English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 824
Total Replies: 256 870
Total Views: 83 388 094
topics: 805
replies: 6 566
views: 2 402 396

Joune vir R0

replies: 3
views: 289
06 Nov 2020 @ 12:13:23 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Ek wil graag hierdie weggee. Ek het dit saam met die karavaan gekry, nooit gebruik nie. 0823777714  Ek woon in die Strand, my kantoor is in Somerset Wes.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2020 @ 15:48:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Kersfees is om die draai.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 11:03:25 am
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Iemand het laat weet dat hy die spieël kom haal. baie dankie.

Op MY erf lê GEEN passengers nie. Iets wat vir ses maande nie gebruik word nie moet sy stryk kry. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 11:06:39 am
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1122
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Baie nice "gesture" van jou. Dit is ook 'n baie goeie siening rondom dinge wat net rondlê.

SĂȘ dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za