Ons Jurgens se deurslot het gebreek. Net die meganisme wat hom ooptrek aan die binnekant is stukkend. Is daar parte los beskikbaar of moet mens die hele kompleet slot koop teen R2300/R2700?
Welkom op die forum. Hier was laas week iemand wat ook n deurslot gesiek het....hy het toe elders reggekom teen amper n kwart van die prys wat Campworld vra. Ek sal kyk of ek daai draad kan kry en link hier plaas

Click op hierdie L I N K
Normaal weg gaan jy die volledige slot moet koop. Ek stelvoor jy kyk na die voorstel van Geert