English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 663
Total Replies: 237 214
Total Views: 82 704 452
topics: 107
replies: 3 842
views: 1 214 615
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Junie uitgawe, Caravan&Outdoor life

replies: 8
views: 1299
08 Jun 2017 @ 14:57:53 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 453
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Julle kan gerus hierdie uitgawe koop en bewaar. Daar is baie goeie inligting oor karavane en sleepvoertuie, bv prys, gelisensieerde massa, GVM, Tarra, vervaardiger se aanbevole sleep-massa, ens.Goeie inligtin om byderhand te he.

Die meeste karavane en verskeie voertuie word aangedui.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2017 @ 17:34:55 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 372
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

As ek reg verskyn die inligting in elke uitgawe as ons nou van die selfde inligting praat gewoonlik agter in die boek

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2017 @ 18:01:47 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 453
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

kan moontlik wees, ek koop nie gereeld die spesifieke  tydskrif nie. Die wat ek koop het nie al daardie inligting nie. In elk geval baie nuttig om dit nou te he.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2017 @ 20:01:45 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4572
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

As ek reg verskyn die inligting in elke uitgawe as ons nou van die selfde inligting praat gewoonlik agter in die boek


Dis korrek. Die inligting is in elke uitgawe. Wat 'n plus punt is is die feit dat nie net nuwer modelle gedek word maar syfers vir tot 15 jaar oud en meer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2017 @ 09:20:16 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Sal nog daar uitkom.
Boekie lê op spiëlkas...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2017 @ 13:09:30 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years
Net jammer die sleeptoetse word al 'n paar jaar nie meer opgedateer nie. Kyk gerus wat is die jongste toets in die tabel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2017 @ 12:10:15 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4509
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dankie vir deel gaan boek soek
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2017 @ 17:08:02 pm
JB101
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 05 Sep 2012
Experience: 45 years
Ek glo nie sleeptoetse word nog gedoen deur Caravan mag nie. Ek het altyd daarvan gehou om die toets syfers mooi na te gaan en te vergelyk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2017 @ 17:24:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Klaar gesien van die data daar is nie akkuraat nie, maar daar gelos.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required