van waar, hoe laat ens?? 

Ek aanvaar die die fabriek by Soshanguwe/Garankuwa??

Dankie byvoorbaat. Egbert

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 17:59:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wil asb. ook graag saamgaan, sal net met vrouief bevestig, maar voorlopig twee (2) persone asb. Sal jy later details deurstuur van waar, hoe laat ens?? 

Ek aanvaar die die fabriek by Soshanguwe/Garankuwa??

Dankie byvoorbaat. Egbert

Dis reg Egbert. Aangesien ek nie almal se kontakbesonderhede het nie....hou hierdie draad dop....sal deurgee sodra ek meer info kry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 23:23:13 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1867
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Beslis die moeite werd wees. 26e is klaar vasgemaak vir my by die vaal river. Jammerte 😞

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 06:10:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is verseker in vir die toer by die Fabriek. Net ek self.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 07:47:30 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 592
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Ek wil asb. ook graag saamgaan, sal net met vrouief bevestig, maar voorlopig twee (2) persone asb. Sal jy later details deurstuur van waar, hoe laat ens?? 

Ek aanvaar die die fabriek by Soshanguwe/Garankuwa??

Dankie byvoorbaat. Egbert

Goeiemôre, ons is twee vir die toer asb. Dankie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 08:35:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jurgens  Campworld het laat weet dat daar iets voorgeval het vir die 26ste. Hulle wil dit aanskuif na die 2de November.....hoop dit pas die persone wat reeds name opgesit het. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 10:21:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jy moet maar my naam afhaal Geert want ek het kamp reelings vir daai naweek,

Dankie byvoorbaat

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 10:55:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy moet maar my naam afhaal Geert want ek het kamp reelings vir daai naweek,

Dankie byvoorbaat

Skuus Leon....dis ongelukkig buite my beheer gewees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 11:05:32 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 592
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Goeiemôre, ons is twee vir die toer asb. Dankie.

Goeiemôre,

Ons is tentatief reg vir die 2e November, dankie, waardeer.

Groete, Egbert

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 11:12:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Alles reg moet nie bekommer nie.  Gaan groot en gaan vir Goud.

Ek het 'n paar dinge wat ek graag sou wil vra. Maar kan dit met jou komunikeer. 

Enjoy

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 11:30:35 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jy moet maar my naam afhaal Geert want ek het kamp reelings vir daai naweek,

Dankie byvoorbaat

Waar kamp jy weer alleen......

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 18:44:29 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Geert

Sit my naam ook voorlopig op die lys.  

Oppad na die volgende kamp.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 18:49:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert

Sit my naam ook voorlopig op die lys.  

πŸ‘

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 10:04:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Name wat ek sover het.

Egbert x2

Geert

 Willem (Wilsur)

Willie Badenhorst

Douwe

Johan D

Laat weet wie nog wil saamkom

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 21:59:25 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Where is this factory situated ? This visit sounds interesting.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 06:22:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Where is this factory situated ? This visit sounds interesting.

Garankuwa....just north of Pretoria

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 20:21:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Beslis die moeite werd wees. 26e is klaar vasgemaak vir my by die vaal river. Jammerte 😞

 

John....datum is met n week aangeskuif na die 2de November....as jy wil saamgaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 20:28:10 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1867
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

John....datum is met n week aangeskuif na die 2de November....as jy wil saamgaan

Jammer Geert ek kuier in Malelane daardie tyd en besoek ons tuin daagliks soos daar tyd is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 14:59:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Name wat ek sover het.

Egbert x2

Geert

 Willem (Wilsur)

Willie Badenhorst

Douwe

Johan D

Laat weet wie nog wil saamkom

 

Gert Wb

Hilgert

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 18:58:39 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

Are we not playing in the semi final on Saterday  2nd November ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 06:08:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Are we not playing in the semi final on Saterday  2nd November ?

I see its the final of the RWC that day at 11am. I will communicate with them and reply here

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 18:45:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

I see its the final of the RWC that day at 11am. I will communicate with them and reply here

Steeds aan vir 2 Nov.....klink of dit 7am gaan wees, dan is almal 11am tuis vir WCR

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 22:58:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Name wat ek sover het.

Egbert x2

Geert

 Willem (Wilsur)

Willie Badenhorst

Douwe

Johan D

Gert Wb

Hilgert

Dylan

Anthony Wc

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 06:52:19 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Môre Geert.

Tentatief is ons saam. Net hoor waar is my wa.

 X 2.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 07:49:59 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Okay Geert.

Ek kamp nou die 08 Nov. So jy kan my maar in reken.

Dit sal net ekke wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 08:30:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert ek het 'n voorstel dat as sekere forum lede spesifieke vrae het hulle dit vooraf deur gee en dan stuur jy dit voor die besoek aan die fabriek.

