Hi almal.
Ek is op soek na volgrootte tent wat op n Jurgens Avion XL sal pas
Verkieslik n groter tent as gewone tent.
Dit hoef nie n Genuine Avion XL tent te wees nie,hy moet net pas en in n goeie toestand wees.
E-pos adres hier aangegee het uitgebom.
Gebruik asb: ben.engelbrecht1959@gmail.com of whatsap op 0739241320
As ek reg onthou is die 'n hoe profiel karavaan. Met ander woorde hy het nie 'n Popup dak nie.
Ek dink die vloer oppervlakte is amper dieselfde as die van 'n Fleetline of Penta. Probleem is beide van die waens het popup dakke dus sal die lengte van die kantseile naby die karavaan 'n probleem wees.
Die beste sal maar seker wees om 'n oorspronklike Avion tent te kry. Of dalk een te leen en dan 'n tent te laat maak.