English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 140
Total Replies: 246 390
Total Views: 83 061 504
topics: 206
replies: 3 348
views: 83 616
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Jockey wiel = HELP!!!!!!

replies: 115
views: 1619
page 3 of 3
19 Dec 2019 @ 09:52:35 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Proffie hierbo by 27 September is die fotos van die Jockey wat ek nou opgesit het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Dec 2019 @ 12:31:21 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1778
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Proffie hierbo by 27 September is die fotos van die Jockey wat ek nou opgesit het.

Dankie. Toe ek dit kyk onthou ek die draad.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 17:00:40 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ons is verlede Woensdag uit Uvongo weg en het in Bloemfontein en Oudtshoorn oorgebly voordat ons Maandag hier in Hartenbos gekom het. Hierdie rit het my 3 wiel Jockey behoorlik beproef. In Bloemfontein was dit harde gruis en hy het puik geloop. In Oudtshoorn het ons in n donderbui aangekom. Die gras was sopnat maar nogtans het die 3 wiel soos Leon se geloop "soos stroop". Hier in Hartenbos moes ek deur die los sand wat deurdrenk nat was. Ek het die driewiel laat sak en het geweet hier kom sy "vuurdoop". Ek moes seker so 15 tot 20 meter heen en weer deur die sagte sand om my staan mooi te kry. In die verlede het die mover die Jockey hier in die sand ingeboor en dan skuins gebuig. Hierdie keer weer soos stroop en n absolute plesier. As ek die karavaan wil draai met die mover ,reageer die Jockey onmiddelik en bly te alle tye bo op die los sand en draai moeiteloos in die regte rigting. Die Roadque 3 wiel het nou wel n paar rand gekos maar beslis een van my beste beleggings. Vir die eerste keer maak ek nie verskonings as die mover my jockey laat duik nie. Kamp raak al hoe geriefliker vir "ou mense".

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 00:01:47 am

Ek is ook nou oortuig om een aan te skaf.

Dankie vir die terugvoer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 08:32:28 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Die groot verskil wat ek opmerk tussen die "gewone" campworld driewiel en die een van Roadque is dat die Roadque wiele n teflon "rim" het met n rubber bolaag. Die wiele het n bearing wat op die as loop.  Die teflon rim keer dat die jockey buig as hy dwars draai en verseker dan dat die wiele liewer self draai omdat die rim nie meegee nie. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 08:42:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hoe lui die spreek woord. "Proof of the pudding lies in the eating"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 10:16:37 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2127
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek vryf nie sout in wonde nie, ek wil net n vergelyking verduidelik. Gisteroggend arriveer my vriend van die Kaap met n identiese Fleetline soos myne. Hy staan langs my en moet oor dieselfde terrein as waaroor ek drie dae tevore moeiteloos met my Fleetline en die driewiel Roadque en Ewiks movers parkeer het. My vriend Sckalk het ook Ewiks movers op en n nuwe enkelwiel jockey. Hy het skaars 5 meter gevorder toe druk die mover sy jockey weg in die los grond. Die mover moes ontkoppel word en ses man het sy Fleetline opgetel voor en met die hand reg getrek op sy staanplek. Dit is toe wat ek werklik besef het dat movers nie veel beteken sonder n beproefde jockey nie. Vir jare het ek onnodig gesukkel en meer geld aan ander oplossings bestee as om oorspronklik n aanvaarbare jockey te koop. Net my geringe bydrae as dit mag help.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 12:35:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Soos op ander vorige drade genoem het ek my Jockey Carrier gemaak toe ek gesien het hoeveel "punishment " 'n jockey wiel oor die algemeen vat.

As jy die karavaan met jou hand rond stoot sien jy dit nie want jy is besig met stoot en trek aan die A-raam en let dit nie op nie.  Sodra jy movers installeer, staan jy mos so entjie wegvan die karavaan af en dis wanneer jy sien hoe hard werk daai Jockeywiel eintlik.

Die Jockey Carrier wat ek vir die  Sensation gemaak het se pen gly uit onder by die bestaande karavaan Jockey wiel.  rede is die pen wat indruk is net net te dun.  Sal hom sulke dun op weld strepe gee en met die vyl gelyk maak dan loop hy ook soos stroop.

Dinge wat ek vir my gekry het as voorbereiding vir my Oudag se kampe:

  1. Movers
  2. Jockey Carrier
  3. Koordlose boor en verlengstuk vir hoek stutte
  4. Adendorf 12V jacks om karavaan te jack of level te kry met druk van 'n knoppie
  5. Tru kamera
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 21:32:11 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hi Leon. Kan jy fotos plaas van die goed

Sal interesant wees om dit te die geinstalleer

Ken van die goed glad nie 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 21:59:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hi Leon. Kan jy fotos plaas van die goed

Sal interesant wees om dit te die geinstalleer

Ken van die goed glad nie 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 3 of 3
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za