Ons wat gereeld besoek groepe hanteer verkies om op die manier goed voor te berei rakende dit wat die klient wil weet.  Ja daar is algemene dinge wat normaal gedek word.  Maar vrae gerig op spesifieke aspekte het somtyds bietjie bevestiging nodig voordat dit net geantwoord word.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 19:16:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert ek het 'n voorstel dat as sekere forum lede spesifieke vrae het hulle dit vooraf deur gee en dan stuur jy dit voor die besoek aan die fabriek.

Ons wat gereeld besoek groepe hanteer verkies om op die manier goed voor te berei rakende dit wat die klient wil weet.  Ja daar is algemene dinge wat normaal gedek word.  Maar vrae gerig op spesifieke aspekte het somtyds bietjie bevestiging nodig voordat dit net geantwoord word.

Is reg Leon. Dié wat saamgaan en spesifieke vrae het om vooraf deur te stuur...laat weet asb.

Laat weet as daar nog van julle is wat wil saamgaan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:24:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek nooi almal om na die besoek by my te kom rugby kyk en te braai.

Wil dan sommer die nuwe wa doop.

Ag bring tog jul vrouens saam.

Reëlings sal geyref word vir bykosse.

Laatweet asb.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:29:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek nooi almal om na die besoek by my te kom rugby kyk en te braai.

Wil dan sommer die nuwe wa doop.

Ag bring tog jul vrouens saam.

Reëlings sal getref word vir bykosse.

Laatweet asb.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:31:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jammer Geert.

Ons kan dit by jou ook doen maar ek het plek.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2019 @ 17:55:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek nooi almal om na die besoek by my te kom rugby kyk en te braai.

Wil dan sommer die nuwe wa doop.

Ag bring tog jul vrouens saam.

Reëlings sal getref word vir bykosse.

Laatweet asb.

 

 

 

Dankie Jin. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct 2019 @ 14:31:04 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Is reg Leon. Dié wat saamgaan en spesifieke vrae het om vooraf deur te stuur...laat weet asb.

Laat weet as daar nog van julle is wat wil saamgaan

Ek het hele paar vrae en voorstelle maar ek dink nie dit gaan altyd goed afgaan by almal nie. Maar geniet die toer. Neem fotos as jul kan en ons hoor graag die terugvoer.

Ek dink net ek is iemand wat baie krities op kwaliteit ens is, en as dinge my krap is ek nie baie stil nie. Ek het respek vir die Jurgens fabriek maar alles is nie altyd 100% nie, en alhoewel ek eerder 'n Jurgens as enigiets anders gekoop het sover is daar baie dinge wat maar ook pla, al maak ek dit nou maar self reg en weet dit gaan reg bly.

Ek dink Jurgens moet vinnig begin waens weer in die mark kry. Ek sal regtig nie omgee om nuwe Penta te gehad het nie, maar ek is nie te gelukkig met uitslide buite kombuise nie, ek het nogal gehou van die 157/137??? putco reeks, het vir my beter gelyk....

Die ontwerp van heeltyd kort-kort herseël is vir my 'n issue.... Net die blote feit dat mens moet herseël om die hout te moet beskerm is 'n pyn. Ek hoop die nuutste ontwerpe sorteer hierdie uit. Ek dink ook die honeycomb design van sekere motorhomes is 'n baie beter ontwerp wat materiale betref as hout..... Ek hoop hul gee bietjie aandag in toekoms daaraan. 

Ek is ook nogal nuuskierig hoe mens oor 30% koste inflasie kan toepas per jaar en dan skileik wil 20% afslag gee op karavane? Hoekom nie net die prys standaard maak nie, want ek gaan nie dalk nou in Oktober karavaan wil koop nie, maar dalk Januarie, of Februarie en wil nie dan R80k meer betaal nie, ons weet die winsgrense op die karavane is massief.

Ek dink as mens regtig nou R100k en R200k op karavane begin maak as wins by dealership is bietjie rof..? Ek gun elke ou sy wins, dis besgiheid, maar 30% inflasie koers vir karavane per jaar is rof... En dis nie asof die karavane werklik verbeter het nie?

Wat ookal gebeur, ek wens Jurgens sterkte toe, net jammer van ons gaan dalk nie weer baie van die parte kan kry vir ons waens nie.

Ek dink ook nie daar is regtig ander "beter" vervaardigiers in SA nie, van wat ek maar gesien het, is alles maar bo blink.. En ek het letterlik nou al baie SA vervaardigde karavane hier by my gehad, en dan is mens maar krapperig en krities oor baie dinge wat onder skuil.

Ek sou graag eintlik direkte verbinding met fabriek wou gehad het, die storie met dealerships werk nie vir my nie, want dis altyd 'n skuiling agter die een.. Of die fabriek skuil agter dealership, en reken jy moet jou probleme met dealership uitsorteer, of dealership reken dis fabriek se issue en as fabriek net sê "nee" dan sit jy..

