English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 605
Total Replies: 253 823
Total Views: 83 281 864
topics: 11 620
replies: 139 850
views: 39 360 625
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jockey wiel mod.

replies: 10
views: 4408
23 Oct 2015 @ 15:53:08 pm
Anonymous

Ek voel sleg dat ek iemand anders se gesprek gekaap het met my jockey, so, ek begin liewer nuwe een.embarassed

Ek karing alweer met my opblaas jockey wiel.

Sodra die karavaan in sagte terein draai, lyk dit of daai band wil af klim, en ek pomp dit reeds op maks.

Die gedagte op die stadium is om 'n lang as te vat met twee opblaas wieletjies wat weerskante van die A-raam op trek, en sodoende hoog genoeg kan lig terwyl ek sleep

Enige advies sal waardeer word, erkening ook aan Dennis en Johan Viljoen wat reeds raad daar gegee het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 16:10:54 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Johann ek sukkel met die ou fotos, sal ve jou nuwe pics gaan neem.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 16:22:13 pm
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 136
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years
Johann waar het jy die wiel gekry, Ek soek een.
Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 16:55:46 pm
Anonymous

Eddie, ek het dit in Vanderbijl by hardeware winkel gekry, Tugela Hardware.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 17:03:18 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 32 years

Johan

My Explorer se jockey wiel het begin bars en die draai meganisma was van meet af aan nie lekker nie.

Ek het by Roadque in Silverton vir my 'n volledige nuwe jockey gekoop vir slegs R550. Die  twee wiele is breer en gemaak van baie sterk plastiek met bearings in en die skroefdraad is ook dikker as die oorspronklike. Karavaan stoot nou sommer makliker en het vanself begin loop op die sement

Die eienaar se toe vir my Jurgens is in gesprek met hulle om hulle jockeys te gebruik vir nuwe karavane

 

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 17:08:07 pm
Anonymous

Dankie John, ek sal bietjie gaaan loer, ek wil ook by Alko Vereeniging draai, want my issue is juis as die ding bars ver van huis.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 18:38:29 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ek het die draad met fotos opgesit in september onder "gadgets" ek dink.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2015 @ 18:41:14 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Nope.... hierdie was net die bracket ve die vervoer v.d. jockey.
Ek het die draad met fotos opgesit in september onder "gadgets" ek dink.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2015 @ 10:12:49 am
Anonymous

Hier is so paar nice fotos wat ek van Johan Viljoen gekry het,  die pneumatic is wat ek graag wil hê,  met langer as om wydsbeen verby die A-raam te lig.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 13:55:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek gebruik 'n "Jockey Carrier" wat ek self ontwerp en gemaak het. Kom op dieselfde neer as lang assie met drie wiele. Net so bietjie makliker

Jockey Carrier 1

 

Jockey Carrier 2

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct 2015 @ 13:58:56 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16190
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Julle sal sien die middel wiel (Jockey wiel van karavaan) se as is net voor die ander twee wiele.

Dit gee jou die Checkers troley effek en maak dat die wiele nader aanmekaar is. Staal pen druk net aan onderkant van bestaande jockey wiel in.

Stap oor sand, sagte gras met gemak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za