Goeiedag aan almal my jurgens se buite led lig het altyd wit geskein nou is hy blou enige raad en hoe kan ek hom uithaal ek vemoed n los konneksie as ek hom n klap gee is hy party keer reg
as ek hom n klap gee is hy party keer reg
Dalk moet jy hom 'n slag ordentlik moer sodat hy nie net partykeer reg is nie.😜
Chris, jy is ñ man so na aan my hart. Reg of weg lol!
My classique het twee skakelaars, een vir blou en die ander vir wit.
Dink jy moet Chris se raad volg.....lol.
as ek hom n klap gee is hy party keer reg
Dalk moet jy hom 'n slag ordentlik moer sodat hy nie net partykeer reg is nie.😜
Chris, jy het my nou lekker laat lag! Mooi man!
Het hom toe giteraand goed bygekom nou werk hy
Mooi man!!
Goeiedag aan almal my jurgens se buite led lig het altyd wit geskein nou is hy blou enige raad en hoe kan ek hom uithaal ek vemoed n los konneksie as ek hom n klap gee is hy party keer reg
Daai ligte id wit en blou maar is gewoonlik gebrug om daam te werk. Weet nie watse karavaan dit is nie maar jy behoort hom van binne te kan oop maak. Sit 'n dubbel skakelaar in dan kan jy hom doos Jin sin gebruik. Ek het destyds my Exclusive se binne lig ook so verander want as jy in die nag opstaan is die blou lig beter op die oog.

Nee man, Jin is n nice ou...🤣😅
Ook al daai tikfout gemaak😅🤣😂
Die lig het blou en wit LEDs. Die buite lig word gewoonlik beide op krag gekoppel. Die wit LED draad is net effe los.
Maklik om te fix. Of sit dubbel skakelaar in vir beide funksies
Het dit gesien Geert.
Darm lees ek tussen die lyne ook......lol.
Maak ook soms spel foute.