Maar mens verstaan dit gaan op die ou einde meer oor die verkope en om die winste te laat draai as enigiets anders. Dis besigheid 101. Miskien is ek net te krities op sekere dinge, maar dis dinge wat vir my belangrik is. 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 10:55:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Een van my vrae is wat se stelsel gebruik Jurgens om terugvoer te kry om ontwerpe te verfyn.  Ek praat nie hier van klagtes nie.  Hoe kan ek gebruikers terugvoer gee om die fabriek in te lig oor iets wat met tyd se  gebruik probleem kan veroorsaak.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 10:57:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Geert jy sal seker vir ons die finale reelings, adres en koordinate vir GPS deur gee vir Saterdag.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 21:32:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het hele paar vrae en voorstelle maar ek dink nie dit gaan altyd goed afgaan by almal nie. Maar geniet die toer. Neem fotos as jul kan en ons hoor graag die terugvoer.

Ek dink net ek is iemand wat baie krities op kwaliteit ens is, en as dinge my krap is ek nie baie stil nie. Ek het respek vir die Jurgens fabriek maar alles is nie altyd 100% nie, en alhoewel ek eerder 'n Jurgens as enigiets anders gekoop het sover is daar baie dinge wat maar ook pla, al maak ek dit nou maar self reg en weet dit gaan reg bly.

Ek dink Jurgens moet vinnig begin waens weer in die mark kry. Ek sal regtig nie omgee om nuwe Penta te gehad het nie, maar ek is nie te gelukkig met uitslide buite kombuise nie, ek het nogal gehou van die 157/137??? putco reeks, het vir my beter gelyk....

Die ontwerp van heeltyd kort-kort herseël is vir my 'n issue.... Net die blote feit dat mens moet herseël om die hout te moet beskerm is 'n pyn. Ek hoop die nuutste ontwerpe sorteer hierdie uit. Ek dink ook die honeycomb design van sekere motorhomes is 'n baie beter ontwerp wat materiale betref as hout..... Ek hoop hul gee bietjie aandag in toekoms daaraan. 

Ek is ook nogal nuuskierig hoe mens oor 30% koste inflasie kan toepas per jaar en dan skileik wil 20% afslag gee op karavane? Hoekom nie net die prys standaard maak nie, want ek gaan nie dalk nou in Oktober karavaan wil koop nie, maar dalk Januarie, of Februarie en wil nie dan R80k meer betaal nie, ons weet die winsgrense op die karavane is massief.

Ek dink as mens regtig nou R100k en R200k op karavane begin maak as wins by dealership is bietjie rof..? Ek gun elke ou sy wins, dis besgiheid, maar 30% inflasie koers vir karavane per jaar is rof... En dis nie asof die karavane werklik verbeter het nie?

Wat ookal gebeur, ek wens Jurgens sterkte toe, net jammer van ons gaan dalk nie weer baie van die parte kan kry vir ons waens nie.

Ek dink ook nie daar is regtig ander "beter" vervaardigiers in SA nie, van wat ek maar gesien het, is alles maar bo blink.. En ek het letterlik nou al baie SA vervaardigde karavane hier by my gehad, en dan is mens maar krapperig en krities oor baie dinge wat onder skuil.

Ek sou graag eintlik direkte verbinding met fabriek wou gehad het, die storie met dealerships werk nie vir my nie, want dis altyd 'n skuiling agter die een.. Of die fabriek skuil agter dealership, en reken jy moet jou probleme met dealership uitsorteer, of dealership reken dis fabriek se issue en as fabriek net sê "nee" dan sit jy..

Maar mens verstaan dit gaan op die ou einde meer oor die verkope en om die winste te laat draai as enigiets anders. Dis besigheid 101. Miskien is ek net te krities op sekere dinge, maar dis dinge wat vir my belangrik is. 

Kom nou Pieter.

Gee my arm gat ook kans.

Ek kan n nuwe wa nou bekostig en nie Februarie. 

Dankie dat ek nou R80k kan spaar.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 22:15:57 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Kom nou Pieter.

Gee my arm gat ook kans.

Ek kan n nuwe wa nou bekostig en nie Februarie. 

Dankie dat ek nou R80k kan spaar.

 

 

 

 

:-) As dit jou beurt is, is dit jou beurt ;-) Geniet dit!! Ek voel net dit kon net sowel die standaard prys gewees het want dis eintlik wat die werklike markwaarde dan dalk is?

My punt was maar net om iets se prys so op te jaag (klink soos Ford Ranger ook maar) en dan skielik 'n "lekker afslag te gee" net om weer by die ware markwaarde dalk uit te kom of dit te laat "lyk" of dit nou 'n bargain is..

