(As good as new – used only three times )
R 330,000
Contact no. 082 468 7699
Standard Features:
*Double Island bed
*Lots of cupboards
*Shower, wash basin, toilet
*Dining area and kitchen
*Double door Fridge
*Microwave oven
*Full tent plus same size canopy
Bonus Features:
*Lots of extra power points
*10 000 BTU Aircon
*Two sets of Drivers on wheels - remote controlled
Net Jammer dis n dubbel as.
Goeie prys. Was 20min terug in een met selfde prys.
Dis jammer dat so goeie item net 3 keer in 4 jaar gebruik is. Amper 'n wit olifant.....
Ek ken die eienaar van hierdie karavaan .Die karavaan is ongelooflik goed opgepas is soos nuut .
Jammer, sou hom graag wou in ontvangs neem, maar het klaar een bestel.
.....as ek maar net plek gehad het by die huis
Ek maak nou plek vir die nuwe een.
Ruk sommer my boud af, nie net arm en n been nie.
Kyk as kamp in jou bloed is dan is dit basies 'n verslawing.
Mens sal enige iets doen om te gaan kamp.
Kyk as kamp in jou bloed is dan is dit basies 'n verslawing.
Mens sal enige iets doen om te gaan kamp.
Na lang gesprek met dokter het hy my oortuig 4x4 is uit en ek hom oortuig dat n pad wa beter is.
Darm het ons saam gestem.
Na lang gesprek met dokter het hy my oortuig 4x4 is uit en ek hom oortuig dat n pad wa beter is.
Darm het ons saam gestem.
Ha ha ha ha.............................. volgende stap af was 'n tent.
Jy....................... Petro............................. tweeman tent...................... bly jy en die dok het saam gestem.