Toe ek my wa gekoop het, wou 3x dealers net R10,000 afgee en die 4de een na bietjie stoei het ook R50k afgegee, wat ek nou die % uitwerk was so 20% en hulle het steeds wins gemaak.......... 

Kyk, ek is baie bly daar is mense wat so baie geld maak dat hul steeds nuwe karavane kan koop ;-) Dit help die mark darem met bietjie lewe en NIKS is so lekker soos jou eie NUWE wa nie


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 06:11:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek is self nuuskierig wat met pryse/verkope gaan word na Oktober....of hulle vol gaan kan hou met daai oorspronklike pryse. Dit gaan seker maar dieselfde wees as oord pryse aan Natalse se kus....vraag en aanbod....baie dink dis belaglik, maar tog is daar genoeg mense wat bereid is om dit te betaal, hoekom dan verlaag? Die enigste wat pryse goed onder druk sal plaas is kompetisie, maar volgens my is dit nog te min....Okto en Stealth wat behoort kompetisie te wees se pryse is maar net so hoog,  so help nie veel nie. Miskien sal laasgenoemde binnekort specials aanbied om verkope op te jaag noudat Jurgens weer volstoom in die mark is. Ek dink die luukse Swift reeks wat Loftus invoer, gee ons lokale luukse karavaan vervaardigers n stewige kompetisie....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 06:32:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Soos met als is daar maar koste drywers.  Ons is nie almal voluit in daai mark nie dus kan ons maar net spekuleer.

Toe ek by Discovery Campworld was het hulle gepraat van pryse wat in Okt gaan verhoog.  Die pryse het seker verhoog maar toe kom hulle met die afslag toegewing vir Oktober maand.

Slim plan vir die manne wat koop in Oktober maar nie weet dat dit is die prys van September voor die verhogings nie.

Feit bly staan die hoë pryse van die nuwe karavane maak dat die tweedehanse mark lewendig bly en dan lewendig bly met goeie pryse daarby.  Want as ek bv my wa nou verkoop. Gaan ek weer 'nwinsie maak op hom maar dit is steeds vêr onder die prys van 'n nuwe een.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 11:58:43 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

:-) As dit jou beurt is, is dit jou beurt ;-) Geniet dit!! Ek voel net dit kon net sowel die standaard prys gewees het want dis eintlik wat die werklike markwaarde dan dalk is?

My punt was maar net om iets se prys so op te jaag (klink soos Ford Ranger ook maar) en dan skielik 'n "lekker afslag te gee" net om weer by die ware markwaarde dalk uit te kom of dit te laat "lyk" of dit nou 'n bargain is..

Toe ek my wa gekoop het, wou 3x dealers net R10,000 afgee en die 4de een na bietjie stoei het ook R50k afgegee, wat ek nou die % uitwerk was so 20% en hulle het steeds wins gemaak.......... 

Kyk, ek is baie bly daar is mense wat so baie geld maak dat hul steeds nuwe karavane kan koop ;-) Dit help die mark darem met bietjie lewe en NIKS is so lekker soos jou eie NUWE wa nie

Dankie Pieter.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 19:29:24 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5643
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Steeds aan vir 2 Nov.....klink of dit 7am gaan wees, dan is almal 11am tuis vir WCR

Is die tyd by die fabriek nou vas vir 07:00 by die hek ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 19:43:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is die tyd by die fabriek nou vas vir 07:00 by die hek ?

Ja....ek sal net weereens bevestig môre, maar glo alles is nog volgens plan

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 21:09:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ja....ek sal net weereens bevestig môre, maar glo alles is nog volgens plan

Geert stuur whatsup asb. Sien dit gouer as op forum.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 21:28:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 21:37:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Name wat ek sover het.

Egbert x2

Geert

 Willem (Wilsur)

Willie Badenhorst

Douwe

Johan D

Gert Wb

Hilgert

Dylan

Anthony Wc

Jin x2

Leon

As daar nog mense is wat wil saamkom,,,,laat hoor van jou asb!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 07:20:02 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het nounet met Jurgens fabriek gesels. Alles nog 100% vir môre oggend. Ons kry mekaar dan 7am by die fabriek. As daar nog forum lede is wat wil saamkom, julle is welkom!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 07:51:48 am
ELU
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 592
Joined: 17 Apr 2007
Experience: 43 years

Baie dankie vir die rëelings en inligting. Sal daar wees, dankie. Mooi dag. Egbert

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 08:12:34 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wat sou die rede wees vir die Fabriek toer?


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2019 @ 09:25:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat sou die rede wees vir die Fabriek toer?

Vir my is dit interesant om te sien hoe word dinge gedoen...net lekker uitstappie.

Enige vervaardigings fabriek is vir my interesant 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
page 1 of 2